Shangri La Resort
Beskrywing
Luukse oopplan eenheid met oopplan badkamer heeltemal privaat van ander eenhede. Volledige Kombuis, aparte stoep met braaier ongeveer 40 meter vanaf die oewer en swembad.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •En-suite
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Huisreëls
Rook is in die eenhede verbode. Gaste mag slegs by die lapa rook.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie oopplan-eenheid het 'n dubbelbed en 3 enkelbeddens en is geskik vir 'n gesin of 'n groep wat op soek is na verblyf by die rivier. Die eenheid is sowat 30 meter vanaf die rivier en 20 meter vanaf die swembad en gemeenskaplike lapa. Veilige parkering is voor die eenheid beskikbaar.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Huisreëls
Rook is in die eenhede verbode. Gaste mag slegs by die lapa rook.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Baie stylvolle eenheid, totaal privaat met die beste afwerkings, beskik van 1 Volledige Slaapkamer met Queen Groote bed ( Elektriese Warm Komberse), met privaat stoep. Baie luukste kombuis, groot oopplan met groot eetkamer stel en sitkamer ( daar is ook 'n driekwart bed in die ooplan vertrek). Groot badkamer met stort, hoekbad en toilet.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Bad
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Huisreëls
Rook is in die eenhede verbode. Gaste mag slegs by die lapa rook.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Fisherman's Tent het 2 enkelbeddens, 'n yskassie en rakke vir gaste se klere en kruideniersware. Dit is reg langs die water geleë en gast ekan 'n ogie oor hul visstokke hou. Die badkamer langs die eenheid het 'n wasbak en 'n toilet en gaste het toegang tot die gemeenskaplike lapa.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Aparte toilet
Elektriese Toebehore
- •Yskas
Ekstras
- •Kroegyskas
Huisreëls
Rook is in die eenhede verbode. Gaste mag slegs by die lapa rook.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 2 driekwartbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid sluit 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. Daar is ook 'n buitebraai-area.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Ekstras
- •Kroegyskas
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is in die eenhede verbode. Gaste mag slegs by die lapa rook.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die eenheid. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid sluit 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is in die eenhede verbode. Gaste mag slegs by die lapa rook.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, 'n oondjie, 'n yskas en 'n ketel toegerus. Die oopplan-leefarea het 3 enkelbeddens.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is in die eenhede verbode. Gaste mag slegs by die lapa rook.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Die gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer wat slegs 'n stort het. Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea. Daar is ook 'n stoep met 'n uitsig oor die rivier. 'n Dubbelslaapbank kan op versoek voorsien.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is in die eenhede verbode. Gaste mag slegs by die lapa rook.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 27 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22,2 km vanaf die R501, Corneliasville-plaas, Erf 9, Vaal Vista Viljoenskroom, 9520, Noordwes