Beskrywing
Die staanplekke is geskik vir 'n tent of karavaan en elke staanplek het elektrisiteit en 'n privaat badkamer met 'n stort en toilet.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Stort
Prys sluit in
Kampeer. Gaste moet asb. hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Let asseblief daarop dat ons nie groepbesprekings aanvaar nie.
Seep, sjampoe, koffie, melk, tee ens. word nie in die selfsorg-eenhede voorsien nie.
Harde musiek is verbode.
Geen geraas na 23:00 nie.
Uitkloktyd: 10:00
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie staanplekke het plek vir tot 6 gaste en gaste moet asb. hul eie tente saambring. Daar is kragpunte en badkamergeriewe met 'n stort.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Stort
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Let asseblief daarop dat ons nie groepbesprekings aanvaar nie.
Seep, sjampoe, koffie, melk, tee ens. word nie in die selfsorg-eenhede voorsien nie.
Harde musiek is verbode.
Geen geraas na 23:00 nie.
Uitkloktyd: 10:00
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die tent het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toiler. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Daar is 'n kombuisie wat met 'n elektriese braaipan, yskassie, ketel, broodrooster, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus is. Neem asb. kennis dat tee, koffie en melk nie voorsien word nie. Die eenheid het nie 'n TV nie, maar daar is 'n TV in die swembad-area. Buite-braaigeriewe en stoepmeubels is beskikbaar.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Let asseblief daarop dat ons nie groepbesprekings aanvaar nie.
Seep, sjampoe, koffie, melk, tee ens. word nie in die selfsorg-eenhede voorsien nie.
Harde musiek is verbode.
Geen geraas na 23:00 nie.
Uitkloktyd: 10:00
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die tent bied slaapplek aan 'n gesin van 4 en het 2 enkelbeddens en 'n klein slaapbank vir 2 kinders onder 12. Die tent het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Linne word vir die 2 enkelbeddens voorsien, maar gaste moet hul eie beddegoed vir die slaapbank saambring, asook hul eie swemhanddoeke. Daar is 'n kombuisie wat met 'n elektriese braaipan, yskassie, ketel, broodrooster, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus is. Neem asb. kennis dat tee, koffie en melk nie voorsien word nie. Die eenheid het nie 'n TV nie, maar daar is 'n TV in die swembad-area. Buite-braaigeriewe en stoepmeubels is beskikbaar.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Let asseblief daarop dat ons nie groepbesprekings aanvaar nie.
Seep, sjampoe, koffie, melk, tee ens. word nie in die selfsorg-eenhede voorsien nie.
Harde musiek is verbode.
Geen geraas na 23:00 nie.
Uitkloktyd: 10:00
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. 'n Yskassie en koppies vir teen en koffie word voorsien. Die eenheid het 'n TV met 10 kanale en dit sluit M-Net en sportkanale in. Neem asb. kennis dat die kamer nie selfsorggeriewe het nie. Gaste kan op die huis se stoep ontspan.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Slegs die kamer
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Let asseblief daarop dat ons nie groepbesprekings aanvaar nie.
Seep, sjampoe, koffie, melk, tee ens. word nie in die selfsorg-eenhede voorsien nie.
Harde musiek is verbode.
Geen geraas na 23:00 nie.
Uitkloktyd: 10:00
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die chalet het 'n dubbelbed en daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Daar is 'n kombuis wat met 'n stoof, yskas, ketel, broodrooster, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus is. Neem asb. kennis dat tee, koffie en melk nie voorsien word nie. Die eenheid het 'n TV met 10 kanale en dit sluit M-Net en sportkanale in. Buite-braaigeriewe en stoepmeubels is beskikbaar.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Let asseblief daarop dat ons nie groepbesprekings aanvaar nie.
Seep, sjampoe, koffie, melk, tee ens. word nie in die selfsorg-eenhede voorsien nie.
Harde musiek is verbode.
Geen geraas na 23:00 nie.
Uitkloktyd: 10:00
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die chalet is ideaal vir 'n gesin en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. 'n Dubbelslaapbank is beskikbaar vir 2 kinders onder 12 in die leefarea. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Daar is 'n kombuis wat met 'n stoof, yskas, ketel, broodrooster, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus is. Neem asb. kennis dat tee, koffie en melk nie voorsien word nie. Die eenheid het 'n TV met 10 kanale en dit sluit M-Net en sportkanale in. Buite-braaigeriewe en stoepmeubels is beskikbaar.

Die chalet is ideaal vir 'n gesin of 'n groep ban 5 en het 2 slaapkamers wat elk 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet het. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Daar is 'n kombuis wat met 'n stoof, yskas, ketel, broodrooster, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus is. Neem asb. kennis dat tee, koffie en melk nie voorsien word nie. Die eenheid het 'n TV met 10 kanale en dit sluit M-Net en sportkanale in. Buite-braaigeriewe en stoepmeubels is beskikbaar.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Let asseblief daarop dat ons nie groepbesprekings aanvaar nie.
Seep, sjampoe, koffie, melk, tee ens. word nie in die selfsorg-eenhede voorsien nie.
Harde musiek is verbode.
Geen geraas na 23:00 nie.
Uitkloktyd: 10:00
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 156 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs Slanghoekweg, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap