LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Lady Grace | LekkeSlaap
+49

The Lady Grace

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 158 resensies vir The Lady Grace
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Johanna B - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Wat 'n rustige ervaring na die gejaag, 'n oase om by verkwik te word. Dankie vir 'n wonderlike nag wat ons gaan bybly vir 'n lang tyd.

Caroline D - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek het gehou van die rustigheid.

Die eienaar het my absoluut laat tuis voel, dis ook baie veilig en dis 'n vriendelike dorp. Ek raai enigeen aan wat rustigheid soek en wil wegkom van die stad se lawaai. Dis skoon en netjies.

Caroline D - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Caroline D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gasvryheid van die eienaar het my baie tuis laat voel.

Die rustige atmosfeer is wat ek die meeste geniet het.

Loraine S - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine S

'n Onvergeetlike belewenis!

Ek en my tienerdogter het haar 16de verjaardag met 'n roadtrip gevier en dit afgeskop met 'n kuier by The Lady Grace. Wat 'n ervaring! In my dogter se woorde: "Mamma, dit voel asof ons op die stel van Mamma Mia is!" Ons kom vir seker terug vir die sequel!

Louwtjie H - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwtjie H

Wat 'n oulike plek.

Baie moeite gedoen. Ons het heerlik gekuier. Die kamers was crisp en skoon. Die plek is baie netjies. Die eienaars het moeite gedoen dat ons, wat 'n groep van 20 was, kon braai en heerlik kuier. Kamers was super skoon en gerieflik.

Tereza R - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tereza R
Saam met vriende

I have had the best rest in a long time. Stunning place, clean and friendly.

Very comfortable, great place to stay in.

Hendrieka F - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrieka F
Saam met vriende

Pragtige en gerieflike blyplek!

Ek was aangenaam verras met die gehalte van die verblyf! Die aandag wat hul geskenk het om die kamers in te rig. Ek het welkom en veilig gevoel.

Marinique M - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marinique M
Saam met vriende

Heerlike vars en ontspanne atmosfeer!

Ek en 'n vriendin het 'n plekkie gesoek om te oornag voordat ons die volgende dag met 'n tweede staproete begin. Lady Grace se kamer was die perfekte plek vir twee mammas wat die besige huislewe met kinders wil ontsnap. Die linne was skoon en dit, sowel as die seep in badkamer, het so verfrissend en vars geruik.

Myra V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Myra V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very peaceful.

Very quaint little village. Weekend stay better as not all shops open everyday. Especially restaurants, found it frustrating when wanting to have a meal.

Yolande W - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Yolande W

Lekker wegbreek saam met my suster.

Dit is 'n baie oulike plekkie om te bly in Greyton. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal enige tyd weer daar oorbly.

Ina B - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Wat 'n lekker twee dae. Lieflik gewees. Mooi kamer, lekker warm water stort. Baie dankie sal weer gaan. Baie dankie. Kobus en Ina Blom.

Delia Anne A - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Delia Anne A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic friendly clean.

Staff are very friendly, room clean, lots of wood for fire. Check out was at 10:00, we did the Brew Trail Run and left our car parked at the Lady Grace. On return I decided to ask if we could please use the room to change, it was now 11:15, they kindly allowed us to shower as well, at no extra cost. Overall a fantastic place to stay.

Ilse J - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer was netjies, kort instandhouding.

Ongelukkig mag ons nie die kamer se kaggel gebruik het nie en lyk die foto's op die webblad verskillend van die werklikheid.

Marinda T - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek met rustige atmosfeer.

Die ligging van die gastehuis is perfek.

Ant S - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ant S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent service.

We stopped off at the Lady Grace between 2 hikes and got a charming welcome. The room was neat and clean. What stood our was the willingness to go that extra mile and provide assistance when asked for. Nothing was too much effort. We really appreciate it and hope to be back!

Mary-anne S - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mary-anne S
Enkelreisiger

Enjoyable

The supplies in the room were very generous. Thumbs-up for the electric blanket and the fire place. I did feel a bit nervous about the safety, as there is only a key to lock the door. I also didn't like that the communal fridge and microwave are accessed by leaving the room to go outside.

Ré D - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ré D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good.

Very nice and would go stay there any time.

Candice-lee R - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice-lee R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely and relaxing. Wish we could have stayed longer.

Room was cozy and snug with warm blankets and electric heater. With snow on the mountains, it was definitely needed. We also selected the Lady Grace due to them being pet-friendly as we had our Husky traveling with us.

Phillippa A - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillippa A
Gesin met tieners

Charming place

The Lady Grace is as charming as her name. Andrea the host was present upon arrival and assisted our settling in - personal touch which was wonderful. And that The Lady Grace is such a wonderful town as Greyton made it ever more so special.

Andrea S - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrea S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good enough.

If you want a place with a fireplace make sure to ask for one as the pictures look like they all have fireplaces but they don't.

Theuns S - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Theuns S
Saam met vriende

Onaangename ondervinding.

Twee kamers was bespreek. Was saam met vriende om die mooie Greyton te verken. Het bespreek na aanleiding van foto's, maar foto's en werklikheid verskil. Die 2 kamers verskyn glad nie op die foto's nie. Die kamers was glad nie op standaard nie, geen handdoeke in 1 kamer nie en 'n dun ekstra kombers. Geen elektriese kombers of verwarmers nie, Greyton was bibberkoud met die sneeu op die berge. Daar was wel kaggels in kamers met paar stukkies hout (ons kon meer hout by Minimark in die straat gaan koop). Ons het besluit om nie in die 2 kamers te bly nie. Eienaar was glad nie gelukkig met ons besluit nie en het dit gewys. Gedink die deposito sou terugbetaal word.

Hermann H - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hermann H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies, eienaar vriendelik en behulpsaam. Veiligheid kan verbeter.

Veilgheid: Kan toegangbeheer by die hoofingang hê. Of 'n kaart of kode om hek oop te kry.

Sias C - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sias C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs deur eienaar. Netjiese kamer gehad met kaggel. Sal beslis aanbeveel.

Ligging perfek, rustige atmosfeer. Eienaar het spesiaal braai vir my gereël.

Pia B - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Elegant accommodation with a European look and feel.

We thoroughly enjoyed our stay in the superior room, with its own ball and claw bathtub and fireplace. The courtyard area is relaxing under the trees. Location is super convenient to walk to Greyton's many restaurants and shops.

Tasmyn O - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tasmyn O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quick in-and-out overnight while hiking.

Our stay was short and sweet, Antonio was very helpful as we had a medical emergency while hiking and he assisted a friend to get us some help. Room was clean and neat, just what we needed to freshen up and have a good night's rest. Location is great, walking distance from the whole town.

Danielle T - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle T
Saam met vriende

Pragtige verblyf wat waarde vir geld bied.

Die kamers is baie gerieflik ingerig met alles wat jy nodig het en dit is baie sentraal geleë sodat jy na al die geriewe in die dorp kan stap.

Una N - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Una N
Saam met vriende

Gesellig, met 'n vriendelike en behulpsame eienaar. Lekker sentraal.

Beslis die geld werd!

Mieke V - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mieke V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, skoon en prentjiemooi!

Pragtige verblyf en baie vriendelike en behulpsame eienaars. Sal beslis weer daar oornag!

Judy D - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy D
Saam met vriende

There are no apt words to describe The Lady Grace and the town of Greyton, other than a home away from home.

We loved every moment. Andrea and Antonio were so warm and welcoming and our room was fabulous. It is a haven of tranquillity and pure bliss. There are no apt words to describe The Lady Grace and the town of Greyton, other than a home away from home. We loved every moment. Andrea and Antonio at The Lady Grace were so warm and welcoming and our room was fabulous. It is a haven of tranquillity and pure bliss. If you need a real getaway but still want to be within walking distance of fabulous restaurants and pavement cafes. The Lady Grace is a must and the town of Greyton is a gem. Thank you to Antonio and Andrea!

Scharia M - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Scharia M
Saam met vriende

Good value for money.

Very neat and clean, very good value for money and ideally situated close to shops and restaurants.

Kevin K - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable accommodation, convenient location within walking distance to restaurants and shops.

Enjoyed the absence of a TV set. A radio would however be welcome. Some emergency lighting for loadshedding e.g. a rechargeable torch is necessary.

Philip S - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Philip S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant.

Quiet and on a side street near a shop.

Doris G - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doris G
Saam met vriende

Quaint accommodation.

Fantastic value for money. Centrally located.

Sakkie R - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Sakkie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Drie nagte oorgebly, handdoeke nooit geruil in nat vogtige klimaat.

Slegs 1 enkele koffie ontvang, matras gedaan, foto's baie misleidend.

Martha A - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martha A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful accomodation close to restaurants.

The place was easy to find and is in walking distance of most of the restaurants. I would definitely come back to try out the other rooms.

Nadine V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine V
Gesin met tieners

Baie sentraal.

Was baie gerieflik en veilig en skoon.

Ben R - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ben R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly in die kamer wat ons bespreek het. Die bestuurder was baie vriendelik en het alles gedoen om dit vir ons lekker te maak. Baie sentraal, ons het oral gestap. Ons is mal oor Greyton!

Verblyf by The Lady Grace was aangenaam. Bestuurder baie vriendelik en behulpsaam. Baie sentraal en veilig. Sal beslis weer in die toekoms van hierdie verblyf gebruik maak.

Francois G - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
0/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois G
Enkelreisiger

Uitstekende verblyf.

Baie goeie waarde vir geld! Sal definitief weer daar bly.

Jerome A - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jerome A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant for our short, overnight stay.

The outside seemed a bit neglected as the pictures on the site seemed much neater. Being a diabetic I expect to find sweetener for the coffee, nothing however. Otherwise no problems.

Glynnis R - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Glynnis R
Saam met vriende

Besides very slow or no internet, no hot water on the first morning and very noisy pipes, I did enjoy the stay.

Well located and clean.

Fiona R - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona R
Saam met vriende

A wonderful wonderful stay, Antonio and Anthea. So sure that is her name, were the most wonderful, accommodating hosts in every way. We will definitely be back.

We loved our stay.

Brett C - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brett C
Gesin met tieners

Beautiful spot in the heart of a quaint town.

Whatever your reason to get away to Greyton, the Lady Grace is a great spot to return to each time. From there you can explore the many restaurants and curious shops in this unique town. Antonio is ever friendly and helpful and will go out of his was to make you happy. This is our second time here and we'll be back. The hotel is exactly as it looks in the pictures. Rooms are comfortable and clean. The town has plenty of spots to explore on foot or by mountain bike.

Fransa V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was aangenaam.

Almal was vriendelik en behulpsaam. Die plek is lekker sentraal en baie opsies vir uiteet.

Liezl M - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely accommodation in Greyton!

Prettiest views of the mountains from the rooms, perfect location and great service! Would definitely recommend this beautiful space!

Charmaine H - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Ongelooflike stilte. Greyton is 'n droom.

Samantha M - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha M
Enkelreisiger

Wonderful experience!

Absolute peace and tranquillity. Beautiful rooms and outdoor area. Antonio was a gracious host. Can't wait to come back!

Beverley M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley M

We had an amazing stay.

Friendly staff who go out of their way to make our stay as comfortable as possible. If you are looking for a peaceful stay, this is the place to visit.

Amy G - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy G
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a lovely stay.

Great location, great ambiance and just what we needed.

Sonja H - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja H
Saam met vriende

Baie lekker informele kuierplek - waarde vir geld.

The Lady Grace is beslis my nuwe gunstelingwegbreek-bestemming. Alles is gerieflik naby en dis die beste plek om te gaan ontspan. Absoluut die beste waarde vir jou geld. Antonio en sy span sien ons beslis weer.

Eike T - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eike T
Gesin met tieners

Weereens 'n ongelooflike plek.

Ons tweede keer, en mens voel elke keer spesiaal.

Mark F - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Convenient and comfortable, great stay.

Lovely room in a convenient location. Check-in was simple and great value for money.

Danielle D - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle D
Gesin met klein kinders

Lovely, neat and tidy accommodation in the heart of Greyton.

We thoroughly enjoyed our stay at the Lady Grace.

Royston P - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Royston P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful. Tranquil. A beautiful location.

The host was friendly. The accommodation was relaxing and calm.

Rian B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rian B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, ontspannende wegbreekplek!

Die verblyf is puik geleë, alles is 'n baie kort loopafstand. Ons eerste besoek aan Greyton, vermoed daar sal nog wees!

Tobie B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie nice.

Het dit geniet.

Elize V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het onsself terdeë geniet.

Fantastiese plek. Sentraal. Baie veilig. Puik diens. Vriendelike eienaar sowel as personeel. Sal ons slaapplekkie wees wanneer ons weer aandoen in Greyton.

Nettie S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nettie S

Was lekker, maar te kort.

Bekoorlike bestemming. Jammer ons kon net een aand bly.

Raymond C - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond C
Saam met vriende

Clean, central and safe.

Kind staff and great service.

Marieta S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marieta S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en rustig.

Slegs 'n versoek: die stortvloer is baie glad as dit nat is, gebruik eerder 'n stortmatjie of iets wat nie gly nie. Verder pragtig en sal weer wil gaan.

Riaan J - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend en baie sentraal!

Dit was ons eerste naweek weg met ons Jack Russell. Dalk baie gewaag, maar die diere-vriendelike kamer in Lady Grace was absoluut perfek, weg van die ander kamers en selfs 'n klein stukkie buitegrond. Sal hierdie hoogs aanbeveel indien iemand sy hond wil saamneem.

Marlene L - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene L
Saam met vriende

Die ideale wegbreek

Die skilderagtige dorpie Greyton is die ideale plek om te ontspan en weer stadig te leef saam die inwoners daar. Lady Grace is sentraal geleë en met al die aandag aan detail het dit soos huis gevoel.

Gideon L - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging, skoon geriewe, mooi kamer.

Ons verblyf het glad verloop, restaurante loopafstand van ons kamer. Sentraal geleë. Alles was aangenaam.

Herman B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Herman B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ligging is puik en dit bied beslis waarde vir geld. Diens is uitstekend en vriendelik

Puik ligging binne loopafstand van winkels en restaurante Ontspanne atmosfeer Pragtige tuin waarop stoepe uitloop Netheid en goeie diens Personeel se vriendelikheid en hulpvaardigheid

Johan L - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, vriendelike inwoners en puik eetplekke.

Pragtige natuurskoon.Skoon dorp. Saterdagmark 'n belewenis.

Eric V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eric V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Skoon, sentraal, vriendelik en daar was baie aandag aan detail. Ons sal enige tyd weer daar oornag.

Colleen F - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loved it, all our needs catered to.

Thank you for providing us with a microwave so that I was able to sterilise my babies bottles. The door was not able to be locked from inside so was a bit worried sleeping with an unlocked door. The room wasn't serviced - only after we asked at about 2 pm did someone come and replace refreshments.

Cherrymo S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherrymo S
Gesin met klein kinders

Quaint, scenic, beautiful, cosy, immaculate.

Lady Grace is perfectly situated in the heart of Greyton, close to all amenities with breath-taking views of mountains from almost every angle. The reception on arrival was welcoming, the room was kept spotless and the staff were friendly. My 7 year old loved it and that is enough!

Owen W - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Owen W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice, but not equipped for winter.

Very nice, but old and not great facilities for the normal rate they charged. Needs DStv.

Kas H - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kas H
Saam met eggenoot / lewensmaat

The Lady Grace is uitstekende waarde vir geld.

Antonia en sy personeel het 'n uitstekende werk gedoen om ons verblyf gerieflik en genotvol te maak! Welgedaan!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

The Lady Grace is excellent value for money.

Antonio and staff did an excellent job to make our stay comfortable and enjoyable! Well done!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Gail C - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail C
Saam met vriende

Heerlike plek om te bly naby die aksie. Die kamers is ruim met 'n lieflike dekor.

Die meeste kamers lei na 'n rustige binnehof waar jy kan sit en ontspan. Daar is 'n groot yskas waar jy kos kan bêre: gratis ys. Waarlike waarde vir geld. Die beste is die eienaar, Antonio. Hy het probeer om sy bes te doen om ons alles te gee wat ons nodig het. Selfs 'n braai met hout!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely place to stay near to where the action is. The rooms are spacious with lovely decor.

Most of the rooms lead to a peaceful courtyard where one can sit and relax. There is a large fridge where you can store food: free ice. Truly value for money. Best thing is the owner, Antonio. He tried to do his best to give us all we needed. Even a braai stand with wood!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

The Lady Grace's terugvoer

What a wonderful group. It was an absolute pleasure to make sure that their stay in Greyton, although short, was to be as comfortable and enjoyable as possible.

The Lady Grace
Annelise B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlike kuier by The Lady Grace gehad.

Die aandag aan klein dingetjies is verstommend, van die gemaalde koffie tot plakkers op die toiletpapier! Andrea het uit haar pad gegaan om aan my versoeke te voldoen en Antonio weet presies waarvan kuiergaste hou. En die hoogtepunt is dat The Lady Grace reg in die middel van die dorp is ─ stapafstand van als.

Jos D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jos D
Saam met vriende

Sal weer daar gaan bly.

Vriendelik ontvang deur eienaar, Antonio. Ou gebou, maar 'n goedbewaarde juweel. Kamers is gerieflik met pragtige oudhede wat die oog vang.

Mentz K - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mentz K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Ons het voorsiening teen muskiete gemis, sou dink die eienaar moes bewus wees en voorsiening maak.

Alta M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alta M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike atmosfeer.

Dis die pragtigste plekkie en Antonio het ons kom groet nadat ons ingeklok het. Eetplekkies aanbeveel het ons baie tuis laat voel.

Barbara C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Barbara C

Lekker gebly. Wonderlike atmosfeer.

Die eienaar het die baie oulik ingerig, met al die stiplekkies en interessanthede in die tuin. Beddens gemaklik. Kamers rustig ingerig.

Renee N - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant, room was comfortable and clean.

Location is great, and staff very friendly and helpful.

Marile V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marile V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker kamer, die badkamer kan dalk bietjie opgeknap word.

Lieflike skoon kamer. Pragtige baba blou kleure oral in die kamer. Dak het hier en daar spinnerakke gehad en die stortgordyn was plastiek.

Karen G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen G
Gesin met klein kinders

Baie netjies en skoon en aangenaam verras vir die waarde vir geld.

Sal beslis weer by Lady Grace oorslaap en aanbeveel.

Zelda S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda S
Saam met vriende

Skoon, netjies, gerieflik. Rustig.

Vriendelike staf en professionele diens.

Darron F - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Darron F
Gesin met klein kinders

Netjies en skoon met uitstekende diens!

Ons was regtig verbaas hoe oulik Lady Grace is, ons was daar vir twee dae. Dit is basies, maar skoon en netjies. Ek sal definitief vir hulle aanbeveel en gaan definitief self teruggaan. Wel gedaan.

Koos B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Koos B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en pragtige plek.

Personeel was baie vriendelik. Die kamer was netjies en toe gerus vir ons Scotty. Die tuin was netjies versorg.

Tania J - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Heeltemal te kort. Pragtige plekkie in die hart van Greyton. Kon oral stap.

Leonie V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was baie lekker.

Die ligging van Lady Grace is voorwaar 'n pluspunt, naby die dorp en loopafstand na meeste plekke. Die enigste negatief wat ek kan noem is die feit dat ons geen werknemer met ons aankoms of vertrek gesien het nie. Dit laat my wonder of die gaste nie belangrik genoeg is nie.

Colleen J - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen J
Enkelreisiger

'n Pragtige omgewing en smaakvolle, aangename akkommodasie dis 'n wenner vir 'n wegbreek!

The Lady Grace is 'n skoon, netjiese en smaakvol ingerigte verblyf. Ek het my drie dae lange verblyf geniet en sal terugkeer. Die winkels, restaurante en die oulike klein dorpie is binne stapafstand. 'n Pragtige omgewing en rustige tuine om te geniet. Baie dankie vir 'n heerlike verblyf.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Beautiful surroundings and tasteful, pleasant, accommodation is a winner for a breakaway!

The Lady Grace is a clean, neat and tastefully done accommodation venue. I enjoyed my three-day stay and will return. The shops, restaurants and quaint little town is all within walking distance. A beautiful setting and peaceful gardens to enjoy. Thank you for a lovely stay.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Annie D - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie D
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik.

Oornag op pad Kaap toe. Baie gerieflik en alles wat mens nodig het. Pragtige tuin en omgewing. Sal beslis aanbeveel.

Nadine V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n onvergeetlike ervaring.

Dankie aan al die personeel wat die ervaring so spesiaal en onvergeetlik gemaak het. Netjies, pragtig en beslis waarde vir jou geld!

Paul B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Werklik waar 'n belewenis om Greyton te kon beleef en dis 'n wonderlike plekkie met baie vriendelike mense.

The Lady Grace is beslis die moeite werd, jy kry waarvoor jy betaal en dis great. Ons kamer was wonderlik, baie netjies en gerieflik. Ek glo dis 'n wonderlike plek vir 'n groep om lekker te kan party en kuier en die Italiaanse gasheer was great, hy het ons regtig tuis laat voel. Hulle is baie sentraal geleë en mense kan gerus hier bly.

Jenny R - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny R
Saam met vriende

Ek sal beslis weer daar bly as ek Greyton besoek.

Baie bekoring, 'n aangename binnehoftuin, lekker geslaap en lekker stort.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

I would definitely stay here again if visiting Greyton.

Lots of charm, a pleasant courtyard garden, a good night’s sleep and a good shower.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Willem V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sentraal, gasvry en netjies.

Antonio is 'n ware heer. In die hartjie van die dorp. Kamers is ruim en detail dra by tot 'n heerlike verblyf. Die courtyard tuin onder die pragtige bome het die interessantse ornamente wat die rustigste atmosfeer skep. Sal definitief weer gaan kuier.

Nelia M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbare stylvolle en gemaklike akkommodasie.

The Lady Grace was 'n lieflike plekkie om te bly met 'n blits-besoek aan Greyton op die voor-aand van 'n Genadendal hike. Ongelukkig was die kantoor reeds gesluit toe ons by die gastehuis kom (dit neem maar 'n tydjie op 'n Vrydagmiddag om werk klaar te maak in die Kaap en dan betyds in Greyton te kom om die kantoor oop te kry), maar die sleutel is vir ons gelos. Ongelukkig het die kantoor ook eers laat oopgemaak die Saterdag, so ons het niemand ontmoet van Lady Grace met ons verblyf nie, maar alles was baie goed beplan, so dit was nie 'n probleem nie.

Christa B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christa B
Saam met vriende

Rustig, maar sentraal geleë.

Wat 'n pragtige plekkie - 'n oase reg in die middel van die dorp! Ons verblyf was te kort. Daar was 'n kommunikasiegaping met die eienaar, wat egter vriendelik en vinnig uitgesorteer is.

Sidney S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sidney S
Saam met vriende

Very friendly reception with excellent service, room spotless and an overall enjoyable stay.

On arrival Antonio was present to welcome us. He was very professional and within minutes we were in our room. The room was clean and tidy with the bed being very comfortable. Overall a very enjoyable, relaxing stay.

Adriaan D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan D
Saam met vriende

Pragtige, gemaklike kamers en goed geleë.

Stil en paar minute se stap van great restaurante, 'n brouery en kuierplekke.

Paul R - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul R
Saam met eggenoot / lewensmaat

2 nagte om die area te verken.

'n Plesierige stop en die bestuurder was sjarmant en behulpsaam.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

A two-night stay to explore the area.

A pleasant stopover and the manager was most charming and helpful.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Senami S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Senami S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beddens was baie gemaklik en die binnehoftuin was wonderlik.

My enigste klagte was die onbetroubare WiFi. My vennoot moes op die internet gewerk het. Anders as dit was ek baie gelukkig met die plek en diens. Antonio is 'n lieflike man.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

The beds were super comfy and the garden courtyard was stunning.

My only complaint was the unreliable WiFi. My partner had internet-based work to do. Other than that I was extremely happy with the place and service. Antonio is a lovely man.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Olet D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olet D
Enkelreisiger

Superb ambiance.

I stayed in room 18 and experienced a comfortable, clean room. The ambiance of this place is perfect for a quick getaway. The Lady Grace complemented Greyton and I will be sure to visit again. Highly recommended.

Thomalene P - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomalene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and peaceful setting, hospitable and friendly reception.

Really enjoyed our overnight stay. Will be back for a longer visit.

Maryna D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Maryna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Die kamer wat ons bespreek het, is definitief nie die kamer wat ons bespreek het nie. Die stort is bitter klein met 'n stortgordyn wat aan jou vasklou. En die bed is nie goed aanmekaar gesit nie, so dit raas as jy net effens beweeg.

Raymond W - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Die kamer was skoon en personeel baie vriendelik.

Chantal D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal D
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a lovely, peaceful stay.

Our stay at Lady Grace was short but sweet.

Maryke G - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryke G
Gesin met klein kinders

Gemaklike verblyf met karakter - als wat ons nodig gehad het.

Goeie ligging, pragtige gebou met karakter.

Riaan L - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan L
Saam met vriende

Absoluut puik.

Wat 'n stunning plek met 'n stunning ligging en baie goeie bestuurder. Ek sal die plek vir almal aanbeveel. Baie mooi kamers met alles wat mens nodig het. Braai geriewe met oorgenoeg hout. Baie mooi tuin met baie sitplekke en selfs hangbeddens om op te lê en rus. Baie veilig. Ideale plek vir groot groepe want daar is baie kamers en almal kan saam kuier buite. Elke kamer het selfs 'n kaggel.

Lee S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lee S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Neat, clean. Located close to the hub of Greyton.

Lady Grace is conveniently located near the hub of all that Greyton is known for. Our room was neat, clean and comfortable. Thank you for such a warm welcome, Andrea.

Trev H - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trev H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful stay, great hospitality.

Thank you for a wonderful stay. Very conveniently situated. Cozy and loved the fire place in the room as it was particularly cold over our weekend stay.

Roberto E - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roberto E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great experience.

It is a beautiful calm place right in the middle of Greyton. Everything clean and well maintained. Owner and staff very friendly.

Angela B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Angela B
Gesin met tieners

Beautiful, but disappointing ambience.

Lovely setting, but very disappointing that the owner allowed a group of woman to ‘braai’ in the courtyard and play loud music and get drunk. I did speak to him about it when we left and he raised his hands and said in a nice way, ‘What can he do?’

Bianca D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bianca D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en sentraal. Perfek vir 'n wegbreek.

Ons het heerlik gebly. So sentraal. Kan orals loop en is baie veilig. Als wat mens benodig, tot 'n yskas by ingang indien jy iets wil koud hou.

Tharine S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharine S
Saam met vriende

Baie netjies, skoon, gerieflik en veilig. Ons kan The Lady Grace met die grootste vrymoedigheid aanbeveel!

Baie dankie vir jul vriendelikheid!

Liezel V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel V
Enkelreisiger

Pragtige plek!

Pragtige ou wêreld-plek, perfekte ligging. Lekker gerus, sal beslis weer besoek.

Ernesta M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernesta M
Saam met vriende

Perfek!

Dit is so bekoorlik en lieflik. Ons het so lekker hier gebly. Baie gerieflik. Was mal oor die kaggel in die kamer.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Perfect!

It is so quaint and lovely. We loved staying here. Super comfy. Loved the fireplace in the room too.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Selvin H - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Selvin H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was lekker rustig!

Was 'n goeie breek. Baie geniet.

Su-mari V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Su-mari V
Enkelreisiger

Gerieflik, netjies en sentraal.

Ideale ligging tydens die Greytescape 3-dag stage race oor die Junie-vakansie. Perfek geleë, slegs 100 m van die wegspringpunt. Kaggel, elektriese kombers en heater was 'n wenner. Kan The Lady Grace aanbeveel as vertrekpunt vir enige iemand wat die buitelug- en restaurant-uitstappies geniet.

Mariska V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariska V
Gesin met tieners

Pragtige plekkie!

Wonderlike ligging! Ons het dit baie geniet!

Anneke C - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer en naby alles geleë.

Ons het heerlik gebly, die kamer was baie mooi skoon en netjies. Dit was ook lekker om jou motor te parkeer en te kon loop waar jy wil wees.

Reinet S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reinet S
Saam met vriende

Aangenaam en verkwikkend, met kos vir siel en gees.

Die binnehof is 'n oase vir die siel en orals is ouwêreldse sjarme kreatief ingespan vir 'n atmosfeer wat ontspanne genot skep.

Amanda S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voel soos eie huis!

Lieflike kamer met kaggel en genoeg vuurmaakhout. Gerieflike ligging, stapafstand na dorp. Vriendelike behulpsame personeel.

Dawid K - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Dawid K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer donker. Kan nie gordyne oopmaak dan sien almal na binne. Geen binnegordyne in kamer 6.

Dis onaanvaarbaar dat daar nog in 2019 van stortgordyne gebruik gemaak word. Die gordyn was vuil en onhigiënies. Die badkamer het min plek om jou badkamertassie en grimering te plaas. Die vloer is koud. Bedval van die bed was stukkend en verweer. Agter die bed was dit vuil - die algemene voorkoms van Lady Grace is onnet. Die omheinings by elke eenheid was vuil en stoepe nie skoon. Nie genoeg melk om koffie te maak nie - slegs genoeg vir een keer se gebruik. Ontvangs gesluit - niemand beskikbaar om mee te kommunikeer. Vuil en vol spinnerakke om die yskas - wat vir almal se gebruik daar is. Dit staan eintlik buite toegemaak in 'n kas. Handdoeke het nie 'n lekker reuk gehad nie.

Martie T - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martie T
Saam met vriende

Verblyf was heerlik en meer as voldoende.

Daar is egter 'n probleem met die kaggel in die eenheid waar ons gebly het - die rook kom terug in die kamer by die plafon.

Freddie L - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf by The Lady Grace was baie lekker en ons het heerlik ontspan.

Ons was Greyton toe vir 'n troue en het deur die webtuiste bespreek. Ons was nie teleurgesteld nie.

.ec S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
.ec S

Perfek.

Kamers is pragtig en is naby restaurante en besienswaardighede.

Talita G - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita G
Gesin met klein kinders

Gemaklik, gerieflik.

Ons kamer het die nodige bevat om gerieflike verblyf te verseker. Die kamer bied gehalte-beddegoed en die elektriese kombers was ‘n bonus. Daar is ‘n baie mooi courtyard tuin vir oggend-/middagtee. Lady Grace is stapafstand van restaurante en winkeltjies en ook die Saterdag markie. Aangesien die kamer die verste is vanaf die gemeenskaplike yskas, sou ek aanbeveel dat ‘n klein yskassie in die kamer aangebring word om water, melk en wyn in koud te hou. Stortgordyne moet vervang word met ‘n glasdeur en ‘n verfrisser in die badkamer aangebring word aangesien die septic tenk ‘n onaangename reuk los. Muskiete is maar altyd ‘n pes en word dit aanbeveel word dat daar Doom of iets soortgelyk in die kamers aangebring word. Die kerse in die kamer is romanties vir ‘n paartjie maar geen vuurhoutjies is in kamer om dit aan te steek. Daar was geen inligtingsboekie in die kamer wat die dorp se restaurante aandui, lys van aktiwiteite en noodnommers. Indien daar WiFi is sal dit ook goed wees om die password in dié boekie aan te dui. Ons het Lady Grace se verblyf geniet en sal weer daar bly.

Hannes V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, skoon, vars, groot bed, lekker geslaap.

Lekker gebly. Sal weer gebruik. Baie sentraal en goeie waarde.

Ockert V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ockert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige fasiliteit in die mooiste dorp!

Goeie ontvangs met skoon, gemaklike kamer. Die interessantste dekor maak dit uniek en gee gevoel van rustigheid.

Elfriede C - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elfriede C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en sentraal!

Ons het vreeslik lekker ontspan by Lady Grace. Die kamer was baie mooi en die gastehuis is lekker sentraal en ons kon oral heen loop (‘n bederf as jy gewoonlik in stadsverkeer sit!).

Danie G - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbare en aangename verblyf met sentrale ligging van winkels en restaurante. Sal weer van The Lady Grace gebruik maak.

Baie bekostigbare en aangename verblyf - die ligging is binne 50 meter van die hoofstraat af wat binne loopafstand van al die winkels en restaurante is. Ons sal weer van The Lady Grace gebruik maak.

Helen K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Helen K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en stil.

Netjiese gastehuis in ‘n stil buurt.

Melaney C - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid