Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay at 12 Guest House and Selfcatering Accomodation

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Katrin O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Great. We were allowed to check in earlier than expected, which was quite nice for us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan H
1 nag
5.0
Apr 2024

Sal beslis weer daar bly. Baie lekker gebly. Plek is netjies, veilig en altyd vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Klein maar gerieflik en skoon. Was uitstekend en pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques D
1 nag
4.6
Sep 2024

Tevrede. Ontvangs was baie goed en die verblyf het aan al my verwagtinge voldoen.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia B
1 nag Gesin met tieners
4.6
Mei 2024

Alle benodighede, baie vriendelike kliëntediens, maar klein. Dit wat jy nodig het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Vossie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Lekker gerus. Lekker gerus en geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beulah B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Had a wonderful stay en-route to Pietermaritzburg. The hosts were very helpful. Very nice room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandi H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Baie mooi, puik diens! Die kamer is baie netjies en alles is daar wat ons benodig het! Die eienaar was baie behulpsaam en die personeel is baie hulpvaardig! Sal vir seker weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan H
1 nag
5.0
Mei 2023

Baie netjies, veilig en vriendelike diens. Sal definitief weer daar bly. Geen load shedding omdat daar alternatiewe krag is, maak ook groot verskil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charleen
Stay at 12 Guest House and Selfcatering Accomodation
Baie dankie vir u positiewe terug voer. Ons is baie bly as ons aan kliënte se standaarde voldoen. Dit was lekker om u te ontmoet. Ek hoop ons sien u volgende jaar weer.

Elizabeth V
1 nag
4.6
Feb 2023

Rustig. Lekker gebly. Ontvangs was goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meyerstraat 12, Middelburg, 1050, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e66fc42f397489921de302696f48e8100cefb6ec2f62b40d60b12342c4c12bed2a67efc5c2a8d48bddb16aa23d4be3992c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 12 Meyer Street Middelburg 1050 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.777117032594 29.469878253967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang