South Coast Suburban Escape
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Almond-weg 30, Warner-strand, 4126, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
South Coast Suburban Escape is in Warner-strand, 'n klein dorpie suid van die Klein-Amanzimtoti-rivier in KwaZulu-Natal. Dit is die ideale plek vir 'n gesin of vriende wat naby die see wil vakansie hou.
Hierdie huis beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Dit bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die laaste slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad.
Die oopplan-leefarea het 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof, oond en mikrogolf toegerus. Die leefarea lei na die stoep met sitplek en 'n eetarea. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar.
Gaste kan in die Jacuzzi ontspan, in die swembad afkoel of see toe gaan.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2.2/5
Lindelwa Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Almond-weg 30, Warner-strand, 4126, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Warner Beach Amanzimtoti Suidkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Almond-weg 30, Warner-strand, 4126, KwaZulu-Natal