Thatchers Guest Rooms
Kry 15% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 32, Doorn, Welkom, 9459, Vrystaat
-
Vanaf
R695R591 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Thatchers Guest Rooms is geleë in die lowerryke Doorn, 'n veilige, sentrale buurt wat net 2 minute se ry van Welkom af is.
Verblyf is beskikbaar in 5 kamers wat slaapplek vir 2 volwassenes en sy eie ingang het. Die kamers het elkeen lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook USB-koppelpunte vir gaste se gerief. Sommige eenhede het DStv en ander bied toegang tot Netflix.
Veilige parkeerplek is beskikbaar en daar is 'n tuin, swembad en braaigeriewe.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Leonard Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Kerkstraat 32, Doorn, Welkom, 9459, Vrystaat
- Gaste dink Thatchers Guest Rooms het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 32, Doorn, Welkom, 9459, Vrystaat