LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ta Mala's Self-Catering Cottages | LekkeSlaap
+43

Ta Mala's Self-Catering Cottages

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 91 resensies vir Ta Mala's Self-Catering Cottages
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Elzanne R - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzanne R
Saam met vriende

Was soos vars lug!

Ons het ons kuier baie geniet, alles was mooi gerieflik en het onmiddelik tuis gevoel! Ons het selfs ’n ekstra nag gebly!

Talita M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita M
Enkelreisiger

Gerieflike verblyf in 'n rustige omgewing.

Ek het heerlik gekuier by Ta Mala's, ek was werklik aangenaam verras deur die plek. Ek waardeer dit daar so baie gedoen is om die oorspronklike karakter van die huisie te behou sonder om enigsins gerieflikheid in te boet. Daar is alle moontlike geriewe om 'n heerlike verblyf te verseker, en nog 'n paar ekstras, soos die buitestort en swembad om in af te koel. Die ligging is perfek, binne stapafstand van alles af. Ek sal baie graag weer daar wil oorslaap en kan die verblyf met sekerheid aanbeveel.

Ronnie G - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronnie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend. Heerlike kuier.

Dit was 'n heerlike kuier. Alles is netjies skoon en het mooi gewerk.

Ulrike K - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ulrike K
Enkelreisiger

Heerlike wegbreek.

Ek het in die Aloe kothuis gewoon. Dit is heerlik ruim, met 'n nuwe badkamer en groot stoep wat namiddae lekker in die skaduwee is. Daar is ook 'n gasbraaier, wat baie handig is vir vinnig 'n vleisie gaarmaak. Goeie WiFi en Netflix was handig vir vermaak in die aand.

Jaco B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B
Gesin met tieners

Ons het 3 nagte oorgebly tydens die terugkeer vanaf ons seevakansie.

Die akkommodasie was voorwaar 'n lafenis. Die geriewe is uitstekend. Dankie vir goeie diens.

Ronel B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Ontvangs, atmosfeer, uitleg, kunstigheid - alles uit die boonste rakke. Oud en nuut saamgevoeg met 'n fyn oog vir detail, geselligheid en gerief. Besondere plek, beveel dit ten sterkste aan vir mense wat van iets buitengewoon hou.

Martina S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martina S
Saam met vriende

Ta Mala's Self-Catering Cottages is voorwaar baie lekker verblyf in Prince Albert!

Ons het 'n heerlike naweek hier spandeer en sal vir seker weer daar oorslaap. Die akkommodasie en fasiliteite is pragtig en baie gemaklik. Ons is baie vriendelik behandel. Baie dankie Erika!

Hannes D - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kleindorpie gasvryheid.

Die akkommodasie was uitstekend.

Greg D - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Greg D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, convenient and had everything we needed. Owner and staff made us feel most welcome.

Loved the verandah, decor and "leiwater" system.

Ronelle R - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Pragtige plek - alles netjies en prentjiemooi. Wonderlike gasvrou en gasheer Gaan beslis weer terug.

Wessel D - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Smaakvol en tipies Karoo!

Heerlik gekuier; Netjies, skoon en vriendelik. Goed toegerus vir kort en langer verblyf. 'n Blyplek wat ons graag aanbeveel.

Drikkie V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Drikkie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huislike atmosfeer.

Sal graag in die toekoms weer daar gaan oorbly vir meer as net n aand.

Riana B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana B
Enkelreisiger

Wonderlik, dankie!

Sien sterre.

Nick S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Van die bestes nog!

Ons het baie lekker gebly! Die huisie was skoon, netjies en goed toegerus. Erika was baie hulpsaam en professioneel met ons aankoms! Het nou my slaap plek gevind in Prins Albert sal beslis wees daar oorbly. Baie dankie Erika julle mag maar.

Marilyn O - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyn O
Saam met vriende

Wat 'n wonderlike, skoon en netjiese plek om te bly.

Ons gasheer en gasvrou was baie vriendelik. Sal ons definitief weer sien as ons daai rigting gaan. Die selfsorg-eenheid het alles wat mens nodig het om gerieflik te bly. Baie dankie.

Elizma H - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike en mooi huisie. Ons het in Olyf gebly.

Olyf is stylvol en gerieflik gemeubileer. Stapafstand na die hoofstraat toe.

Yolandi P - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi P
Gesin met klein kinders

Oulike en unieke akkommodasie.

Ons het baie lekker gebly by Rooster cottage en sal beslis weer terugkeer. Regte waarde vir geld en alles baie mooi en skoon.

Schalk R - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk R
Saam met vriende

Pragtige plek wat die Karoo-atmosfeer komplimenteer. Vriendelike diens.

Een aand is nie genoeg nie, bly langer!

Lindi B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige ontspanne kuier.

Pragtige, skoon verblyf. Lekker om toeka se tyd weer te beleef.

Yolandi L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi L
Gesin met klein kinders

'n Klein stukkie hemel op aarde.

Dit is die netjieste, ongelooflikste, goedversorgde plekkie wat jy kan kry. Die mooiste, mooiste oudhede. My kinders was gelukkig en wou nie terugkeer nie. Alles wat jy moontlik kan benodig is daar, en die volgrootte yskas met die kleinspan was baie welkom. 'n Moet vir enige gesin. 'n Stukkie paradys!

Louis V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring.

Ons het in Meerkat gebly. Dit was 'n wonderlike ervaring. Eenheid het alles wat jy nodig het en is goed geleë naby alles in die dorp. Gasheer en gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig. Ons sal weer daar bly en kan Ta Mala aanbeveel vir enigiemand wat Prince Albert besoek.

Justine K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justine K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spesiale plekkie met goeie afwerking in 'n rustige area.

Die Meerkat cottage is perfek vir twee mense en ons sal beslis wil teruggaan. Die detail en afwerking waarmee die cottage restoureer was is baie spesiaal en sorg vir 'n unieke ervaring. Die cottage is net so twee blokke weg van die sentrale dorp waar meeste eetplekke geleë is so dit is maklik om rond te stap vanaf Ta Mala's. Erika was ook baie goed met kommunikasie wat bygedra het tot 'n lekker ervaring.

Melanie K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie K
Gesin met tieners

Very comfortable with nice splash pool and tastefully decorated living area self-contained.

Would definitely stay there again.

Marlein D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlein D
Gesin met klein kinders

Heerlik!!

Puik, vriendelike diens! Cottages is pragtig netjies. Julle sal ons definitief weer sien!!

Elma B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gem in die Karoo!

Wat 'n ongelooflike plekkie in die Karoo! Prince Albert het 'n stukkie van ons harte gesteel. Ek, my man en 4 maande oue babatjie het daar oornag. Ons sal vir seker weer daar oornag, maar vir langer! Baie dankie Erika.

Caitlin M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caitlin M
Gesin met klein kinders

Lovely clean overnight accommodation!

We had a great stay at Ta Mala's, felt welcome from first moment, clean accommodation, lovely pool and all the self-catering amenities you need! Will definitely stay here again!

Heinke H - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinke H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige gerestoureerde huisie van 300 jaar oud!

Lekker stil en rustig, mooi tuine en swembad in en om die gerestoureerde huis. Ons het dadelik tuis gevoel!

Alex S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alex S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place, but noisy.

The cottage was lovely, clean and spacious. However, the noise coming from the loft's floor boards made sleeping quite difficult.

Arina V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spesiaal.

Erika en gesin het Ta Mala so perfek gerestoureer en dit reggekry om jul gaste so spesiaal te laat voel!

Lorinda B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorinda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Idillies. Ongelooflik lieflik.

Ongelooflik pragtig. Kraakvars en so heerlik tuis. Erika het ons vriendelik ontvang en dadelik tuis laat voel. Kom kuier gerus. Dis 'n moet.

Liesl P - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en pragtig.

So karaktervol. 'n Juweel van 'n plekkie. Sal beslis weer by Ta Mala's kom bly!

Adri K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri K
Saam met vriende

Dit was ongelooflik lekker en baie mooi.

Dit is die beste gastehuis waarin ons al gebly het. Pragtig skoon en netjies en alles wat jy nodig het is daar. Erika was ongelooflik vriendelik en alles was net lekker daar sal vir seker teruggaan en dit aanbeveel.

Carina S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina S
Gesin met klein kinders

Heerlik!

Almal was hulpvaardig, vriendelik en het baie moeite gedoen om dit vir ons as gesin so gerieflik moontlik te maak. Puik diens, pragtige plek. Ons kom beslis weer!

Wicus B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wicus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf.

Baie vriendelik ontvang en was aangenaam verras en het werklik ons verblyf in die skoon en ruim gerieflike eenheid geniet. Ons sal beslis hierdie verblyf by ons familie en vriende aanbeveel.

Graeme G - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Graeme G
Saam met vriende

Lovely and quaint.

Little step in hallway to lounge and bedroom was a nightmare death trap for us frail people as we tripped and fell before we put suitcases there to prevent it happening. Always having to be aware. Also, the braai grid was not clean. Also, I was concerned about no off-street parking, but no problem. Otherwise great accommodation.

Anne-marie H - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant two day stay, quiet and peaceful.

My daughter and I stayed for two nights. Lovely cottage with everything we needed for self-catering. Close to various restaurants, the hotel, galleries etc. Quiet area ─ we needed that, coming from Cape Town, both working in corporate environments! Enjoyable, definitely would recommend.

Ta Mala's Self-Catering Cottages's terugvoer

Thank you for the review Anne-marie. I am glad you enjoyed your stay!

Greetings Erika

Ta Mala's Self-Catering Cottages
Ilona K - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilona K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gesellig, skoon en veilig. Goeie waarde vir geld. Sal beslis aanbeveel vir vriende en familie.

'n Heerlike goed ingerigte kothuis. Alles wat jy benodig vir selfsorg. Binne loopafstand van doendinge. Voel heel tuis. Sal beslis aanbeveel vir vriende en familie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Cosy, clean and safe. Good value for money. Will definitely recommend to friends and family.

A lovely well appointed cottage. Everything you need for self catering. Within walking distance of activities. Felt quite at home. Will definitely recommend to friends and family.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Alé D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alé D
Saam met vriende

Ongelooflik!

Dit was ‘n baie cozy plekkie en Erika se diens is ongelooflik. Die dames wat by Ta Mala werk is so fraai!

Lourens B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens B

Egte Karoo-ervaring met styl.

Baie skoon en baie netjies verblyf! Die cottage is met baie mooi oudhede en allerhande oulike goed toegerus! Ek sal definitief weer hier bly!

Lukas  - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbare, goed toegeruste, eenheid met pragtige dekor.

Ons was aangenaam verras toe ons moeg vanaf die Weskus by Ta Mala's arriveer om te oornag. Volledige kombuis, badkamer met groot stort en bad. Deurgaans is gehaltelinne gebruik en verwarming is ook aan aandag gegee al was dit nie nodig om die elektriese kombers of lugversorging te gebruik nie. Wat egter indrukwekkend was, was om te leer hoe Ta Mala's tot stand gekom het en foto's te sien van hoeveel moeite in die restourasie ingesit is. As gereelde reisigers het ons nog nie van verblyf gebruik gemaak waar daar soveel moeite gedoen is met restourasie en dekor nie. Dis heerlik om in so huislike atmosfeer oor te bly, het gevoel asof ons die eienaars goed ken toe ons die volgende oggend vroeg vertrek het. Eenheid was pynlik netjies en natuurlik was die onderdakbraai vir my 'n bonus.

Danie S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Karoo-styl op sy beste.

Ons het baie lekker gebly. Gerieflik en smaaklik gemeubileer. Lekker blyplek vir 'n groep vriende wat hul eie spasie benodig. Naby die hoofstraat (en gin bar)!

Alet B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Ons het die tydjie by Ta Mala se Meerkat eenheid baie geniet. Netjies, skoon en voldoende. Baie dankie.

Angelique M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique M
Gesin met tieners

Ongelooflik mooi! Het dit baie geniet. Pragtige plek.

Ta’Mala het my verras. Pragtige plek met die mooiste dekor. Eg Karoo-gevoel. Skoon en netjies, ten volle toegerus. Ligging perfek en baie veilig. Swembad en baie gesellige kuierstoep waar ons kon braai. Baie goeie diens van eienaar ontvang.

Ta Mala's Self-Catering Cottages's terugvoer

Baie dankie vir die revue. Ek is so bly julle het dit geniet. Dit beteken so baie vir ons en hoop om julle weer te sien.

Ta Mala's Self-Catering Cottages
Bets V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bets V
Saam met vriende

Friendly reception, beautiful interior, lovely bed linen.

It was a lovely place to stay. If you travel with friends, make sure you book the two interleading units. Unfortunately we only stayed for one night and we will definitely recommend Ta Mala's to future guests. Clean, spacious, crafty interior and everything that was needed. The full size fridges were welcome - most places have bar fridges that can be quite problematic at times. Thank you for sharing this beautiful place with us.

Danie V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Stukkie nostalgie!

Wanneer 'n mens deur die asemrowende omgewing van die Swartberge reis en onder die indruk kom van 'n ou-ou bergpas met sy stories van mense wat daaraan gebou het, en jy stop uiteindelik in Prins Albert voor 'n ou huis wat daardie selfde oudheid adem, voel jy klein en nietig en wil jy net vir 'n paar oomblikke stil wees en nadink oor die lewe van gister en eergister en vandag. Ons het die voorreg gehad om in die Meerkat-kamer tuis te gaan. Dit is oud. En luuks. Aangrypend. 'n Belewenis wat jy nie moet mis nie.

Ta Mala's Self-Catering Cottages's terugvoer

Baie dankie vir hierdie besondere opsomming van alles waarvoor TaMala's staan. Die karoo en Prince Albert lë na aan ons harte en ons wou so graag hierdie hartsboodskap oordra in elke huisie. Meerkat is die toonbeeld van karoo leefstyl 250 jaar gelede. Ons is so bly julle het dit geniet. Ons hoop om julle weer te sien.

Ta Mala's Self-Catering Cottages
Fred D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly!

Alles wat nodig is en baie kreatief ingerig!

Ilze M - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed.

Baie skoon, netjies en goed toegerus. Ligging goed.

Annamarie H - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Ek sal definitief weer daar gaan oorslaap. Die plek is beautiful. Ons het in Windpomp geslaap, alhoewel ons in Meerkat bespreek het. So ons het nog 'n luukser eenheid gekry, want daar was 'n kansellasie.

Karin A - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin A
Saam met vriende

Absoluut fantasties, pragtig en gerieflik!

Dis ons tweede naweek by Tamala. Erika is 'n uitstekende gasvrou! Die beddens is baie gerieflik en die linne is skoon en van goeie gehalte. Die kothuise is altyd eksie perfieksie, skoon en volledig toegerus, en daar is allerhande ekstras! Baie goeie ligging. Stapafstand van alles in Prins Albert!

Ta Mala's Self-Catering Cottages's terugvoer

Dit is so lekker om julle boodskap te ontvang. Tamala's is voorwaar ons hart se punt en wanneer kliente dit net soveel as ons geniet , weet ek hulle is ons tipe mense. Baie dankie vir julle positiewe boodskap. Ons ontvang julle graag weer en deel ons vreugdes met liefde met julle.

Vriendelike groete
Dewald

Ta Mala's Self-Catering Cottages
Muriel M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muriel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Doen jouself 'n guns en bespreek jou verblyf by Ta Mala's! Erika en span is baie professioneel en vriendelik! Dit was ons tweede keer in Ta Mala's en sal nooit ander verblyf in Prince Albert bespreek nie. Die huisie is goed versorg en toegerus met alles en nog wat jy sal nodig kry!! Die dekor is ongelooflik mooi! Bly 'n wenner!

Sarie S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ten volle en keurig toegerus met alles wat jy benodig. Smaakvol en kunstig en die karakter van die ou huis is behou.

Sien sterre!

Chris De Jager D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris De Jager D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was voorwaar 'n eerste in so 'n kosbare klein huisie met 'n groot hart!

My man was aanvanklik skepties toe ons voor die huisie stilhou, maar na 'n rukkie in die vriendelike ruimte het ek besef dat ek Meerkat al in 'n tydskrif gesien het en was opgewonde. Alles perfek. Dankie vir 'n goeie nagrus.

Elna V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Verrassing.

Ons het nie geweet die huis het 'n rietdakplafon nie. My man is baie allergies vir stof en dit is nooit vir ons 'n opsie nie. Verder het die huis 'n sterk Doom-reuk gehad wat iemand met allergieë nie bevoordeel nie. Ek dink hulle spuit dit om die goggas uit te hou. Daar was geen goggas of ongediertes nie. Verder is die eienaar baie gaaf en het ons geen klagtes nie, ek dink vir mense wat nie so sensitief vir stof is nie, kan dit baie goed werk.

Denise C - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ta Mala's is aan te bevele.

Ta Mala's se Windpomphuisie is skoon en toegerus met enige iets wat jy mag nodig hê. Dit is lekker sentraal geleë en veilig. Ons het heerlik gebly. Die enigste probleem is dat die betalery moeilik is omdat mens tot 09:00 moet wag vir die skoonmaker om jou betaling met 'n kaartmasjien te doen. Ons wou graag vroeg vertrek, maar kon nie, omdat ons vir haar moes wag om te betaal. Daar is ongelukkig nie 'n ander betaal opsie nie.

Ilona D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ilona D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulik en sentraal geleë.

Beskikbare parkering moet aan die verskillende eenhede toegeken/genommer word.

Ta Mala's Self-Catering Cottages's terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering. Ons sal verseker aandag gee aan die merk van die onderskeie parkerings.
Groete
Dewald en Erika

Ta Mala's Self-Catering Cottages
Thomas A - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles en nog wat! Uitstekende verblyf in die pragtige Prins Albert.

Heerlike verblyf, die prys lyk bietjie swaar as jy bespreek, maar dit is elke sent die moeite werd. Heerlik afgekoel in die plons-poel. Baie goeie aandag aan detail. Ons het gedog die muskietnet is dekoratief, toe nie! Lekker braaigeriewe en die doodse stilte wat net die Karoo kan bied.

Hanneli Z - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneli Z
Saam met vriende

Absolute waarde vir geld.

Pragtig versorg en dekoratief en alle benodighede was daar. Die diens was ook vriendelik.

W D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
W D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Keurig, knus, besonder kreatief.

Pragtige verblyf wat besonder kreatief gedekoreer is. Jammer dat die warmwaterstelsel 'n uitdaging is.

Piet G - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Piet G
Gesin met klein kinders

Heerlik, rustig!

Ons het baie lekker gebly in die goed toegeruste plekkie. DStv en aircon 'n lekker aanwins.

Elbé V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbé V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything you need and some extras too.

Well equipped kitchen and a lovely braai area enhanced our stay. The cottage is beautifully decorated and clean.

Michelle M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Michelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Overpriced.

The price for this unit should be a room and not self-catering. No indoor shower. No room to move. Too much squashed in a small space. Cleaners also wanted us out at 8 am. It was not a good visit. Disappointing.

Ta Mala's Self-Catering Cottages's terugvoer

Dear Michelle
Meerkat cottage is 250 years old. We went out of our way to preserve the charm of years ago. Meerkat is not a modern luxurious guest unit but rather a gem from the past. This information is well documented on our website, with up to date photographs. We are well aware of the fact that not everybody will appreciate Meerkat Cottage.

Check out time at all our units is 10:00. We do however, allow guests on request, to stay longer if needed. We even let our cleaning staff start their work at 09:00 during weekends to accommodate guests. All this said, we want to apologise for the fact that you did not enjoy your stay at Meerkat Cottage.

Kind regards,
Dewald and Erika

Ta Mala's Self-Catering Cottages
Carmen M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carmen M
Gesin met tieners

Uniek!

Ta Mala’s is besonders! Die geskiedenis van Prins Albert word in hierdie unieke gastehuis versinnebeeld. Dit is stylvol, enig in sy soort!

Lezette S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezette S
Saam met vriende

Uitstekend!

Fantastiese oornagfasiliteit. Baie verwelkomend en beslis waarde vir geld.

Talana V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Talana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename ervaring.

Dankie vir die eienaars en personeel vir die puik diens en vriendelikheid. Inligtingspamflet m.b.t. tot die geskiedenis van Ta Mala en oor Prins Albert was `n groot bonus. Die plekkie is gerieflik sentraal geleë. Dit is skoon, netjies en oulik gemeubileer. Ons het Karoo rustigheid en gasvryheid ervaar by Ta Mala. Sal definitief weer daar bespreek.

Bernie K - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring in 'n besondere gastehuis met karakter en Karoo omgewing wat ons baie geniet het.

Baie kunstig en is die outydse karakter behou en 'n groot belewenis om dit te ervaar in 'n huis wat 100 jaar oud is.

Hannes V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prentjieboek mooi verblyf.

Ons het in die winter 2 nagte by Ta Mala's spandeer. Die huisies is ou tradisionele huise wat pragtig gerestoureer is, so dit is modern en tog outyds. Alles wat jy nodig het is in die huise. Vir die winter het dit 'n kaggel en winter beddegoed, so ons het nie koud gekry nie. Ta Mala's is perfek geleë, na genoeg aan die dorp om die dorpie te voet te verken, maar ver genoeg dat die verkeer in die hoofstraat nie pla.

Stefanus J - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanus J
Enkelreisiger

Slegs 1 woord: fantasties.

Woning was baie netjies en goed toegerus met alles wat jy nodig het. Ek hou van die privaatheid en sekerlik die flinke manier waarop verblyf bekom kon word en die gasvryheid, selfs in die afwesigheid van die eienaar. As gereelde reisiger beveel ek enige tyd Ta Mala aan. Baie dankie.

Karin A - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin A

Ta Mala was wonderlik! Goed toegerus en uitstekende waarde vir geld!

So 'n pragtig gerestoureerde kothuis! Ons was aangenaam verras! Goed geleë, en allies wat jou hart kan begeer! Sal beslis teruggaan!

Barry B - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Barry B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderfully decorated and appointed little cottage.

Highly recommended.

Willem V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plattelandse verblyf.

Pragtige gerestoureerde huisies in stil en rustige Prins Albert in die Klein Karoo. In 'n stil straat 2 blokke van al die winkeltjies en eetplekke. Volledige kombuis, buitebraai onderdak, lekker atmosfeer.

Martin L - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin L
Enkelreisiger

Idillies!

Iets het agtergebly, ek kom weer.

Elsabe M - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik, egte Karoo perfeksie.

Karoo gasvryheid op sy beste.

Kathe-mari S - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathe-mari S
Gesin met tieners

Ongelooflik lekker!

Sekerlik een van die mooiste plekke waar ons al ooit oorgebly het. Die eienaars verdien alle sukses met die harde werk wat hulle ingesit het om so 'n pragtige, historiese wegkomplek te skep.

Ta Mala's Self-Catering Cottages's terugvoer

Morne
Baie, baie dankie vir jou terugvoering. Dit beteken ontsaglik baie om positiewe, of negatiewe, terugvoering te ontvang. Ons is baie bly julle geniet Ta Mala's net so baie soos ons. Ek vertrou julle batterye is gelaai vir 2017. Ons ontvang julle graag weer.
Groete
Dewald en Erika

Ta Mala's Self-Catering Cottages
Roger S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roger S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n wonderlike dag, Oujaarsaand en ons het dit baie geniet.

Die kamers, kombuis en toilette was baie netjies, skoon en pragtig. Die enigste dinge wat ek sou vra vir volgende keer is: 1. Kitskoffie - daar was 'n klein bietjie koffie, maar dit was gemaalde koffie, maar ons het geen masjien gesien wat gemaalde koffie sou gebruik het nie. 2. In die slaapkamers is daar lugversorging maar selfs met al die ligte af en die gordyne toe is daar te veel lig in die kamer om ordentlik te kan slaap weens die lig van die lugversorging. As hulle miskien masking tape of so iets kan verskaf om oor die ligte te plak sou dit 'n groot verskil maak. Anders was dit pragtig en baie lekker verblyf. Baie dankie!

Ta Mala's Self-Catering Cottages's terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer. Kitskoffie moet daar wees en ek vra om verskoning. Binne in die kombuiskas is 'n plunger om van die gemaalde koffie te gebruik. Die plunger was dalk net so gebêre dat dit nie duidelik sigbaar was nie. Wat betref die led liggie van die lugversorger, op die afstandbeheer is daar 'n knoppie wat hierdie irriterende liggie afskakel. Ons het melding gemaak daarvan in die brosjure wat in die eenhede beskikbaar is. Nogmaals dankie vir 'n terugvoer en ook ondersteuning, sonder dit kan ons nie die diens lewer en verbeter op foute nie.
Groete
Dewald van Zyl

Ta Mala's Self-Catering Cottages
Corne L - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne L
Gesin met tieners

Dit was 'n wonderlike aand in 'n fantastiese huisie!

Het die aand in die gerestoureerde huisie baie geniet! Die geriewe was netjies, skoon en meer as voldoende! Ek sal definitief weer 'n draai daar maak!

Celda G - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celda G
Enkelreisiger

Dit was 'n salige wegbreek en ruskans in 'n plek wat met groot moeite en sorg voorberei is.

Ek het in Meerkat gebly. Alles was so netjies en spesiaal, tot die blommetjies in die badkamer. Die buitestort was 'n belewenis, met die maan en die sterre wat vir jou loer! Alles is baie prakties en toeganklik gemaak, die bed het heerlik geslaap, en die stoele onder die prieel was baie gebruik! Wens ek kon die braai of kaggel benut het, maar die naweek was te vinnig om. Baie dankie dat ek daar kon oorbly ─ 'n voorreg om in 'n kunstig versorgde plek met 'n groot geskiedenis te kon oorslaap!

Ta Mala's Self-Catering Cottages's terugvoer

Hi Celda
Dankie vir jou positiewe terugvoer. Tamal's is baie naby aan ons harte en dit is lekker om vriende te ontvang wat soos ons voel.
Ek is bly jy het jou verblyf geniet.
Tot weer siens
Tamala Groete
Dewald en Erika

Ta Mala's Self-Catering Cottages
Bernard S - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bernard S
Enkelreisiger

Baie gerieflik en mooi.

Baie vriendelik ontvang met alle geriewe wat benodig is. Altyd heeltemal veilig gevoel.

Sorina V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sorina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Fees vir die siel.

Ek sou ook so 'n huisie wou hê! Ons stoutste verwagtinge is oortref.

Konrad B - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Konrad B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike, knus, ouwêreldse verblyf!

Ons het in Meerkat tuisgegaan (Okt 2016). Dit is die perfekte ou kothuisie, kompleet met antieke meubels, kerse, lampies, 'n muskietnet, koolstofie, 'n reuse bad en 'n buite stort. Dit het alles wat jy nodig het om rus vir jou siel te vind (pak 'n lekker leesboek en borrelbad in!). Verder het die Ta Mala-span werklik uit hulle pad gegaan om die viering van ons huweliksherdenking spesiaal te maak: 'n reuse bos blomme en vonkelwyn in die yskas het die romantiese, ouwêreldse gevoel van die huisie mooi afgerond.

Doreen A - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen A
Besigheidsreis

Klassieke Karoo-huis met pragtige kamers.

Ek het Prins Albert besoek vir 'n konferensie. Drie nagte gebly. 'n Pragtige gerestoureerde huisie, baie gerieflik, baie skoon, en baie atmosferies. Ek het sommer buite die huis op die sypaadjie geparkeer, en dit was heel veilig. Dit was 'n wonderlike ervaring.

Peter R - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter R
Saam met eggenoot / lewensmaat

A must stay for quaintness.

We were made to feel at home from the first moment on arrival. The venue was clean, comfortable and furnished in a most appealing way. The décor brought smiles to our faces - refreshing!

Helena D - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die mooiste ooit!

Wat 'n aangename verrassing het op ons gewag. Hierdie outentieke brakhuisie is pragtig gemeubileer en toegerus. Dis petite, dis oulik, dis smaakvol, dis pragtig! Baie netjies en skoon. Bekyk die foto's deeglik en jy sal presies weet of dit in jou smaak val.

Dirk K - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit baie geniet!

Alles was baie netjies en skoon en baie goed toegerus.

Nadia V - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly!

Pragtige huis, goed geleë in die dorp. Alles gehad wat ons nodig het!

Johan K - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik oornag in die ontspanne omgewing.

Sal enige tyd weer in gebruik maak van die fasiliteite. Vanaf die aanvanklike reëlings, die verblyf tot en met die vertrek was alles perfek. Ons het in Windpomp gebly en sal hom definitief weer kies. Baie dankie Erika.

Elize D - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Ons het in "Windpomp" gebly. 'n Pragtige eenheid met soveel karakter uit vervloë dae. Alles was baie skoon en netjies. Die eenheid is baie goed toegerus vir selfsorg. Ons beveel dit beslis aan en sal self definitief in die toekoms weer daarvan gebruik maak.

Paul H - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paul H
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie mooi en knus plek om te bly,

Ta Mala was 'n heerlike bestemming vir 2 mense. Dit is mooi, knus en smaakvol. Ek beveel gerus die plekkie aan.

Tonie G - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tonie G
Gesin met klein kinders

Lieflike plek, aangename mense!

Ons het die verblyf baie geniet. Die vertrekke is met goeie kwaliteit items versier, slaapgoed is vars en netjies. Lugversorger in slaapkamer was n bonus in Desember. Fietse was beskikbaar om mee die dorp te verken! Goeie waarde vir geld.

Niel V - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Niel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, rustig, stil, kommerloos.

Die stortwater kan nog warmer gestel word.

Christa D - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik!

Wat 'n heerlike verrassing om by Ta Mala in te stap met prentjiemooi dekor. Windpomp is 'n heerlike kuierhuis en ten volle ingerig. Ons het net ondervind dat Meerkat nie heeltemal toegerus is vir selfsorg nie. Die buitestort is 'n groot bederf, maar beslis net somertyd, tensy jy dapper genoeg is om dit in die winter te trotseer. Baie geluk en dankie aan Erica en familie!

Cormarie F - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cormarie F
Enkelreisiger

Rustig, skoon, gemaklik en veilig.

Die huisie is baie mooi gerestoureer met spesiale stukke wat dit 'n baie lekker gesellige gevoel gee. Alles was netjies, skoon en gemaklik. Die snoesige kamerjas was 'n bonus. Dit is sentraal geleë en stapafstand vanaf die dorp, maar jy het ook nie al die gemaal op jou voorstoep nie, wat dit lekker rustig maak vir 'n middagslapie. Uitstekende verblyf, sal dit definitief aanbeveel.

Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 85, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe5347a44a39a10708560e51a8f1d27e166603525b9094664f176121d12a2a79bbf9f4c550fd6d06145cda740045e21a92862?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 2) 91 5 1 5 85 Market Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.224259669502 22.028580307961
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!