Shamwari Long Lee Manor
Beskrywing
Dié suite is in die tuin geleë. Elke suite het ’n tussendeur, koninggrootte-bed en en suite-badkamer met ’n stort en bad. Daar is lugversorging, 'n TV met sekere satellietkanale, 'n elektroniese kluis, Nespresso-koffiemasjien, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, en ander luukshede in elke suite.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Telefoon
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Alle etes 2 wildritte per dag Sekere drankies (sluit nie Franse sjampanje en premium-drankies in nie)
Huisreëls
’n Bewaringsfooi van R100 per persoon per nag word gehef op die finale faktuur en dit moet voor gaste se vertrek betaal word.
’n Teemaaltyd, wildritte, tee, koffie, en wildrit-drankies is ingesluit by die tariewe. Alle ander drankies is uitgesluit en moet met vertrek betaal word.
Let asb.:
Kinders tussen 8 en 11 jaar betaal 50% van die volwasse deeltarief.
Kinders van 12 jaar en ouer klassifiseer as volwassenes en moet in hul eie kamers bly.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke suite het 'n uitsig oor die reservaat, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met ’n stort en 'n bad. Daar is lugversorging, 'n TV met sekere satellietkanale, 'n elektroniese kluis, Nespresso-koffiemasjien, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, en ander luukshede in elke suite.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Telefoon
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Alle etes 2 wildritte per dag Sekere drankies (sluit nie Franse sjampanje en premium-drankies in nie)
Huisreëls
’n Bewaringsfooi van R100 per persoon per nag word gehef op die finale faktuur en dit moet voor gaste se vertrek betaal word.
’n Teemaaltyd, wildritte, tee, koffie, en wildrit-drankies is ingesluit by die tariewe. Alle ander drankies is uitgesluit en moet met vertrek betaal word.
Let asb.:
Kinders tussen 8 en 11 jaar betaal 50% van die volwasse deeltarief.
Kinders van 12 jaar en ouer klassifiseer as volwassenes en moet in hul eie kamers bly.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamers is op die boonste verdieping van die historiese herehuis. Elke suite het 'n koninggrootte-bed en en suite-badkamer met ’n stort en bad. Daar is lugversorging, 'n TV met sekere satellietkanale, 'n elektroniese kluis, Nespresso-koffiemasjien, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, en nog luukshede in elke suite. Die suites lei na 'n privaat balkon wat 'n uitsig oor die lodge en area het.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Telefoon
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Minikroeg
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Alle etes 2 wildritte per dag Sekere drankies (sluit nie Franse sjampanje en premium-drankies in nie)
Huisreëls
’n Bewaringsfooi van R100 per persoon per nag word gehef op die finale faktuur en dit moet voor gaste se vertrek betaal word.
’n Teemaaltyd, wildritte, tee, koffie, en wildrit-drankies is ingesluit by die tariewe. Alle ander drankies is uitgesluit en moet met vertrek betaal word.
Let asb.:
Kinders tussen 8 en 11 jaar betaal 50% van die volwasse deeltarief.
Kinders van 12 jaar en ouer klassifiseer as volwassenes en moet in hul eie kamers bly.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die suite het 2 kamers met en suite-badkamers en 'n sitarea met 2 slaapbanke. Elke kamer het ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die leefarea lei na ’n privaat stoep wat 'n plonspoel het.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Telefoon
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Alle etes 2 wildritte per dag Sekere drankies (sluit nie Franse sjampanje en premium-drankies in nie)
Huisreëls
’n Bewaringsfooi van R100 per persoon per nag word gehef op die finale faktuur en dit moet voor gaste se vertrek betaal word.
’n Teemaaltyd, wildritte, tee, koffie, en wildrit-drankies is ingesluit by die tariewe. Alle ander drankies is uitgesluit en moet met vertrek betaal word.
Let asb.:
Kinders tussen 8 en 11 jaar betaal 50% van die volwasse deeltarief.
Kinders van 12 jaar en ouer klassifiseer as volwassenes en moet in hul eie kamers bly.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 38 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Shamwari Privaat Wildreservaat, Paterson, 6130, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom