The Lady Grace
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Andrea Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 263
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Petrus P - Mei 2024
Algehele gradering
I did not expect a lot, but was surprised.
Jennifer C - Mei 2024
Algehele gradering
Pleasant and good value for money.
Anonieme gas - Mei 2024
Algehele gradering
Marionel B - Apr 2024
Algehele gradering
Alles was netjies, skoon en ontvangs vriendelik!
Peter W - Apr 2024
Algehele gradering
Great location in Greyton.
Helen D - Apr 2024
Algehele gradering
Not again.
Frank K - Apr 2024
Algehele gradering
Will stay there next time for sure.
Johannes D - Apr 2024
Algehele gradering
Dit was ok.
Clint S - Mrt 2024
Algehele gradering
Awesome.
Corieda K - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlik rustig so tussen almal.
Lees meerJohan M - Feb 2024
Algehele gradering
Pragtige plek en tuin.
Craig B - Feb 2024
Algehele gradering
Will definitely return.
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Jo-maré W - Jan 2024
Algehele gradering
Baie mooi omgewing, het welkom gevoel.
Tina-mari M - Jan 2024
Algehele gradering
Goeie plek vir oornag verblyf.
Lees meerHettie D - Jan 2024
Algehele gradering
Baie aangename ervaring. Vriendelike personeel en baie behulpsaam.
Desiree A - Jan 2024
Algehele gradering
Baie rustig.
Jacobus S - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het heerlik gerus. Vriendelike diens. Netjiese kamers. Interessante tuin.
Jody M - Jan 2024
Algehele gradering
We will definitely stay there again.
Katherine M - Des 2023
Algehele gradering
Excellent thank you.
Dawie D - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker verblyf.
Daryll C - Des 2023
Algehele gradering
Amazingly quiet, perfect and overall pleasant.
Carine V - Des 2023
Algehele gradering
Awesome stay.
Calvin H - Des 2023
Algehele gradering
Relaxing and peaceful.
Pieter V - Des 2023
Algehele gradering
Lekker.
Anna-mari S - Des 2023
Algehele gradering
So jammer ons het net 1 aand oorgeslaap. Dit was die mooiste plek! Love dit!
Emil B - Nov 2023
Algehele gradering
Goed geleë en gerieflik.
Tania M - Nov 2023
Algehele gradering
Central and tranquil.
Rene R - Okt 2023
Algehele gradering
We arrived a little late for check-in and we were pleasantly surprised at the very clear instructions left for us at reception. I absolutely loved how easy it was to retrieve our room keys from the little box outside and just go about our stay. The world is so corrupted these days, so to be entrusted in this way as first-time guests was just refreshing. The Lady Grace is an amazing cosy little spot in our favourite town.
Elaine B - Sep 2023
Algehele gradering
Netjies en skoon. Naby alles.
Gert V - Aug 2023
Algehele gradering
Baie rustig en sentraal geleë.
Colin R - Aug 2023
Algehele gradering
Overnight stay for a charity event.
Alexander H - Aug 2023
Algehele gradering
Soos geadverteer.
Marikie T - Jul 2023
Algehele gradering
Terug in tyd.
Johan F - Jul 2023
Algehele gradering
Baie spesiale bestemming.
Jody V - Jul 2023
Algehele gradering
Lovely, comfortable stop.
Marius M - Jul 2023
Algehele gradering
Baie sentraal en baie billik geprys.
Ryland W - Jun 2023
Algehele gradering
Clean, cosy room.
Lindy H - Mei 2023
Algehele gradering
Very comfortable and in a convenient location.
Johan B - Mei 2023
Algehele gradering
Ons het meer verwag.
Ferdie B - Apr 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies soos ons daarvan hou.
Patsy W - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig en ontspanne met tuinopset voor die kamers.
Anneli H - Apr 2023
Algehele gradering
'n Lekker oornagplek na die Genadendal stap.
Theresa T - Apr 2023
Algehele gradering
Lovely rooms. Clean and roomy.
Hannah N - Apr 2023
Algehele gradering
Wonderful stay in Greyton close to the restaurants and market.
Daniel M - Mrt 2023
Algehele gradering
Sentrale ligging.
Nantes C - Mrt 2023
Algehele gradering
Heel lekker.
Louise J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netjiese plekkie met uitstekende ligging.
Mandy O - Mrt 2023
Algehele gradering
Very comfortable.
Kotie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Goeie keuse.
Ben E - Feb 2023
Algehele gradering
Lady Grace is oornagakkommodasie.
Lees meerAndrew B - Feb 2023
Algehele gradering
Very pleasant.
Richard C - Feb 2023
Algehele gradering
A very basic place to lay your head. That is all you can do at this location.
Ingrid K - Feb 2023
Algehele gradering
Comfortable.
Smuts L - Jan 2023
Algehele gradering
Gerieflik en goed geleë.
Steve V - Jan 2023
Algehele gradering
Middelmatig.
Bronwen S - Jan 2023
Algehele gradering
Antonio was a helpful and friendly host and went above and beyond to make our stay enjoyable.
Zanne S - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly en gasheer baie vriendelik.
Noel D - Jan 2023
Algehele gradering
One night stopover - very comfortable and convenient.
Leana K - Jan 2023
Algehele gradering
Oornag vir een dag.
Maryna M - Des 2022
Algehele gradering
Baie nice.
Dave C - Des 2022
Algehele gradering
Very peaceful town, lots of good places to eat, friendly people.
Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Kathy N - Nov 2022
Algehele gradering
Very friendly and homely.
Peter T - Nov 2022
Algehele gradering
It was pleasant.
Cecile D - Nov 2022
Algehele gradering
Ons het ons kuier in Greyton geniet en die pragtige Lady Grace was 'n lus vir die oog.
Suzanne S - Nov 2022
Algehele gradering
Eenvoudige rustigheid.
Karin C - Okt 2022
Algehele gradering
Lekker oornagverblyf.
Andre R - Okt 2022
Algehele gradering
Very clean and staff very friendly.
Alma D - Sep 2022
Algehele gradering
The Lady Grace is baie sentraal geleë en binne stapafstand van meeste aktiwiteite in die dorp.
Johan D - Sep 2022
Algehele gradering
We spent 3 evenings in Greyton at Lady Grace towards the end of September 2022.
Lees meerSelvin D - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Kim H - Jul 2022
Algehele gradering
Beautiful accommodation.
Aubrey V - Jul 2022
Algehele gradering
Baie rustig en stil.
Martha A - Jun 2022
Algehele gradering
Second time around, and still satisfied.
Sandy C - Mei 2022
Algehele gradering
Short and sweet.
Maryke G - Mei 2022
Algehele gradering
Comfortable, quaint and exactly what we needed!
Julius Z - Mei 2022
Algehele gradering
Baie mooi skoon en eienaar baie vriendelik.
Don T - Mei 2022
Algehele gradering
Lovely place.
Stephanus N - Apr 2022
Algehele gradering
Rustige atmosfeer. Skoon en netjies. Naby alles.
Johan V - Mrt 2022
Algehele gradering
Slegs een aand oorgeslaap.
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Leonard A - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker, naby alles, interessant.
Corena V - Feb 2022
Algehele gradering
Goeie potensiaal.
Dean R - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker, ligging is baie goed.
Alice B - Feb 2022
Algehele gradering
Great location! We loved the choice of interior decorating. Andrea made a huge effort to accommodate us! Would highly recommend!
Anna D - Feb 2022
Algehele gradering
Heerlik, skoon, gasvry, mooiste dorpie.
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Lillian B - Jan 2022
Algehele gradering
Very nice, quiet.
Kobus W - Jan 2022
Algehele gradering
Baie goeie tyd.
Harrie H - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig!
Kimon W - Des 2021
Algehele gradering
Out of date.
Noel E - Des 2021
Algehele gradering
Bekwame en behulpsame personeel.
Johanna B - Des 2021
Algehele gradering
Rustig.
Caroline D - Des 2021
Algehele gradering
Ek het gehou van die rustigheid.
Caroline D - Des 2021
Algehele gradering
Die gasvryheid van die eienaar het my baie tuis laat voel.
Hilze-marié M - Des 2021
Algehele gradering
Perfect overnight place, it compliments the Greyton vibe.
Loraine S - Des 2021
Algehele gradering
'n Onvergeetlike belewenis!
Louwtjie H - Nov 2021
Algehele gradering
Wat 'n oulike plek.
Tereza R - Nov 2021
Algehele gradering
I have had the best rest in a long time. Stunning place, clean and friendly.
Hendrieka F - Nov 2021
Algehele gradering
Pragtige en gerieflike blyplek!
Marinique M - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlike vars en ontspanne atmosfeer!
Ciska S - Nov 2021
Algehele gradering
Ek moes so bietjie langer gesoek het vir verblyf voor ek op die plek besluit het.
Lees meerCarla G - Okt 2021
Algehele gradering
Clean and well located.
Myra V - Okt 2021
Algehele gradering
Very peaceful.
Yolande W - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker wegbreek saam met my suster.
Ina (kobus) Blom B - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlik.
Delia A - Aug 2021
Algehele gradering
Fantastic friendly clean.
Marinda T - Aug 2021
Algehele gradering
Pragtige plek met rustige atmosfeer.
Mary-anne S - Aug 2021
Algehele gradering
Enjoyable
Ilse J - Aug 2021
Algehele gradering
Kamer was netjies, kort instandhouding.
Ant S - Aug 2021
Algehele gradering
Excellent service.
Ré D - Jul 2021
Algehele gradering
Very good.
Phillippa A - Jul 2021
Algehele gradering
Charming place
Candice-lee R - Jul 2021
Algehele gradering
Lovely and relaxing. Wish we could have stayed longer.
Theuns S - Jul 2021
Algehele gradering
Onaangename ondervinding.
Lees meerBasjan W - Jul 2021
Algehele gradering
Nie te aangenaam nie. Dink my verwagtig van al die great foto's was nie gehaal nie.
Lees meerThe Lady Grace se terugvoer
Dear Basjan,
Our establishment has a very high reputation and after over 8000 guests not 1 has ever accused us of using deceitful photos which do not correspond to the reality of our rooms. At no stage, I commented on the state of the economy I simply tried to make you understand that for just over R600 per night for 2 people with a pet it will be uneconomical for me to place a fridge in any room. In this context, I used the words economy. However, should you wish to find in Greyton establishments with in-room fridges you will have to pay at least R1200 per night and with no pets allowed. The distance between your room and the communal fridge is 20 meters. However, you were more concerned about the safety of your food in the fridge and I had to assure you that we have visitors of the highest standards who will not appropriate themselves of other people's food or drinks.
Regards,
Antonio Brandi.
The Owner.
Andrea S - Jul 2021
Algehele gradering
Good enough.
Hermann H - Jul 2021
Algehele gradering
Skoon en netjies, eienaar vriendelik en behulpsaam. Veiligheid kan verbeter.
Sias C - Jul 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs deur eienaar. Netjiese kamer gehad met kaggel. Sal beslis aanbeveel.
Sharon K - Jun 2021
Algehele gradering
Not satisfied.
Pia B - Jun 2021
Algehele gradering
Elegant accommodation with a European look and feel.
Tasmyn O - Jun 2021
Algehele gradering
Quick in-and-out overnight while hiking.
Daniëlle T - Jun 2021
Algehele gradering
Pragtige verblyf wat waarde vir geld bied.
Sinmarie P - Jun 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam! Net nie ons koffie, tee suiker die volgende dag aangevul of kamer skoongemaak nie.
Mieke S - Jun 2021
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en prentjiemooi!
Una N - Jun 2021
Algehele gradering
Gesellig, met 'n vriendelike en behulpsame eienaar. Lekker sentraal.
Judy D - Jun 2021
Algehele gradering
There are no apt words to describe The Lady Grace and the town of Greyton, other than a home away from home.
Lees meerScharia M - Jun 2021
Algehele gradering
Good value for money.
Kevin K - Jun 2021
Algehele gradering
Comfortable accommodation, convenient location within walking distance to restaurants and shops.
Philip S - Mei 2021
Algehele gradering
Very pleasant.
Doris G - Mei 2021
Algehele gradering
Quaint accommodation.
Deon G - Mei 2021
Algehele gradering
Baie beïndruk met die dorp Greyton en sal graag weer daar wil vertoef.
Ursula M - Mei 2021
Algehele gradering
Baie lekker, rustige langnaweek. Ek is mal oor die pragtige groen tuin.
Martha A - Mei 2021
Algehele gradering
Beautiful accomodation close to restaurants.
Sakkie R - Apr 2021
Algehele gradering
Drie nagte oorgebly, handdoeke nooit geruil in nat vogtige klimaat.
Nadine V - Apr 2021
Algehele gradering
Baie sentraal.
Belinda R - Apr 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly in die kamer wat ons bespreek het. Die bestuurder was baie vriendelik en het alles gedoen om dit vir ons lekker te maak. Baie sentraal, ons het oral gestap. Ons is mal oor Greyton!
Francois G - Apr 2021
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Glynnis R - Apr 2021
Algehele gradering
Besides very slow or no internet, no hot water on the first morning and very noisy pipes, I did enjoy the stay.
Jerome A - Mrt 2021
Algehele gradering
Pleasant for our short, overnight stay.
Fiona R - Mrt 2021
Algehele gradering
A wonderful wonderful stay, Antonio and Anthea. So sure that is her name, were the most wonderful, accommodating hosts in every way. We will definitely be back.
Brett C - Mrt 2021
Algehele gradering
Beautiful spot in the heart of a quaint town.
Lees meerFransa V - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit was aangenaam.
Liezl M - Mrt 2021
Algehele gradering
Lovely accommodation in Greyton!
Paul A - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit was baie rustig.
Charmaine H - Mrt 2021
Algehele gradering
Rustig.
Samantha M - Feb 2021
Algehele gradering
Wonderful experience!
Karin B - Feb 2021
Algehele gradering
Heerlik gerus!
Beverley M - Jan 2021
Algehele gradering
We had an amazing stay.
Sonja H - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker informele kuierplek - waarde vir geld.
Eike T - Des 2020
Algehele gradering
Weereens 'n ongelooflike plek.
Amy G - Des 2020
Algehele gradering
It was a lovely stay.
Mark F - Des 2020
Algehele gradering
Convenient and comfortable, great stay.
Danielle D - Des 2020
Algehele gradering
Lovely, neat and tidy accommodation in the heart of Greyton.
Royston P - Nov 2020
Algehele gradering
Peaceful. Tranquil. A beautiful location.
Rian B - Nov 2020
Algehele gradering
Rustig, ontspannende wegbreekplek!
Danielle C - Nov 2020
Algehele gradering
Basic, but elegant.
Elize V - Nov 2020
Algehele gradering
Ons het onsself terdeë geniet.
Tobie B - Nov 2020
Algehele gradering
Baie nice.
Raymond C - Nov 2020
Algehele gradering
Clean, central and safe.
Riaan J - Nov 2020
Algehele gradering
Uitstekend en baie sentraal!
Nettie S - Okt 2020
Algehele gradering
Was lekker, maar te kort.
Marieta S - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Gideon L - Okt 2020
Algehele gradering
Goeie ligging, skoon geriewe, mooi kamer.
Marlene L - Okt 2020
Algehele gradering
Die ideale wegbreek
Herman B - Okt 2020
Algehele gradering
Ligging is puik en dit bied beslis waarde vir geld. Diens is uitstekend en vriendelik
Johan L - Sep 2020
Algehele gradering
Veilig, vriendelike inwoners en puik eetplekke.
Eric V - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker!
Colleen F - Sep 2020
Algehele gradering
Loved it, all our needs catered to.
Cherrymo S - Aug 2020
Algehele gradering
Quaint, scenic, beautiful, cosy, immaculate.
Owen W - Aug 2020
Algehele gradering
Nice, but not equipped for winter.
Kas H - Mrt 2020
Algehele gradering
The Lady Grace is excellent value for money.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
The Lady Grace is uitstekende waarde vir geld.
Antonia en sy personeel het 'n uitstekende werk gedoen om ons verblyf gerieflik en genotvol te maak! Welgedaan!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Gail C - Mrt 2020
Algehele gradering
Lovely place to stay near to where the action is. The rooms are spacious with lovely decor.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Heerlike plek om te bly naby die aksie. Die kamers is ruim met 'n lieflike dekor.
Die meeste kamers lei na 'n rustige binnehof waar jy kan sit en ontspan. Daar is 'n groot yskas waar jy kos kan bêre: gratis ys. Waarlike waarde vir geld. Die beste is die eienaar, Antonio. Hy het probeer om sy bes te doen om ons alles te gee wat ons nodig het. Selfs 'n braai met hout!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
The Lady Grace se terugvoer
What a wonderful group. It was an absolute pleasure to make sure that their stay in Greyton, although short, was to be as comfortable and enjoyable as possible.
Annelise B - Mrt 2020
Algehele gradering
Onvergeetlike kuier by The Lady Grace gehad.
Jos D - Feb 2020
Algehele gradering
Sal weer daar gaan bly.
Mentz K - Feb 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Alta M - Jan 2020
Algehele gradering
Lieflike atmosfeer.
Barbara C - Jan 2020
Algehele gradering
Lekker gebly. Wonderlike atmosfeer.
Renee N - Jan 2020
Algehele gradering
Very pleasant, room was comfortable and clean.
Marile V - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker kamer, die badkamer kan dalk bietjie opgeknap word.
Karen G - Des 2019
Algehele gradering
Baie netjies en skoon en aangenaam verras vir die waarde vir geld.
Zelda S - Des 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies, gerieflik. Rustig.
Darron F - Des 2019
Algehele gradering
Netjies en skoon met uitstekende diens!
Koos B - Des 2019
Algehele gradering
Baie rustig en pragtige plek.
Tania J - Des 2019
Algehele gradering
Rustig.
Leonie V - Des 2019
Algehele gradering
Ons verblyf was baie lekker.
Colleen J - Nov 2019
Algehele gradering
Beautiful surroundings and tasteful, pleasant, accommodation is a winner for a breakaway!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Pragtige omgewing en smaakvolle, aangename akkommodasie dis 'n wenner vir 'n wegbreek!
The Lady Grace is 'n skoon, netjiese en smaakvol ingerigte verblyf. Ek het my drie dae lange verblyf geniet en sal terugkeer. Die winkels, restaurante en die oulike klein dorpie is binne stapafstand. 'n Pragtige omgewing en rustige tuine om te geniet. Baie dankie vir 'n heerlike verblyf.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Annie D - Nov 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Paul B - Nov 2019
Algehele gradering
Werklik waar 'n belewenis om Greyton te kon beleef en dis 'n wonderlike plekkie met baie vriendelike mense.
Jenny R - Nov 2019
Algehele gradering
I would definitely stay here again if visiting Greyton.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ek sal beslis weer daar bly as ek Greyton besoek.
Baie bekoring, 'n aangename binnehoftuin, lekker geslaap en lekker stort.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Willem V - Nov 2019
Algehele gradering
Sentraal, gasvry en netjies.
Nadine Vosloo V - Nov 2019
Algehele gradering
Dit was 'n onvergeetlike ervaring.
Nelia M - Nov 2019
Algehele gradering
Bekostigbare stylvolle en gemaklike akkommodasie.
Lees meerSidney S - Okt 2019
Algehele gradering
Very friendly reception with excellent service, room spotless and an overall enjoyable stay.
Adriaan D - Okt 2019
Algehele gradering
Pragtige, gemaklike kamers en goed geleë.
Christa B - Okt 2019
Algehele gradering
Rustig, maar sentraal geleë.
Senami S - Sep 2019
Algehele gradering
The beds were super comfy and the garden courtyard was stunning.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die beddens was baie gemaklik en die binnehoftuin was wonderlik.
My enigste klagte was die onbetroubare WiFi. My vennoot moes op die internet gewerk het. Anders as dit was ek baie gelukkig met die plek en diens. Antonio is 'n lieflike man.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Olet J - Sep 2019
Algehele gradering
Superb ambiance.
Paul R - Sep 2019
Algehele gradering
A two-night stay to explore the area.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
2 nagte om die area te verken.
'n Plesierige stop en die bestuurder was sjarmant en behulpsaam.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Maryna D - Sep 2019
Algehele gradering
Teleurstellend.
Raymond W - Sep 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Thomalene P - Sep 2019
Algehele gradering
Beautiful and peaceful setting, hospitable and friendly reception.
Chantal D - Sep 2019
Algehele gradering
We had a lovely, peaceful stay.
Maryke G - Sep 2019
Algehele gradering
Gemaklike verblyf met karakter - als wat ons nodig gehad het.
Riaan L - Aug 2019
Algehele gradering
Absoluut puik.
Lee S - Aug 2019
Algehele gradering
Neat, clean. Located close to the hub of Greyton.
Trev H - Aug 2019
Algehele gradering
Wonderful stay, great hospitality.
Roberto E - Aug 2019
Algehele gradering
Great experience.
Angela B - Jul 2019
Algehele gradering
Beautiful, but disappointing ambience.
Bianca H - Jul 2019
Algehele gradering
Gemaklik en sentraal. Perfek vir 'n wegbreek.
Liezel V - Jul 2019
Algehele gradering
Pragtige plek!
Tharine S - Jun 2019
Algehele gradering
Baie netjies, skoon, gerieflik en veilig. Ons kan The Lady Grace met die grootste vrymoedigheid aanbeveel!
Ernesta M - Jun 2019
Algehele gradering
Perfect!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Perfek!
Dit is so bekoorlik en lieflik. Ons het so lekker hier gebly. Baie gerieflik. Was mal oor die kaggel in die kamer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Selvin H - Jun 2019
Algehele gradering
Was lekker rustig!
Su-mari V - Jun 2019
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en sentraal.
Mariska V - Jun 2019
Algehele gradering
Pragtige plekkie!
Anneke C - Jun 2019
Algehele gradering
Rustige atmosfeer en naby alles geleë.
Amanda S - Mei 2019
Algehele gradering
Voel soos eie huis!
Dawid K - Mei 2019
Algehele gradering
Kamer donker. Kan nie gordyne oopmaak dan sien almal na binne. Geen binnegordyne in kamer 6.
Lees meerReinet S - Mei 2019
Algehele gradering
Aangenaam en verkwikkend, met kos vir siel en gees.
Freddie L - Mei 2019
Algehele gradering
Die verblyf by The Lady Grace was baie lekker en ons het heerlik ontspan.
Martie T - Mei 2019
Algehele gradering
Verblyf was heerlik en meer as voldoende.
Talita G - Apr 2019
Algehele gradering
Gemaklik, gerieflik.
Lees meerElize S - Apr 2019
Algehele gradering
Perfek.
Hannes V - Apr 2019
Algehele gradering
Mooi, skoon, vars, groot bed, lekker geslaap.
Ockert V - Apr 2019
Algehele gradering
Pragtige fasiliteit in die mooiste dorp!
Danie G - Mrt 2019
Algehele gradering
Bekostigbare en aangename verblyf met sentrale ligging van winkels en restaurante. Sal weer van The Lady Grace gebruik maak.
Elfriede C - Mrt 2019
Algehele gradering
Pragtig en sentraal!
Anne-marie S - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustig en stil.
Melaney C - Feb 2019
Algehele gradering
Genotvol, maar die fasiliteit kan verbeter word.
Ursula B - Feb 2019
Algehele gradering
Fabulous and relaxing!
Carol K - Jan 2019
Algehele gradering
Aangenaam.
Mieke L - Jan 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Ruan W - Jan 2019
Algehele gradering
Baie mooi en lekker!
W D - Jan 2019
Algehele gradering
Spesiaal.
Maryke F - Nov 2018
Algehele gradering
Pragtig! Netjies en rustig.
Anton B - Nov 2018
Algehele gradering
Rustig
Annelie S - Nov 2018
Algehele gradering
Baie aangename, pragtige plek!
Jaco H - Nov 2018
Algehele gradering
Bitter lekker slaapplek.
Gerhard M - Nov 2018
Algehele gradering
Beautiful, clean venue. Friendly and good service.
Urswin R - Nov 2018
Algehele gradering
Oulike plekkie.
James B - Nov 2018
Algehele gradering
Netjies maar fasiliteit bied min.
Lees meerAnonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Nadia M - Okt 2018
Algehele gradering
Hospitality defined.
Lara S - Okt 2018
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en goeie waarde!
Marlene H - Okt 2018
Algehele gradering
Awesome!
Lees meerAndre V - Okt 2018
Algehele gradering
Uitstekend, waarde vir geld.
Fiona S - Okt 2018
Algehele gradering
Sien sterre.
Christiaan V - Sep 2018
Algehele gradering
Aanvaarbaar.
Yolani L - Sep 2018
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Etienne J - Sep 2018
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Etienne J - Sep 2018
Algehele gradering
Baie skoon en netjies. Vriendelike personeel.
Carine V - Sep 2018
Algehele gradering
Was heerlik en rustig. Goeie ligging in dorp.
Lydia N - Sep 2018
Algehele gradering
Gerieflik, aangenaam en goeie ligging.
Martelize W - Aug 2018
Algehele gradering
Asemrowend!
Heidi R - Aug 2018
Algehele gradering
Family Suite is nie geskik vir winter nie.
Lees meerCobien D - Aug 2018
Algehele gradering
Lyk beter as wat dit is.
Lees meerThe Lady Grace se terugvoer
It is unfortunate that I, as the owner who checked in the guests at almost 21h00, have a different recollection of the events.
I do have the utmost respect and consideration for my guests' health. I also recall having had a lengthy and friendly conversation with Cobien on different topics the day after her arrival.
There was not and there is not nothing wrong with the fireplace of the room in question. Subsequent guests have found the same fireplace very well functioning and without any smoke. I offered at first an electric heater as well as an alternative double room (we were fully booked and I only had 1 room to spare) but none of my suggestions were accepted and they decided to leave at once.
It is sad for me to read their remarks on my person.
Jacques M - Jul 2018
Algehele gradering
Mooi en goed geleë maar meer kan gedoen word om kamer (16) meer aantreklik te maak.
Bertus G - Jul 2018
Algehele gradering
Awesome time. Really enjoyable.
Elzaan V - Jul 2018
Algehele gradering
Beautiful place.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige plek.
Ons het 'n warm welkom ontvang en die kamers is pragtig. Die binnehof skep die gevoel van 'n klein Italiaanse dorp. Net 'n voorstel van 'n vrou se perspektief: Die badkamers kort hulle eie asblikke vir persoonlike gebruik (ons moes die kombuis s'n gebruik) en ook 'n tafeltjie vir lappies en mooimaakgoedjies. Andersins was dit die perfekte wegbreekplek. Dankie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Francois V - Jul 2018
Algehele gradering
Het heerlik en rustig gebly.
Pierre T - Jul 2018
Algehele gradering
Baie geniet. Verblyf was basies, maar netjies.
- Kapasiteit: 28 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oak-straat 49, Greyton, 7233, Wes-Kaap