The Owl House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Esme Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Lindyanne V - Feb 2024
Algehele gradering
Beste verblyf tydens besoek van oorsee in SA. Alles was puik!
Frans D - Feb 2024
Algehele gradering
Comfortable, value for money.
Nadia M - Jan 2024
Algehele gradering
Second home from home.
The Owl House se terugvoer
Hi Nadia
Baie dankie vir die resensie. Jy is altyd welkom. Ons hoop om jou weer een dag te sien.
Groete
Alan & Esme
Anlu F - Jan 2024
Algehele gradering
Awesome guest house and amazing hosts! Safe, neat and close to everything!
The Owl House se terugvoer
Baie dankie Anlu. Bly jy het dit geniet en baie dankie dat jy die plek so netjies vir ons gelos het. Altyd en enige tyd weer welkom. Groete Alan & Esmé
Alan B - Okt 2023
Algehele gradering
Nice comfortable accommodation.
Johanna M - Sep 2023
Algehele gradering
Aangenaam en indrukwekkend.
Jacqueline D - Jul 2023
Algehele gradering
We had a lovely stay with Alan and Esme!
Anna S - Apr 2023
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Marilyn J - Jan 2023
Algehele gradering
Rustige, netjiese, goed geleë plek. Alan en Essie is baie gaaf en jy voel sommer tuis. Sal enige tyd weer daarheen gaan.
Danelle H - Jan 2023
Algehele gradering
Baie mooi, skoon en 'n wenner.
The Owl House se terugvoer
Hi Danelle, baie dankie vir die mooi resensie. Opreg wardeering. Julle is altyd welkom hier. Groete, Alan en Esme
Mike P - Jan 2023
Algehele gradering
Enjoyed the stay.
Chantel N - Des 2022
Algehele gradering
Home away from home.
The Owl House se terugvoer
Baie dankie Chantel. Ons is baie bly dat julle dit geniet het. Dit is maar waarna ons streef dat julle net heerlik kan ontspan. Altyd welkom om weer te kom kuier. Sien weer. Alan en Esmé
Leon V - Apr 2022
Algehele gradering
Rustige verblyf.
Fanie B - Apr 2022
Algehele gradering
Baie privaat en baie goed ingerig.
Rene S - Mrt 2022
Algehele gradering
Sommer fenomenaal.
The Owl House se terugvoer
Baie dankie René. Ek waardeer die resensie. Kom gerus weer kuier.
Prudence V - Mrt 2022
Algehele gradering
Real value for money!
Elsabe G - Des 2021
Algehele gradering
Ongelooflike vakansienessie!
The Owl House se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Elsabé.
Ons opreg waardeering. Kom kuier gerus weer
Jennifer D - Des 2021
Algehele gradering
Excellent location. Friendly hosts.
The Owl House se terugvoer
Thanks Jennifer
We realy appreciate the feedback .
Always wellcome again
Anja V - Nov 2021
Algehele gradering
Extremely relaxing and homey.
Kosie M - Nov 2021
Algehele gradering
Baie goed ontvang en lekker gebly.
Susan G - Okt 2021
Algehele gradering
Puik gasvryheid en skoon, netjiese plek.
The Owl House se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Susan.
Voorspoed met die res van die jaar vir julle en mag julle Geseënde Kerstyd beleef.
Groete
Alan en Esme
Michiel R - Jun 2021
Algehele gradering
Absolutely fantastic, neat, clean, comfortable and a very friendly host.
The Owl House se terugvoer
Hi Michiel
Baie dankie vir die nice resensie ons wardeer dit opreg van julle.
Groete
Esme en Alan
Charlton P - Jun 2021
Algehele gradering
Enige tyd weer. Baie netjiese plek.
Lukas K - Mei 2021
Algehele gradering
Bekostigbare, skoon en goed toegeruste verblyf.
Lees meerThe Owl House se terugvoer
Hi Lukas
Baie dankie vir die resensie. Very nice. Het vandag eers gekry
Groete
Esme en Alan
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Noorsekloofstraat 39, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Geen kinders onder 17