Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chapman-laan 27, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R780R624 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Strelitzia is 'n selfsorgeenheid in die stil en rustige Mountainside-area in Gordonsbaai. Dit bied ruim en gerieflike verblyf met baie geriewe en 'n pragtige uitsig oor die hele Valsbaai-area.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n instapstort, bad, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die hoofleefarea het lugversorging en 'n oopplan-uitleg met 'n kombuis-, eet- en sitarea. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Daar is ook 'n wynyskas en 'n ysmasjien in die kroegarea met sitplek vir 3.
Die kombuis lei na 'n eetarea waar daar 'n etenstafel met 6 stoele is. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n dubbelslaapbank en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi-toegang is beskikbaar.
Skuifdeure lei na 'n onderdakstoep met braaigeriewe en 'n plonspoel.
Strelitzia is naby die Wynlande, die strand, winkelsentrums en gholfbane.
Slaapplek
’n Bespreking by Strelitzia sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Hannes Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Chapman-laan 27, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
- Gaste dink Strelitzia het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Gordonsbaai Mountainside Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chapman-laan 27, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom