Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Studio on Coral

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 68, Eenheid 4, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R950 R713 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Studio on Coral is 'n knus selfsorgwoonstel in 'n veilige woonstelgebou in die gewilde kusarea Bloubergstrand. Dit is ideaal vir vakansiegangers en is net 'n kort entjie se stap van 'n Blouvlagstrand af.

Die woonstel is op die grondverdieping en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n aparte slaapkamer met 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die eenheid het ook 'n gemaklike rusbank en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Skuifdeure lei na 'n privaat stoep met 'n tuin. Gaste kan veilig op die perseel parkeer, en veilige parkeerplek is ook in 'n toesluitmotorhuis beskikbaar. Die eiendom is net 2 strate van die strand af en 'n kort entjie se stap vanaf 'n uitkykpunt vanwaar gaste Tafelberg en Robbeneiland kan sien. Daar is plaaslike winkels, restaurante en 'n MyCiTi-bushalte in die omgewing.

Slaapplek

’n Bespreking by Studio on Coral sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Studio on Coral
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lorraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jare op LekkeSlaap 2

Ligging

  • Coral-weg 68, Eenheid 4, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Studio on Coral het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
R950 R713
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R950 R713
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 68, Eenheid 4, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA715386da4da564a66d3502d3da4c67ac259f422d4b7a811bb4eb0483a217c86f469f017aae6802e05145c5f55f8414ba54ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R713 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 68 Coral Road Unit 4 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -33.812742616949 18.472358529633
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem