The Baytree Beach House
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Thomas Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 77
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Maryke G - Jun 2023
Algehele gradering
Wonderlike uitsig en uitstekende kliëntediens.
Shaun D - Jan 2023
Algehele gradering
Lovely location and house.
Eileen K - Sep 2022
Algehele gradering
Ongelooflik!
The Baytree Beach House se terugvoer
Thank you! We appreciate your review and hope you'll be back to stay in the future.
Adriette L - Apr 2022
Algehele gradering
Stapafstand vanaf strande en lewendige Kalkbaai, maar nét ver genoeg buite die geraas.
Lees meerThe Baytree Beach House se terugvoer
Thank you so much for your review! We hope to have you back to visit again soon
Simone O - Apr 2022
Algehele gradering
Beautiful location. Lovely home but needs maintenance.
Lees meerKeenan F - Feb 2022
Algehele gradering
Absolutely amazing!
Weila-marie S - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier, al was daar paar goedjies in die woonstel wat nie gewerk het nie.
Marcelle V - Sep 2021
Algehele gradering
Awesome.
Jana B - Sep 2021
Algehele gradering
Fantastiese naweek by The Baytree Beach House.
Nicolet B - Jul 2021
Algehele gradering
Heerlike kuier saam familie. Asemrowende uitsig. Gesellige atmosfeer. Regtig waarde vir geld.
Lees meerAnnelie J - Des 2020
Algehele gradering
Gorgeous house but room for improvement.
Lees meerSimone A - Okt 2019
Algehele gradering
Ons het 'n fantastiese tyd gehad.
Adrienne C - Sep 2019
Algehele gradering
Fantastic stay. Spacious. Comfortable. Great location. Beautiful interior.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantastiese verblyf. Ruim. Gemaklik. Puik ligging. Pragtige interieur.
Voorstelle - meer gemaklike stoele in die sitkamer. Vroegoggend-verkeer maak jou wakker. Ongelooflike uitsigte oor Vishoekbaai. Maklike loopafstand van Kalkbaai en restaurante af. Pragtige interieur. Beveel hierdie selfsorgplek as 'n wonderlike wegbreek sterk aan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Martelize W - Jun 2019
Algehele gradering
Pragtige huis, baie netjies.
Heidi E - Jun 2019
Algehele gradering
Sielsjampanje!
Lees meerShaun T - Apr 2019
Algehele gradering
Lekker.
Edgar D - Des 2018
Algehele gradering
Enjoyable and comfortable stay.
John S - Mei 2018
Algehele gradering
Fantasiese akkommodasie.
Tatum J - Aug 2017
Algehele gradering
Relaxing.
Louise D - Jul 2017
Algehele gradering
'n Stylvolle blyplek met moderne geriewe binne loopafstand van Kalkbaai se bedrywighede.
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 224, Kalkbaai, 7945, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom