Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The French Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gary G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Uitstekende naweek wegbreek en geskiedkundige plek van Clarens. Uitstekende verblyf. Goeie ligging. Baie skoon. Kort wasbak by braaier, dan is dit perfek. Sal enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desiree H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Beautiful, quiet setting in comfortable accommodation. We had a wonderful time at The French Cottage. Beautiful setting. Situated close enough to Clarens to walk to the square yet far enough to be quiet and peaceful. Accommodation was clean and comfortable. Julia was a lovely host. Will definitely go back there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie V
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Idilliese verblyf in die natuur. The French Cottage is 'n idilliese blyplek in die natuur. Bome en berge is deurentyd sigbaar. Die stilte is magies. Die herfs in Clarens is asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2024

Net te kort. Ja, dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Justine H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Stunning place, highly recommend a getaway here! Excellent! Place is beautiful and tranquil.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cindy A
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Absolutely beautiful. Stunning accommodation and location, with lots to do on the property.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariza M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Wat 'n aangename verrassing! Ongelooflike plekkie. 10/10. Dit was elke sent die moeite werd. Julia het ons so tuis laat voel. Daar was niks wat ons aan kon dink wat nie beskikbaar was in die plekkie nie. Puik kwaliteit beddens en alles anders. Dit was 'n luukse ervaring. En dan was ons gelukkig genoeg om nadat dit gereën het in te boek, want daar was 'n privaat waterval 'n paar meter van die plekkie af waar ons skemerkelkies kon geniet. Die stroompie of waterval is heeltyd hoorbaar in die huis. Die uitsig is ongelooflik. Daar is nie enige plek in Clarens wat hierdie kan oortref nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2022

Dis soos jou eie huis. Die plek is baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David T
Kort verblyf
5.0
Mrt 2022

A glorious retreat. This place has everything. Comfort, views to the hills, walks in the woods, the cave with its rock art and even birdwatching. Look out for the rare bald ibises roosting on the ledge above the cave. Clarens is walking distance, with its shops and cafes but it is so secluded you would not know.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susann V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2022

Absolutely gorgeous. This cottage is situated in an absolutely breathtakingly stunning and tranquil location. Food for the soul with the singing of birds and the sound of the little stream running past the cottage. The absolute peacefulness of it all takes you by surprise and all of a sudden you realise you can just relax and recharge. It was an incredible experience and new memories were made while staying there for 4 nights. To the owners, thank you for sharing your stunning place with the rest of the world it is really something special. The only constructive criticism I would like to offer the owners is to consider alternatives for loadshedding periods (e. g. some solar lighting or a small inverter).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Julia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R4 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R4 200
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villiersstraat 491, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbdc05e131a0886d4fdeca54669830194c99f41bab49a9ca5c25ab3ebebb1b3be09873b97b40219c876feac837d9d701389aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag, vir 6 mense 44 5 1 5 491 Villiers Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.506449497582 28.417720765537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang