Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Cottage

Spesiale Aanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 3 Jun 2024 tot 31 Aug 2024.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cloeteskraal, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R940 R627 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Aloe Cottage is op 'n plaas tussen Swellendam en De Hoop Natuurreservaat in die hartjie van die Ruens geleë. Die kothuis is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na 'n wegbreek buite die stad.

Aloe Cottage beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die sitarea het 'n slaapbank vir 'n kind indien dit vooraf gereël word.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond en 'n stoof toegerus. Ander geriewe sluit 'n binne- en buitebraai in.

Gaste kan help om die lammers melk te gee, gaan fietsry, draf of stap en saans kan hulle vanaf die kanolalande sterrekyk.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 41 resensies vir Aloe Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Marthie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 108

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Cloeteskraal, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aloe Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R940
R940 R627
per nag (plek vir 2)
Vanaf R940
R940 R627
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cloeteskraal, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a2f10f7776b92db8d945b1c92c6a5e80274981748d1835ccdf9ea05115b24e170bce86d5cf2a5f16ad1a50d6927b318406a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R940 nouVanaf R627 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 Cloeteskraal Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.260805 20.378535
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem