Starlight Suite
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Patriotstraat 34, Welgemoed, 7530, Wes-Kaap
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Starlight Suite bied gerieflike oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se erf in die hartjie van Welgemoed. Dit is gerieflik naby die N1 en bied veilige parkeerplek op die perseel.
Die suite bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Daar is ook 'n koffiestasie met 'n mikrogolfoond, yskas en 'n koffiemasjien. Let dat die verblyf nie 'n TV het nie. Gratis WiFi word voorsien. Buite is daar 'n lieflike stoep met 'n tafel en stoele waar gaste 'n koppie koffie kan geniet.
Die suite is ongeveer 13 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe, 5 km vanaf Panorama Mediclinic, 4 km vanaf Tygervallei en 650 m vanaf 'n plaaslike winkelsentrum met lieflike winkels, 'n wassery en restaurante.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Haardroër
- Mikrogolfoond
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Marelize Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Patriotstraat 34, Welgemoed, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Starlight Suite het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Welgemoed Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Patriotstraat 34, Welgemoed, 7530, Wes-Kaap