Ta Mala's Self-Catering Cottages
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Erika Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 162
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Maryka L - Apr 2024
Algehele gradering
Sal verseker weer daar bly!
Ben E - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker, gemaklike kuier met passievolle eienaars!
Almero O - Feb 2024
Algehele gradering
'n juweel in die juweel van die Karoo!
Jakkie P - Feb 2024
Algehele gradering
Verblyf was aangenaam en ligging goed.
Marietjie V - Jan 2024
Algehele gradering
Beautiful clean home. Even more beautiful than pictures. A wow place.
Thinus D - Des 2023
Algehele gradering
Rustig in Prins Albert.
Karel P - Des 2023
Algehele gradering
Enjoyable.
Guillaume D - Des 2023
Algehele gradering
Warm & cosy, unique, full of character, a must when travelling to the Swartberg.
Linda P - Nov 2023
Algehele gradering
Net te kort.
Almero O - Nov 2023
Algehele gradering
My lekkeste huis-weg-van-die-huis in die juweel van die Karoo!
Wilhelmina B - Okt 2023
Algehele gradering
Ons kuier by Ta Mala's Self-Catering Cottages was 'n belewenis.
Gloudine B - Okt 2023
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf, gerieflik naby alles.
Lees meerMark E - Okt 2023
Algehele gradering
Absolutely awesome place.
Ta Mala's Self-Catering Cottages se terugvoer
Thanks Mark.
Was a pleasure having you.
Andrew B - Sep 2023
Algehele gradering
Friendly hosts, a very well-appointed gem. Well worth the stopover in Prince Albert.
Pierre D - Sep 2023
Algehele gradering
Aangrypende Karoo-area.
Riana B - Aug 2023
Algehele gradering
Perfek!
Mandy C - Aug 2023
Algehele gradering
Very pleasant stay.
Valerea K - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf!
Sophia B - Jul 2023
Algehele gradering
Lieflike 1 aand oorbly!
Lenus D - Mei 2023
Algehele gradering
Sentraal met baie karakter.
Leana C - Mrt 2023
Algehele gradering
Karoo-rustigheid op sy beste!
Cecilia V - Mrt 2023
Algehele gradering
Aangename ervaring in pragtige dorp.
Almero O - Mrt 2023
Algehele gradering
'n Absolute juweel in die sentrale Karoo.
Shirley E - Mrt 2023
Algehele gradering
Unieke kuierplek. Goed toegerus.
Desiré C - Feb 2023
Algehele gradering
Perfect spot for an overnight stay. Pool most welcome during February in the heat. Everything one needs in kitchen etc. and more.
Carina S - Feb 2023
Algehele gradering
Gerieflik, ontspanne en veilig.
Belinda R - Feb 2023
Algehele gradering
Gerieflik, gemaklik, loopafstand van hoofstraat.
Theuns B - Jan 2023
Algehele gradering
Vriendelik, behulpsaam en gasvrye gashere - baie dankie !
Jana B - Jan 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en vol karakter.
Judy V - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Wessel O - Des 2022
Algehele gradering
Aangename en akkommoderende verblyf.
Elaine H - Des 2022
Algehele gradering
Outydse sjarme.
Jannie D - Nov 2022
Algehele gradering
Baie gerieflike en netjiese blyplek, met baie karakter. Uitstekend geleë.
Eugene D - Okt 2022
Algehele gradering
Smaakvolle binneshuise versiering, alles en nog meer wat nodig is vir 'n luukse, lekker, lui kuier.
Abigail B - Sep 2022
Algehele gradering
Fabulous accommodation in a lovely location.
Magda V - Sep 2022
Algehele gradering
Fantastiese dorpie.
Pieter M - Sep 2022
Algehele gradering
Karoo-ervaring soos min.
Samuel B - Sep 2022
Algehele gradering
Alles was bo verwagting, baie dankie.
Lize S - Sep 2022
Algehele gradering
Absoluut amazing.
Christie L - Aug 2022
Algehele gradering
Goed toegeruste eenheid met alles wat nodig is vir 'n aangename verblyf.
Annamarie S - Aug 2022
Algehele gradering
Die verblyf is skoon netjies en sal definitief weer daar oorbly en aanbeveel!
Andre S - Jul 2022
Algehele gradering
Vyfster.
Ta Mala's Self-Catering Cottages se terugvoer
Beste Andre, ek is baie bly dat julle die verblyf by TaMala as 5-ster beleef het.
Dit maak my hart bly dat julle dit geniet het. Ek vra om verskoning dat ek nie in persoon kom draai het nie, Woensdag met julle aankoms was ek tot 17:00 in my gallery. Donderdag was ek vir die dag in Oudtshoorn en het 18:00 teruggekom by die huis.
Jy het wel die eienaar, my man Dewald, ontmoet. Ek was ook deurentyd met jou in gesprek via die foon, boodskappe asook e-posse. Ons eerste gesprek was telefonies. Ek het jou bygestaan deur julle eenheid sonder koste te verander op jou aanvraag. Verder het ek vir julle plek bespreek by 'n restaurant en dit met jou gekommunikeer, telefonies asook per SMS. Ons was ook in gesprek met julle aankoms.
Ek kon julle nie in persoon ontvang nie, want ek is daagliks in my gallery maar my assistent het julle vriendelik ontvang. Sy het ook daagliks julle eenheid gediens. Ek het in die twee dae met jou gekommunikeer i.v.m. die betaling.
As gevolg van beurtkrag elke aand was dit moeilik om kaarttransaksies te doen, maar ek het met jou gekommunikeer aangaande die alternatief. Ons het weereens die oggend gekommunikeer met SMS toe julle vertrek het. Dis teleurstellend om te sien dat jy die bogenoemde as 'n 2 uit 5 kliënte diens evalueer.
Ek hoop om volgende keer beter te doen.
Vriendelike groete, Erika.
Martina S - Jul 2022
Algehele gradering
Always very nice to stay here!
Catherine M - Jun 2022
Algehele gradering
Enjoyed a pleasant stay in Rooster.
Hennie S E - Jun 2022
Algehele gradering
Heerlike Karoo-ervaring.
Hennie S E - Jun 2022
Algehele gradering
Lekker Karoo-ervaring.
Nikki S - Apr 2022
Algehele gradering
Pragtige Karooverblyf.
Johann Pieter C - Apr 2022
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Sean S - Apr 2022
Algehele gradering
Prentjiemooi en geskiedenisryk!
Chrisan V - Mrt 2022
Algehele gradering
Gerus na Cape Epic.
Ta Mala's Self-Catering Cottages se terugvoer
Goeie dag Chrisan, dankie vir hierdie terugvoer. Ons gaan werklik uit ons pad om te verseker dat ons gaste diens van die hoogste gehalte kry. Ek vra om verskoning dat daar probleme was. Dit is nie iets wat ons graag wil hoor nie en gaan dit onmiddelik aanspreek. Groete, TaMala's.
Willie B - Jan 2022
Algehele gradering
Mooi plek met baie aandag aan detail. goeie kwaliteit en rustic.
Ben V - Jan 2022
Algehele gradering
Voortreflik,
Marna B - Jan 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Eric B - Jan 2022
Algehele gradering
Ons bly altyd lekker by Ta Mala's.
Rone G - Des 2021
Algehele gradering
Prima Karookuier.
Hugo V - Des 2021
Algehele gradering
Lekker.
Naomi V - Okt 2021
Algehele gradering
Verskeie goedjies wat pla
Ta Mala's Self-Catering Cottages se terugvoer
Beste Naomi, ek is vreeslik jammer vir jou slegte ervaring.
Baie dankie vir die voorstel dat daar 'n blinding by die voordeur moet wees. Dit is die heel eerste keer dat iemand dit as 'n probleem sien en verseker iets waarna ek sal kyk.
Wat betref die reuk by die voordeur, Prince Albert is 250 jaar oud en die dorp se riool stelsel is nog van die suig sisteem. Daar is ongelukkig niks wat ons daaraan kan doen nie. Die munisipaleit suig die riool weekliks en wanneer iemand se drein voor dit vol raak word hulle gekontak. Ongelukkig het ons geen beheer daaroor nie maar bestuur dit so goed moontlik.
Wat kussings betref, soos wat jy met reg opgemerk het is daar twee stywer kussings en twee sagter kussings. Dit is uiters moeilik om in elke persoon se individuele behoeftes te voorsien, maar ons gaan uit ons pad om verskillende opsies daar te stel. Die meeste mense is gewoonlik tevrede met een van die twee.
Ek is jammer dat ons nie in jou voorkeur kon voorsien nie.
Sandra W - Okt 2021
Algehele gradering
So eg spesiaal en pragtige verblyf, met die mees vriendelikste gasvrou en gasheer!
Cedric L - Sep 2021
Algehele gradering
Vrede op aarde in 'n stil Karoodorp. Ta Mala bring die mooi van oud na die moderne. Dit voel soos 'n tuiste weg van jou tuiste.
Ria I - Aug 2021
Algehele gradering
Iets heel anders en interessant. Vriendelike diens.
Jc D - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlik! So mooi en rustig.
Marzanne S - Jul 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon, vriendelik. Pragtige, kreatiewe spasie!
Chanelle B - Jul 2021
Algehele gradering
Pragtige plekkie - lekka cosy. Ideaal geleë - orals gestap. Regte plattelandse sjarme met klas.
Irma V - Jul 2021
Algehele gradering
Baie oulike plekkie.
Retha P - Jun 2021
Algehele gradering
Baie lekker verblyf met pragtige dekor.
Retha P - Jun 2021
Algehele gradering
Heerlike naweek
Jay-tee V - Jun 2021
Algehele gradering
Lekker wegbreek van die stad se malligheid.
Conrad S - Mei 2021
Algehele gradering
Bitter oulike plek!
Rodger D - Apr 2021
Algehele gradering
Kort maar lekker.
Elbie H - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlik!
Elzanne R - Mrt 2021
Algehele gradering
Was soos vars lug!
Ulrike K - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlike wegbreek.
Talita M - Jan 2021
Algehele gradering
Gerieflike verblyf in 'n rustige omgewing.
Lees meerRonnie G - Jan 2021
Algehele gradering
Uitstekend. Heerlike kuier.
Jaco B - Jan 2021
Algehele gradering
Ons het 3 nagte oorgebly tydens die terugkeer vanaf ons seevakansie.
Ronel B - Des 2020
Algehele gradering
Puik!
Martina S - Nov 2020
Algehele gradering
Ta Mala's Self-Catering Cottages is voorwaar baie lekker verblyf in Prince Albert!
Greg D - Nov 2020
Algehele gradering
Lovely, convenient and had everything we needed. Owner and staff made us feel most welcome.
Hannes D - Nov 2020
Algehele gradering
Kleindorpie gasvryheid.
Ronelle R - Nov 2020
Algehele gradering
Baie lekker!
Wessel D - Nov 2020
Algehele gradering
Smaakvol en tipies Karoo!
Riana B - Okt 2020
Algehele gradering
Wonderlik, dankie!
Drikkie V - Sep 2020
Algehele gradering
Huislike atmosfeer.
Nick S - Sep 2020
Algehele gradering
Van die bestes nog!
Elizma H - Sep 2020
Algehele gradering
Baie gerieflike en mooi huisie. Ons het in Olyf gebly.
Marilyn O - Sep 2020
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike, skoon en netjiese plek om te bly.
Yolandi P - Aug 2020
Algehele gradering
Oulike en unieke akkommodasie.
Eswe R - Jan 2020
Algehele gradering
Pragtige plek wat die Karoo-atmosfeer komplimenteer. Vriendelike diens.
Lindi B - Jan 2020
Algehele gradering
Rustige ontspanne kuier.
Justine R - Jan 2020
Algehele gradering
Spesiale plekkie met goeie afwerking in 'n rustige area.
Lees meerYolandi L - Jan 2020
Algehele gradering
'n Klein stukkie hemel op aarde.
Melanie K - Jan 2020
Algehele gradering
Very comfortable with nice splash pool and tastefully decorated living area self-contained.
Marlein D - Des 2019
Algehele gradering
Heerlik!!
Elma B - Des 2019
Algehele gradering
Gem in die Karoo!
Heinke H - Des 2019
Algehele gradering
Pragtige gerestoureerde huisie van 300 jaar oud!
Arina V - Des 2019
Algehele gradering
Spesiaal.
Caitlin M - Des 2019
Algehele gradering
Lovely clean overnight accommodation!
Lorinda B - Des 2019
Algehele gradering
Idillies. Ongelooflik lieflik.
Liesl P - Des 2019
Algehele gradering
Heerlik en pragtig.
Adri K - Des 2019
Algehele gradering
Dit was ongelooflik lekker en baie mooi.
Louis V - Des 2019
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
Alex S - Des 2019
Algehele gradering
Lovely place, but noisy.
Carina S - Nov 2019
Algehele gradering
Heerlik!
Wicus B - Sep 2019
Algehele gradering
Baie aangename verblyf.
Graeme G - Aug 2019
Algehele gradering
Lovely and quaint.
Anne-marie H - Aug 2019
Algehele gradering
Very pleasant two day stay, quiet and peaceful.
Ta Mala's Self-Catering Cottages se terugvoer
Thank you for the review Anne-marie. I am glad you enjoyed your stay!
Greetings Erika
Ilona K - Aug 2019
Algehele gradering
Cosy, clean and safe. Good value for money. Will definitely recommend to friends and family.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gesellig, skoon en veilig. Goeie waarde vir geld. Sal beslis aanbeveel vir vriende en familie.
'n Heerlike goed ingerigte kothuis. Alles wat jy benodig vir selfsorg. Binne loopafstand van doendinge. Voel heel tuis. Sal beslis aanbeveel vir vriende en familie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Alé D - Aug 2019
Algehele gradering
Ongelooflik!
Lourens B - Jul 2019
Algehele gradering
Egte Karoo-ervaring met styl.
Danie S - Jul 2019
Algehele gradering
Karoo-styl op sy beste.
Lukas K - Jun 2019
Algehele gradering
Bekostigbare, goed toegeruste, eenheid met pragtige dekor.
Lees meerAlet B - Jun 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Angelique M - Mrt 2019
Algehele gradering
Ongelooflik mooi! Het dit baie geniet. Pragtige plek.
Ta Mala's Self-Catering Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die revue. Ek is so bly julle het dit geniet. Dit beteken so baie vir ons en hoop om julle weer te sien.
Bets V - Mrt 2019
Algehele gradering
Friendly reception, beautiful interior, lovely bed linen.
Lees meerDanie V - Jan 2019
Algehele gradering
'n Stukkie nostalgie!
Lees meerTa Mala's Self-Catering Cottages se terugvoer
Baie dankie vir hierdie besondere opsomming van alles waarvoor TaMala's staan. Die karoo en Prince Albert lë na aan ons harte en ons wou so graag hierdie hartsboodskap oordra in elke huisie. Meerkat is die toonbeeld van karoo leefstyl 250 jaar gelede. Ons is so bly julle het dit geniet. Ons hoop om julle weer te sien.
Deon D - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Frans M - Nov 2018
Algehele gradering
Baie goed.
Annamarie H - Okt 2018
Algehele gradering
Ongelooflik.
Karin A - Okt 2018
Algehele gradering
Absoluut fantasties, pragtig en gerieflik!
Ta Mala's Self-Catering Cottages se terugvoer
Dit is so lekker om julle boodskap te ontvang. Tamala's is voorwaar ons hart se punt en wanneer kliente dit net soveel as ons geniet , weet ek hulle is ons tipe mense. Baie dankie vir julle positiewe boodskap. Ons ontvang julle graag weer en deel ons vreugdes met liefde met julle.
Vriendelike groete
Dewald
Muriel M - Okt 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Sarie S - Jun 2018
Algehele gradering
Ten volle en keurig toegerus met alles wat jy benodig. Smaakvol en kunstig en die karakter van die ou huis is behou.
Chris De Jager D - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was voorwaar 'n eerste in so 'n kosbare klein huisie met 'n groot hart!
Elna V - Apr 2018
Algehele gradering
'n Verrassing.
Lees meerDenise C - Apr 2018
Algehele gradering
Ta Mala's is aan te bevele.
Lees meerEugene D - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie oulik en sentraal geleë.
Ta Mala's Self-Catering Cottages se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering. Ons sal verseker aandag gee aan die merk van die onderskeie parkerings.
Groete
Dewald en Erika
Hanneli Z - Des 2017
Algehele gradering
Absolute waarde vir geld.
Leane D - Des 2017
Algehele gradering
Heerlik, rustig!
Thomas A - Des 2017
Algehele gradering
Alles en nog wat! Uitstekende verblyf in die pragtige Prins Albert.
Wessel D - Des 2017
Algehele gradering
Keurig, knus, besonder kreatief.
Anonieme gas - Nov 2017
Algehele gradering
Elbé V - Okt 2017
Algehele gradering
Everything you need and some extras too.
Michelle M - Okt 2017
Algehele gradering
Overpriced.
Ta Mala's Self-Catering Cottages se terugvoer
Dear Michelle
Meerkat cottage is 250 years old. We went out of our way to preserve the charm of years ago. Meerkat is not a modern luxurious guest unit but rather a gem from the past. This information is well documented on our website, with up to date photographs. We are well aware of the fact that not everybody will appreciate Meerkat Cottage.
Check out time at all our units is 10:00. We do however, allow guests on request, to stay longer if needed. We even let our cleaning staff start their work at 09:00 during weekends to accommodate guests. All this said, we want to apologise for the fact that you did not enjoy your stay at Meerkat Cottage.
Kind regards,
Dewald and Erika
Carmen M - Okt 2017
Algehele gradering
Uniek!
Talana V - Sep 2017
Algehele gradering
Aangename ervaring.
Lezette S - Sep 2017
Algehele gradering
Uitstekend!
Bernie K - Aug 2017
Algehele gradering
Wonderlike ervaring in 'n besondere gastehuis met karakter en Karoo omgewing wat ons baie geniet het.
Hannes V - Jun 2017
Algehele gradering
Prentjieboek mooi verblyf.
Lees meerStefanus J - Jun 2017
Algehele gradering
Slegs 1 woord: fantasties.
Karin A - Mei 2017
Algehele gradering
Ta Mala was wonderlik! Goed toegerus en uitstekende waarde vir geld!
Barry B - Mei 2017
Algehele gradering
Wonderfully decorated and appointed little cottage.
Willem V - Mei 2017
Algehele gradering
Rustige plattelandse verblyf.
Martin L - Apr 2017
Algehele gradering
Idillies!
Elsabe M - Feb 2017
Algehele gradering
Dit was wonderlik, egte Karoo perfeksie.
Duncan S - Jan 2017
Algehele gradering
Ongelooflik lekker!
Ta Mala's Self-Catering Cottages se terugvoer
Morne
Baie, baie dankie vir jou terugvoering. Dit beteken ontsaglik baie om positiewe, of negatiewe, terugvoering te ontvang. Ons is baie bly julle geniet Ta Mala's net so baie soos ons. Ek vertrou julle batterye is gelaai vir 2017. Ons ontvang julle graag weer.
Groete
Dewald en Erika
Roger S - Jan 2017
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike dag, Oujaarsaand en ons het dit baie geniet.
Lees meerTa Mala's Self-Catering Cottages se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer. Kitskoffie moet daar wees en ek vra om verskoning. Binne in die kombuiskas is 'n plunger om van die gemaalde koffie te gebruik. Die plunger was dalk net so gebêre dat dit nie duidelik sigbaar was nie. Wat betref die led liggie van die lugversorger, op die afstandbeheer is daar 'n knoppie wat hierdie irriterende liggie afskakel. Ons het melding gemaak daarvan in die brosjure wat in die eenhede beskikbaar is. Nogmaals dankie vir 'n terugvoer en ook ondersteuning, sonder dit kan ons nie die diens lewer en verbeter op foute nie.
Groete
Dewald van Zyl
Corne L - Des 2016
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike aand in 'n fantastiese huisie!
Celda G - Nov 2016
Algehele gradering
Dit was 'n salige wegbreek en ruskans in 'n plek wat met groot moeite en sorg voorberei is.
Lees meerTa Mala's Self-Catering Cottages se terugvoer
Hi Celda
Dankie vir jou positiewe terugvoer. Tamal's is baie naby aan ons harte en dit is lekker om vriende te ontvang wat soos ons voel.
Ek is bly jy het jou verblyf geniet.
Tot weer siens
Tamala Groete
Dewald en Erika
Bernard S - Okt 2016
Algehele gradering
Baie gerieflik en mooi.
Sorina V - Okt 2016
Algehele gradering
'n Fees vir die siel.
Konrad B - Okt 2016
Algehele gradering
Wonderlike, knus, ouwêreldse verblyf!
Lees meerDoreen A - Okt 2016
Algehele gradering
Klassieke Karoo-huis met pragtige kamers.
Peter R - Sep 2016
Algehele gradering
A must stay for quaintness.
Helena D - Jun 2016
Algehele gradering
Die mooiste ooit!
Dirk K - Jun 2016
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet!
Nadia V - Mei 2016
Algehele gradering
Heerlik gebly!
Johan K - Apr 2016
Algehele gradering
Heerlik oornag in die ontspanne omgewing.
Elize D - Feb 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Paul H - Jan 2016
Algehele gradering
'n Baie mooi en knus plek om te bly,
Tonie G - Des 2015
Algehele gradering
Lieflike plek, aangename mense!
Niel V - Jun 2015
Algehele gradering
Gemaklik, rustig, stil, kommerloos.
Christa D - Mei 2015
Algehele gradering
Lieflik!
Cormarie F - Mei 2015
Algehele gradering
Rustig, skoon, gemaklik en veilig.
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Markstraat 85, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap