North Breeze Retreat
- Kapasiteit: 13 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Norrielaan 13, Durban-Noord, 4051, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R680 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
North Breeze Retreat is in Durban-Noord, KwaZulu-Natal geleë. Dit is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n wegbreek saam met familie of vriende.
Verblyf word in 3 eenhede gebied. Die hoofhuis het slaapplek vir 10 gaste, die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en die ateljeewoonstel het slaapplek vir 2. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n TV met DStv, WiFi en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.
Buite is daar 'n pragtige, groen tuin met buitesitplek, 'n swembad, 'n braai-area en 'n kinderspeelarea.
Veilige parkeerplek op die perseel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
Kate Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Norrielaan 13, Durban-Noord, 4051, KwaZulu-Natal
- Gaste dink North Breeze Retreat het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Broadway Beachwood Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 13 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Norrielaan 13, Durban-Noord, 4051, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom