Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bay B301

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shell-weg, The Bay B301, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Bay B301 is 'n luukse selfsorg-strandfrontwoonstel op die derde verdieping. Dit spog met panoramiese uitsigte oor die see en op Tafelberg anderkant die baai.

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 'n oopplan-leefarea en -kombuis sowel as badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die slaapkamers het toegang tot 'n balkon waar gaste kan sit en die sonsondergang waardeer.

Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis, eetarea en sitarea. Daar is gemaklike sitplek en 'n TV. Die kombuis is met 'n vierplaatstoof, oond, mikrogolf, koffiemasjien, yskas-vrieskas, basiese eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus.

Die hoofbadkamer het 'n stort, wasbak en toilet en die tweede badkamer het 'n bad. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, WiFi en veilige kelderparkeerplek. Daar is ook 24 uur-sekuriteit en geslotekringtelevisiekameras.

Slaapplek

’n Bespreking by The Bay B301 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir The Bay B301
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Beach House
Property ...

Eiendomme 51

Resensies 97

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Shell-weg, The Bay B301, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Bay B301 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shell-weg, The Bay B301, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78656e836c62974e82c4afa1eabbe1f04a43f40e98d93698f7547d8e15785cea2e8b1d08a6be41c615da24b432c28cd95018?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Shell Road The Bay B301 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.811752087095 18.470908513986
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem