LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Stay at 12 Guest House and Selfcatering Accomodation | LekkeSlaap
+52

Stay at 12 Guest House and Selfcatering Accomodation

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 20 resensies vir Stay at 12 Guest House and Selfcatering Accomodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Petra W - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir jou geld.

Die plek was baie netjies en skoon. Die wit linne is 'n wenner. Die personeel was baie vriendelik en tegemoetkomend. Spesiale dank aan Amber wat vir ons 3:30 vm ontvang het. Ek sal beslis die plek aanbeveel. Goeie waarde vir geld!

Stay at 12 Guest House and Selfcatering Accomodation's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Dit was vir ons baie lekker om julle te help.
Hoop ons sien julle gou weer.

Stay at 12 Guest House and Selfcatering Accomodation
Gustavis M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustavis M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

From the enquiry to the booking until the checking in, the service has been awesome. Constant update. I loved the reminders of alerting on checking in. Superb communication. Am highly impressed.

Adele M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele M
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld verblyf.

Verblyf was perfek vir die doeleindes van ons besoek aan Middelburg.

Stay at 12 Guest House and Selfcatering Accomodation's terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Dit was lekker om julle te kon ontmoet. Hoop ons sien julle gou weer!

Stay at 12 Guest House and Selfcatering Accomodation
Jacob M - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacob M
Saam met vriende

We enjoyed our stay.

Excellent and peaceful welcoming.

Stay at 12 Guest House and Selfcatering Accomodation's terugvoer

Thank You Jacob,

We hope to see you again in future.

Stay at 12 Guest House and Selfcatering Accomodation
Magdaleen J - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdaleen J
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Ons verblyf was baie aangenaam, goeie en vriendelike diens en 'n netjiese gastehuis. Daar is baie moeite gedoen om ons met die 2 kinders te akkommodeer, goeie diens.

Stay at 12 Guest House and Selfcatering Accomodation's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.

Dit was aangenaam om julle te ontmoet.

Groete

Charleen

Stay at 12 Guest House and Selfcatering Accomodation
Jan Carel C - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan Carel C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is baie vriendelik ontvang, het heerlik oorgeslaap.

Baie dankie vir die gasvryheid, ons het lekker oorgeslaap by jul.

Bawinile D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bawinile D
Enkelreisiger

Pleasant stay.

The location is great and peaceful.

Elize F - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize F
Enkelreisiger

Awesome.

Welcome was friendly and warm. Unit clean. Enjoyed our stay. Tariff good.

Hanlie J - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie J
Enkelreisiger

Fantasties.

Waarde vir geld, netjies, beveel aan vir enige iemand.

Stay at 12 Guest House and Selfcatering Accomodation's terugvoer

Baie dankie Chris. Dit was baie aangenaam om jou te kon ontmoet.
Groete, Rona.

Stay at 12 Guest House and Selfcatering Accomodation
Marda M - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was baie aangenaam en beslis aan te beveel.

Ons gasvrou was stylvol en professioneel, en tog warm, gasvry en uiters bedagsaam!

Denis B - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denis B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rona het baie moeite gedoen om ons te vind toe ons verlore geraak het, al was dit in die aand.

Akkommodasie was mooi versier, gerieflik en baie skoon. Rona was fantasties en het in die aand uitgekom om ons te vind. Sy was ook vrygewig met haar plante.

Jakes L - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jakes L
Enkelreisiger

Baie aangenaam en rustig.

Baie aangename verblyf. Baie dankie. Sal weer daar gaan inboek.

Francois D - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Baie goeie en vriendelike diens, dankie.

Tinie N - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pettig verblijf.

We zijn erg gastvrij onthaalt met koffie, en 'n praatje. De kamer is heel comfortabel en heel schoon! Het ontbijt dat je kunt bestellen is érg goed en lekker.Echt hele leuke mensen.

Tertia V - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia V
Enkelreisiger

Gasvry en lekker

Wat my veral opgeval het is hoe gasvry die mense is, hul gaan uit hul pad om jou so welkom en tevrede moontlik te laat bly. Die kamers is baie netjies en goed toegerus met alles wat jy nodig het. Ek kan dit definitief aanbeveel!

Malefetsane M - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Malefetsane M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a good and friendly environment.

Please connect DStv. I missed my home without DStv.

Roland D - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roland D
Gesin met klein kinders

Vrek lekker.

Baie dankie vir die gasvryheid, lekker kos en mooi plekkie. Ons het dit baie geniet.

Elza L - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elza L
Gesin met klein kinders

Ons het slegs oornag, maar was baie tevrede met die gulde ontvangs!

Rona was baie behulpsaam en vriendelik en ons het dadelik tuis gevoel!

David D - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker oornag stop in Middelburg.

Baie lekker plek en vriendelike mense. Die kamer was netjies en skoon. Ons het baie lekker gebly al was dit net 'n kort tydjie. Ek sal spesifiek weer hier bly as ek Middelburg toe kom.

Mildred B - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mildred B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Ons het onlangs die Loskop Marathon gehardloop en moes verblyf kry. Say at 12 Guest house was perfek. Netjies, skoon, goed geleë en die eienaars het uit hulle pad gegaan om ons verblyf wonderlik te maak. Kan dit beslis aanbeveel!

Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meyerstraat 12, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA061897af0565c9fb454f1d8730e08a553f19489bf076bd5a78d82d741579d7d934e3cdd8197531d0cc6b093319471cf3eeea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 20 5 1 5 12 Meyer Street Middelburg 1050 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.777117032594 29.469878253967
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!