Sole Sands Bliss
Kry 15% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Jan 2024 tot 1 Jan 2027.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sole Sands 23, Meerensee, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 980R1 683 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Sole Sands Bliss is 'n selfsorgwoonstel met lugversorging in Richardsbaai. Dit is 'n rustige wegbreekplek vir die hele gesin of 'n groep vriende en is naby strande, restaurante en winkelsentrums geleë.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die ander 2 slaapkamers het dubbelbeddens. Die vierde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die ander badkamer het 'n bad, toilet en wasbak.
Die leefarea beskik oor 'n oopplan-sitarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, wasmasjien, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis het ook 'n toonbank. Die sitarea het 'n rusbank en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n stoep met 2 etenstafels met 6 stoele elk en 'n losstaande braai. Sole Sands Bliss spog met 'n pragtige uitsig oor die natuur. Gaste kan die nabygeleë aktiwiteite geniet wat swem, visvang en fietsry insluit. Gratis, veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Daleen Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 12
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Sole Sands 23, Meerensee, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sole Sands Bliss het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Meer-en-See Richardsbaai Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sole Sands 23, Meerensee, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal