The Owl and Elephant Lodge
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R74/Muden-weg, Weenen, 3325, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Owl and Elephant Lodge is ’n pragtige, vreedsame lodge wat oor die Boesmansrivier uitkyk, wat sy oorsprong uit die Drakensberge het. Die lodge is slegs 40 minute se ry van die majestueuse Sentrale Drakensberge wat begeleide staptoere, helikoptervlugte, lugballonvlugte en gholf bied, om slegs ’n paar te noem.
The Owl and Elephant Lodge bied verskeie gastekamers wat elk smaakvol versier is en ’n en suite-badkamer, TV en tee- en koffiemaakgeriewe het.
Die lodge bied tans ’n paar doendinge op die perseel, soos ’n pool-tafel, veerpyltjies, visvang en 'n trampolien en swaaie in die speelarea vir die kinders. Daar is ook 'n dam waar daar vis gevang kan word op 'n vang-en-vrylaat-basis.
'n Opsionele Engelse ontbyt en ligte middagetes is beskikbaar gedurende die week. Naweke het die lodge ’n a la care-spyskaart. Die lodge het ook ’n volle gelisensieerde kroeg.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Deleene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Langs die R74/Muden-weg, Weenen, 3325, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Owl and Elephant Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Weenen Natalse Middellande KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R74/Muden-weg, Weenen, 3325, KwaZulu-Natal