Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Two Wild Olives

Mbizi Eenheid
Vanaf R980
R980 R840
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Mbizi beteken sebra in Shona en hierdie kothuis het 'n sebra-tema. Dit is geskik vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n slaapbank. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n vierplaatgasstoof en -oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank in die kombuis waar gaste kan sit en eet. Verder is daar gemaklike enkelslaapbanke, 'n TV met Netflix sowel as DStv Plus. Daar is braaigeriewe in die tuin wat gaste kan gebruik of daar is ook 'n klein, draagbare braai langs die eenheid. Gaste kan die plonspoel tydens hul verblyf benut. Komplimentêre tee, koffie, suiker en melk word eenmalig voorsien.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet hulself van die beurtkragskedule en watertekorte vergewis. Daar is beperkte rugsteun om hierdie probleme te voorkom.

Die eenhede is met kolligte en herlaaibare gloeilampe toegerus. Beperkte rugsteunkrag is egter gedurende beurtkragbeskikbaar. Let dat daar 'n beperkte rugsteunwatertoevoer (Jojo-tenk) is en gaste word gevra om water spaarsamig te gebruik.

Onthou om die lugversorging af te skakel wanneer jy die eenheid verlaat om boetes te vermy. Maak seker dat die lugversorging afgeskakel is tydens beurtkrag om te voorkom dat die battery-rugsteunkrag uitgeput raak.

Rook is verbode in die eenhede en indien die reël oortree word, sal 'n boete gehef word. Rook word op die stoep en in die bomabraai- en swembadarea toegelaat, met die voorwaarde dat 'n asbak gebruik word.

Geen partytjies word toegelaat nie.

Beperk geraasvlakke en let dat slegs bespreekte gaste op die perseel toegelaat word. Indien hierdie reëls nie nagekom word nie, kan dit daartoe lei dat gaste gevra word om uit te klok.

Indien gaste 'n wasgoed- of skoonmaakdiens teen 'n ekstra koste benodig, moet die eienaar ten minste 24 uur voor die tyd in kennis gestel word. Let daarop dat die dienste nie op Sondae of openbare vakansiedae beskikbaar is nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Aloe Eenheid
Vanaf R980
R980 R840
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié privaat eenslaapkamer-oopplan-eenheid is in die tuin en het slaapplek vir 2 gaste. Dit het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, daar is 'n enkelslaapbank, werkspasie en 'n TV met Netflix, asook DStv Plus. Die kombuis is met 'n gasstoof en -oond, yskas-vrieskas, basiese breekware, eetgerei en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Komplimentêre tee, koffie, suiker en melk word eenmalig voorsien. 'n Draagbare houtskoolbraai is langs die eenheid beskikbaar. Gaste kan die Boma Braai-area en plonspoel tydens hul verblyf benut.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet hulself van die beurtkragskedule en watertekorte vergewis. Daar is beperkte rugsteun om hierdie probleme te voorkom.

Die eenhede is met kolligte en herlaaibare gloeilampe toegerus. Beperkte rugsteunkrag is egter gedurende beurtkragbeskikbaar. Let dat daar 'n beperkte rugsteunwatertoevoer (Jojo-tenk) is en gaste word gevra om water spaarsamig te gebruik.

Onthou om die lugversorging af te skakel wanneer jy die eenheid verlaat om boetes te vermy. Maak seker dat die lugversorging afgeskakel is tydens beurtkrag om te voorkom dat die battery-rugsteunkrag uitgeput raak.

Rook is verbode in die eenhede en indien die reël oortree word, sal 'n boete gehef word. Rook word op die stoep en in die bomabraai- en swembadarea toegelaat, met die voorwaarde dat 'n asbak gebruik word.

Geen partytjies word toegelaat nie.

Beperk geraasvlakke en let dat slegs bespreekte gaste op die perseel toegelaat word. Indien hierdie reëls nie nagekom word nie, kan dit daartoe lei dat gaste gevra word om uit te klok.

Indien gaste 'n wasgoed- of skoonmaakdiens teen 'n ekstra koste benodig, moet die eienaar ten minste 24 uur voor die tyd in kennis gestel word. Let daarop dat die dienste nie op Sondae of openbare vakansiedae beskikbaar is nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Shumba Eenheid
Vanaf R1 550
R1 550 R1 329
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis beskik oor 2 slaapkamers wat elk 'n en suite-badkamer het. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die tweede kamer het elk 2 enkelbeddens en kan in 'n koninggrootte-bed omskep word. Daar is 2 enkelslaapbanke in die sitarea. Die sitarea en kombuis is oopplan en enigiemand wat in die sitarea slaap, sal een van die en suite-badkamers moet deel. Die badkamers het elk 'n stort, of 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n vierplaatgasstoof, gasoond, mikrogolf, yskas-vrieskas, breekware, eetgerei en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die eenheid het gemaklike rusbanke met 'n TV met Netflix en DStv Plus. Gaste het toegang tot 'n privaat draagbare braai en 'n sitarea langs die Shumba Selfsorgeenheid. Gaste kan die Boma Braai-area en plonspoel tydens hul verblyf benut. Gratis tee, koffie, suiker en melk word eenmalige voorsien.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet hulself van die beurtkragskedule en watertekorte vergewis. Daar is beperkte rugsteun om hierdie probleme te voorkom.

Die eenhede is met kolligte en herlaaibare gloeilampe toegerus. Beperkte rugsteunkrag is egter gedurende beurtkragbeskikbaar. Let dat daar 'n beperkte rugsteunwatertoevoer (Jojo-tenk) is en gaste word gevra om water spaarsamig te gebruik.

Onthou om die lugversorging af te skakel wanneer jy die eenheid verlaat om boetes te vermy. Maak seker dat die lugversorging afgeskakel is tydens beurtkrag om te voorkom dat die battery-rugsteunkrag uitgeput raak.

Rook is verbode in die eenhede en indien die reël oortree word, sal 'n boete gehef word. Rook word op die stoep en in die bomabraai- en swembadarea toegelaat, met die voorwaarde dat 'n asbak gebruik word.

Geen partytjies word toegelaat nie.

Beperk geraasvlakke en let dat slegs bespreekte gaste op die perseel toegelaat word. Indien hierdie reëls nie nagekom word nie, kan dit daartoe lei dat gaste gevra word om uit te klok.

Indien gaste 'n wasgoed- of skoonmaakdiens teen 'n ekstra koste benodig, moet die eienaar ten minste 24 uur voor die tyd in kennis gestel word. Let daarop dat die dienste nie op Sondae of openbare vakansiedae beskikbaar is nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tranquility Kamer
Vanaf
Vanaf R750
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer grens aan die hoofhuis en het 'n koningingrootte-bed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is met 'n elektriese en gasketel, yskassie, mikrogolfoond, induksieplaat en broodrooster toegerus. Daar is 'n ekstra fooi vir meer as 2 gaste in hierdie kamer. Doen asb. navraag oor die koste per persoon per nag. Die gasbraaier het 'n ketel en daar is lampies in die geval van beurtkrag. Die geiser se warm water maak gebruik van sonkrag. Gaste het toegang tot 'n klein, draagbare braai wat met houtskool werk. Verder is daar 'n gemeenskaplike braai en plonspoel. Komplimentêre tee, koffie, suiker en melk word eenmalig voorsien.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet hulself van die beurtkragskedule en watertekorte vergewis. Daar is beperkte rugsteun om hierdie probleme te voorkom.

Die eenhede is met kolligte en herlaaibare gloeilampe toegerus. Beperkte rugsteunkrag is egter gedurende beurtkragbeskikbaar. Let dat daar 'n beperkte rugsteunwatertoevoer (Jojo-tenk) is en gaste word gevra om water spaarsamig te gebruik.

Onthou om die lugversorging af te skakel wanneer jy die eenheid verlaat om boetes te vermy. Maak seker dat die lugversorging afgeskakel is tydens beurtkrag om te voorkom dat die battery-rugsteunkrag uitgeput raak.

Rook is verbode in die eenhede en indien die reël oortree word, sal 'n boete gehef word. Rook word op die stoep en in die bomabraai- en swembadarea toegelaat, met die voorwaarde dat 'n asbak gebruik word.

Geen partytjies word toegelaat nie.

Beperk geraasvlakke en let dat slegs bespreekte gaste op die perseel toegelaat word. Indien hierdie reëls nie nagekom word nie, kan dit daartoe lei dat gaste gevra word om uit te klok.

Indien gaste 'n wasgoed- of skoonmaakdiens teen 'n ekstra koste benodig, moet die eienaar ten minste 24 uur voor die tyd in kennis gestel word. Let daarop dat die dienste nie op Sondae of openbare vakansiedae beskikbaar is nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R980
R980 R840
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kwena-rylaan, Mogwase, , 0314, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8fffde4c4b042f356c1058e5e3bc13a5d0a3c5cc6cbb41e7ca5d80d8def4f41dd90216592265922f5e7005a7093ab80cb6c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R980 nouVanaf R840 per nag (plek vir 2) 58 5 1 5 Kwena Drive Mogwase 0314 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.271308648497 27.211550558726
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem