The Clarens Place
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Anban Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Jan D - Sep 2023
Algehele gradering
Was skoon en netjies, maar hulle antwoord nie altyd hulle fone nie.
Eana D - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtige woonvertrek. Knus linne, lekker warm geslaap.
Karin K - Aug 2023
Algehele gradering
Dit was 'n kort besoek aan Clarens, sou graag 7 dae daar wou deurbring.
Koos B - Jul 2023
Algehele gradering
Die eienaar/bestuurder was baie vriendelik en toeganklik.
Yolandi S - Jun 2023
Algehele gradering
Met aankoms het ons die braaier gebruik gevind. Die toilet was verstop en ons eetlus was daarmee heen. Die eienaar het egter dadelik kom skoon maak.
Ester V - Des 2022
Algehele gradering
Heerlike kuier in 'n skoon, netjiese woonplek.
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Rozaan B - Apr 2022
Algehele gradering
Die kuier was baie lekker.
Cecile V - Sep 2021
Algehele gradering
Lieflik, karaktervol, rustig en vriendelike ontvangs en diens.
Pieter S - Sep 2021
Algehele gradering
Die eenheid is baie ruim.
Meg P - Aug 2021
Algehele gradering
Die kamer was baie ruim en netjies.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malherbe-straat 73, Clarens, 9701, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom