The Grey House
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Tia Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 74
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Stella B - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Riekie S - Feb 2024
Algehele gradering
Pragtig, gerieflik, ruim, skoon en met alles en nog meer as wat jy verwag.
Debbi W - Des 2023
Algehele gradering
Lovely stay with excellent service from the hosts.
Stephani T - Des 2023
Algehele gradering
Pragtige plek met alles wat jy benodig.
Ronelle R - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Gert V - Jul 2023
Algehele gradering
Die eienaars het aandag gegee aan elke klein detail om die verblyf so gerieflik moontlik te maak.
Elmar G - Jul 2023
Algehele gradering
Fantasties!
Willem P - Mei 2023
Algehele gradering
Stunning house with amazing service.
Hermien G - Apr 2023
Algehele gradering
Best affordable stayover in Beaufort West.
Isabel M - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam. Die huis het al ons verwagtinge oortref.
Gregory N - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige plekkie.
Ryno V - Okt 2022
Algehele gradering
Fantasties en meer.
Leonie B - Okt 2022
Algehele gradering
Peaceful and relaxed and beautiful decor.
Marco F - Sep 2022
Algehele gradering
Perfek lekker en gemaklik.
Andre S - Sep 2022
Algehele gradering
Perfekte oornagverbyf of selfs langer.
Prish R - Aug 2022
Algehele gradering
Outstanding stay.
Lees meerEllouise O - Aug 2022
Algehele gradering
Baie goeie verblyf.
Dawie D - Jul 2022
Algehele gradering
Netjies, sakpas, goeie ligging, veilig.
Colin A - Jul 2022
Algehele gradering
Travelling back to Gauteng, this was a comfortable stay-over.
Malinda N - Jul 2022
Algehele gradering
Spacious, beautiful cottage.
Jenny M - Mei 2022
Algehele gradering
Uitstekend! Keurig en ruim.
Stefna O - Mrt 2022
Algehele gradering
Lieflike verblyf en die lekkerste beddens.
Alsone V - Mrt 2022
Algehele gradering
Ideale oorslaapplek vir halfpadstop Kaap toe en terug.
Belinda G - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Sonja F - Jan 2022
Algehele gradering
Gem.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Juweel.
Die plek was ruim, skoon, vol ekstras en die gasvrou was baie akkommoderend en hulpvaardig. Sal definitief terugkeer wanneer ons weer in die omgewing is. Dankie vir lieflike verblyf.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Elsabe D - Jan 2022
Algehele gradering
Endless joy and comfort.
Lees meerIan S - Des 2021
Algehele gradering
Beste verblyf in Beaufort-Wes.
Donald T - Sep 2021
Algehele gradering
All you need for a perfect stay over and a rest.
Fritz B - Sep 2021
Algehele gradering
Netjiese, lekker verblyf.
Frank L - Aug 2021
Algehele gradering
Home away from home.
Louis J - Jun 2021
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Kelvin F - Mei 2021
Algehele gradering
Excellent accomodation.
Kelvin F - Apr 2021
Algehele gradering
Good.
Mari S - Feb 2021
Algehele gradering
Mooi, skoon en netjies. Sterk aanbeveel.
Dorothy T - Jan 2021
Algehele gradering
Comfortable, clean and well appointed accommodation.
Danie B - Jan 2021
Algehele gradering
Fantastiese ervaring.
Janice J - Des 2020
Algehele gradering
Pragtige moderne huis met skoon linne en warm stort.
Leilani V - Okt 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik en gemaklik
Welda T - Okt 2020
Algehele gradering
Baie skoon en baie gerieflik. Sal beslis weer hier oorbly
Chantel B - Okt 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld
Melinda M - Mrt 2020
Algehele gradering
Rustig, ruim en baie gemaklik.
Morne B - Feb 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Madeleine B - Jan 2020
Algehele gradering
Beddens was so gemaklik, aircon absoluut wenner, verder als wat nodig was.
Marianne C - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Louis F - Des 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Quentin B - Des 2019
Algehele gradering
Stay here if you want to feel spoiled.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Bly hier as jy bederf wil voel.
Ek het in 'n lang ruk nie so baie aandag aan detail gesien nie. Hierdie plek is 'n skat. Tia is 'n wonderlike gasvrou.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Hellette D - Okt 2019
Algehele gradering
Warm, amazing mooi en baie comfortable! Puik!
Adelia C - Sep 2019
Algehele gradering
Aangename verblyf vir wanneer mens in Beaufort-Wes moet oornag.
Paul D - Jul 2019
Algehele gradering
Excellent value for money.
Mia D - Jun 2019
Algehele gradering
Absolutely comfortable. Fantastic!
Liana V - Jun 2019
Algehele gradering
Vars, skoon, warm plek sonder enige foute ─ baie baie dankie !
Lees meerThe Grey House se terugvoer
Thank you so much for your lovely review! We appreciate it so much. Looking forward to hosting you in the future again.
Jp V - Mei 2019
Algehele gradering
Fantasties.
The Grey House se terugvoer
Thank you for your review!
Babs K - Mei 2019
Algehele gradering
Uitstekend, baie netjies, modern, goeie waarde vir geld en definitief die moeite werd.
The Grey House se terugvoer
What a wonderful review, thank you! We look forward to hosting your family again soon.
Danie H - Apr 2019
Algehele gradering
Skoon, gerieflik en was baie aangenaam.
The Grey House se terugvoer
Thank you for visiting us with your family and taking the time to write a review. We will hopefully be able to add on another bathroom in the future.
Jurie E - Des 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
The Grey House se terugvoer
Thank you for your lovely review.
Louise V - Des 2018
Algehele gradering
Heerlike oornag verblyf in die hartjie van Beaufort Wes.
The Grey House se terugvoer
Thank you for your lovely review, and stay with us again next time.
Jolita G - Des 2018
Algehele gradering
Ons was aangenaam verras oor die gasvryheid en netheid van die eenheid.
The Grey House se terugvoer
Thank you for your lovely review.
Annelie V - Okt 2018
Algehele gradering
Heerlik en baie gerieflik.
The Grey House se terugvoer
Thank you for your lovely review, we appreciate it so much.
Steven W - Sep 2018
Algehele gradering
Baie netjies, uiters goed toegerus en veilig.
Lees meerThe Grey House se terugvoer
Hi Steven, thank you so much for your lovely review. We appreciate it so much. We hope to host you again soon.
Franklin J - Sep 2018
Algehele gradering
Aangenaam.
The Grey House se terugvoer
Thank you for your lovely review.
Kenny N - Sep 2018
Algehele gradering
Good.
Lees meerThe Grey House se terugvoer
Hi Kenny, Thank you for your review and my sincerest apologies that you had a bad experience with the bathroom. We pride ourselves in having a super clean and neat property and we have spoken to the cleaning services to make sure this never happens again. Hope to see you again in the future.
Unine A - Sep 2018
Algehele gradering
Fantasties!
The Grey House se terugvoer
Thank you for your lovely review
Myran L - Jul 2018
Algehele gradering
Dit was baie netjies en fantasties om daar oor te slaap.
The Grey House se terugvoer
Thank you for staying with us, it was wonderful to host you and your family.
Jannie V - Jul 2018
Algehele gradering
Aangenaam verras!
The Grey House se terugvoer
Thank you for your lovely review, and we appreciate you staying at the Grey House.
Robert E - Jun 2018
Algehele gradering
Uiters netjes, goed toegeruste en ruim akkommodasie.
The Grey House se terugvoer
Thank you Robert for staying with us and for the lovely review. Hope to see you and your family again soon.
Jakobus V - Apr 2018
Algehele gradering
Pragtig en baie goeie waarde vir geld. Mooi sentraal in die dorp.
The Grey House se terugvoer
Thank you for staying with us.
Amanda R - Mrt 2018
Algehele gradering
Ongelooflik gasvry en tuis gevoel!
The Grey House se terugvoer
Thank you for staying with us and we hope to see you again soon.
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerstraat 34A, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom