Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Orpen Kruger

Wildsplaas
Chalet
Vanaf R7 130
R7 130 R4 991
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie chalets met lugversorging bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed met skoon, wit linne. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Badhanddoeke en seep word voorsien, maar gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring. Ander geriewe in die kamer sluit 'n spieëltafel en 'n koffiestasie met 'n yskassie in. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Verder het elke chalet 'n buitestort en -bad.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

B&B en aandete.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R7 130
R7 130 R4 634
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Orpen-hek R531, Krugerwildtuin, Welverdiend, 2499, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c37238915fbef9fa9ae16d7b9e2e9500f5cc9f92cc40258f7b273b575b7f5ff67ed33c37ddc7211cfd92dfdad8b3cf3ba83?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R7 130 nouVanaf R4 634 per nag, vir 2 mense R531 Orpen Gate Kruger Park 2499 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.546026 31.371076
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem