Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Hangman's Lookout

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 30

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 23 resensies vir The Hangman's Lookout
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Augustine M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Augustine M

Amazing and relaxing.

Peter, Diane and Chunky (the resident dog who stays with you) were amazing hosts! What a beautiful valley and venue. The decor and the setting were perfect for a relaxing weekend away.

Mandy S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy S

A piece of heaven on earth.

Absolutely beautiful locations, peace and quiet. Our host was so gracious and so accommodating.

Liza V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza V

As jy rus vir jou liggaam en gees benodig, hierdie is die plek.

Ek het gehuil toe ons in die kothuis kom en toe ons ry weer. In my lewe nog nooit so 'n fantastiese plek in gebly nie. Peter en Diane is amazing mense ons gaan beslis nog baie by hulle gaan kuier.

The Hangman's Lookout se terugvoer

Thank you for your very kind review.
It is easy being a good host with lovely guests.

The Hangman's Lookout
Paul G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul G

Very relaxing.

Very relaxing. Beautiful setting and friendly owner and dogs. Ideal for a few days' stay to explore the local area.

Louis A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis A

Unique.

Stunning host and unique venue.

Jos K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jos K

Sal beslis weer gaan, maar vir langer.

Baie aangename verblyf. Interesante en gasvrye eienaar.

Maaike V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maaike V

What a beauty.

The stay is incredible, the view makes you feel like you are in a lush green forest. The suspension bridge towards the house is fun. It is truly in the middle of nowhere, requiring at least a 20-minute ride from Calitzdorp. But that is the whole experience of it. I went with a town car and it's a good gravel road to drive on. The house has everything that you need. There was even a good coffee espresso machine for ground coffee, and a decanter of port. The night sky is beautiful, and as a solo traveler, I felt really safe. The host is a great and loves to welcome you to his atelier/house for some coffee or tea.

The Hangman's Lookout se terugvoer

Thank you for your very kind remarks.
It was a pleasure to host you.

The Hangman's Lookout
Deon V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V

Rustig.

Skoon lug, pragtige omgewing.

Zachrys B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zachrys B

Mooi oornag plek.

Unieke ligging. Baie netjies en stil.

Nicole D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole D

Unbelievably amazing, tranquil, perfect getaway from the city.

Stay was great, will definitely be back, the host is a great host and Chunky the dog was great company for us. Loved every minute.

Sally D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sally D

Peaceful, novel, special.

Lovely "tree/cliff house". Chunky the dog visited us in the morning, super cute little guy. Thanks Peter, your place is lovely.

Andre S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S

Snoesig, vriendelik en verfrissend.

Al die positiewe resensies oor The Hangman's Lookout is akkuraat. Van die vriendelike persoonlike ontvangs deur Peter, die eienaar, tot die getroue, gemanierde, vriendelike kreupel hondjie Chunky wat net te bly is as jy hom toelaat op stilletjies op sy plek naby die vuurherd die nag te spandeer. Die pad na die plaas en op die plaas na die afgesonderde huise is vir die avontuurlustige, maar verseker die moeite werd.

Ilona G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilona G

Simply wonderful.

Wonderful place to stay. Would have loved to spend a few more nights!

Yolanda Meissenheimer M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda Meissenheimer M

Die plekkie is lieflik, die ligging ongelooflik mooi. Oom Peter is vriendelik en.

Die plekkie is lieflik, die ligging ongelooflik mooi. Oom Peter is vriendelik en dierbaar. Sal die plekkie beslis aanbeveel.

Marietjie V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V

Ongelooflik. Geen woorde kan die mooi en rustigheid beskryf nie.

Jy moet lief wees vir God se skepping. Die natuur is baie mooi! Gasheer is besonders.

Jacques L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques L

Rustige kuier.

Stilte. 'n Berg. 'n Kabbelende rivier. Wilgebome. Voelsang. Privaatheid. Keurige kuns. Gemaklike meubels en bed. Groot kaggel (met hout). Warm stort. Alles wat nodig is vir 'n wegbreek naweek.

Nicky B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky B

Wonderful and peaceful.

This is a peaceful and serene location. We had a relaxing stay in between the treetops and thoroughly enjoyed the visit from Chunky the resident dog. The sound of the river just outside your door is absolutely amazing! The owner is sweet and welcoming and the cottage is perfectly equipped with everything one needs. We had a great stay!

Michelle N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle N

Beautiful spot and well-equipped.

Beautiful spot and well-equipped. Breakaway from the city.

Geoff S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geoff S

Peaceful and private with a forest around.

On the side of a steep hill.

Marina V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina V

Afskakel op sy beste.

‘n Perfekte wegbreekbestemming. Dit is voorwaar ‘n versteekte paradys waar jy weer die eenvoudige vreugdes kan geniet in asemrowend natuurskoon. Die hangbrug en die kaggel was beslis van die hoogtepunte. Selfs die hondegeselskap het dit nog meer na huis laat voel. Dankie vir die stories, Peter. Wens ons kon langer bly.

Hanlie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie V

Silence and nature!

The Hangman's Lookout is everything and more! Lovely stay with beautiful views from anywhere- even your toilet! The silence is amazing.

Willie E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Willie E

Fantasties.

Stil, vrede, natuur was pragtig.

James W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James W

Magical treetop getaway.

Wow, what can I say? What an unexpected gem in the middle of nowhere. The sound of the stream nearby was so soothing and waking up to the birds chirping was exactly the type of R & R that we needed. We would love to come back in winter to make use of that incredible inside fire! I cannot recommend this enough for a quiet getaway. The Delonghi coffee machine was also amazing (I have one at home and can't go back to instant coffee) so appreciated that little extra piece of luxury.

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Route 62, Kraaldoorn Gallows, Groenfontein, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2a27649c35c96061813e5af35378d465b3c3839eb48c9654d80f204b116caef5492fc998b57269783d7a77781750c25ecc5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 Route 62 Kraaldoorn Gallows, Groenfontein 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.4657683 21.7391209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang