Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bay B301

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Beach House
Property ...

Eiendomme 51

Resensies 97

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir The Bay B301
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Annika J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annika J

Lovely and calming stay at the The Bay.

We had a really great stay, the views are amazing in each room of the house and it was exactly what we needed. I would definitely recommend staying here! The service was really good and timely which we appreciated!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin A - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin A
Gesin met tieners

Kontaknommers wat gegee is om te skakel werk nie.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corra M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corra M

Baie goeie ligging.

The Bay B301 sal ek vir enige persoon aanbeveel. Dis 'n pluspunt dat beide kamers uitgaan op die balkon. Netjiese woonstel met alle noodsaaklihede. Baie mooi uitsig.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle E
Gesin met tieners

Baie, baie lekker plek om vakansie te hou.

Die twee balkonne uit elke slaapkamer is 'n groot bonus en daar is see-uitsig van elke vertrek in die woonstel. Die ontvangs was baie goed, plek is netjies en naby aan alles wat 'n mens wil hê. Parkering was egter moeilik oor die naweek, veral as 'n mens 'n sleepwaentjie het. Hoewel ek vooraf gereël het vir waentjie, was dit problematies om parkering te kry. Die privaat swembad was ook 'n bonus. Algeheel opgesom: Ek sal die plek wyd en syd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shell-weg, The Bay B301, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78656e836c62974e82c4afa1eabbe1f04a43f40e98d93698f7547d8e15785cea2e8b1d08a6be41c615da24b432c28cd95018?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Shell Road The Bay B301 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.811752087095 18.470908513986
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem