Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Owl House

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Esme Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 24 resensies vir The Owl House
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Lindyanne V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindyanne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste verblyf tydens besoek van oorsee in SA. Alles was puik!

Ons het ons verblyf terdeeg geniet en was baie impressed met The Owl House.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frans D
Enkelreisiger

Comfortable, value for money.

Alan did his best to ensure a comfortable and pleasant stay despite load shedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Second home from home.

We really enjoyed our stay! The hosts were wonderful and helpful. Would definitely recommend The Owl House!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Owl House se terugvoer

Hi Nadia

Baie dankie vir die resensie. Jy is altyd welkom. Ons hoop om jou weer een dag te sien.

Groete

Alan & Esme

The Owl House
Anlu F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anlu F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome guest house and amazing hosts! Safe, neat and close to everything!

Had an amazing experience at the Owl House. Very neat, beautiful and safe accommodation situated close to the beach, shops and restaurants. The hosts went above and beyond!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Owl House se terugvoer

Baie dankie Anlu. Bly jy het dit geniet en baie dankie dat jy die plek so netjies vir ons gelos het. Altyd en enige tyd weer welkom. Groete Alan & Esmé

The Owl House
Alan B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice comfortable accommodation.

Enjoyed our stay, nice accommodation and hosts are friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanna M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en indrukwekkend.

Baie goed toegerus, sentraal geleë en Esme en Alan is fantastiese mense. Sal graag weer daar wil tuisgaan en kan die Owl House aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqueline D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline D
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a lovely stay with Alan and Esme!

The Owl House is cosy, comfy, and equipped with everything you need to have an awesome stay! The location is great. There's also safe, undercover parking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik.

Kan hul definitief baie sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilyn J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyn J

Rustige, netjiese, goed geleë plek. Alan en Essie is baie gaaf en jy voel sommer tuis. Sal enige tyd weer daarheen gaan.

Geen geraas of harde musiek nie. Selfs tydens beurtkrag was daar voorsiening gemaak. Alan en Essie is van die gaafste gasheer en gasvroue. Dankie vir jul gasvryheid. Sien julle binnekort weer. Alles is soos jul dit adverteer het en nog beter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danelle H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle H
Saam met vriende

Baie mooi, skoon en 'n wenner.

Pragtig gemaak binne en baie bedagsaam van gaste se benodighede. Die plekkie het regtig meer as alles en ons het met gemak in- en uitbeweeg. Gas was baie behulpsaam met loadshedding en ons het dit skaars gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Owl House se terugvoer

Hi Danelle, baie dankie vir die mooi resensie. Opreg wardeering. Julle is altyd welkom hier. Groete, Alan en Esme

The Owl House
Mike P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed the stay.

We were there for a week our stay was clean and tidy, hosts were helpful and kind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantel N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

Baie dankie Alan en Esme. Ons het die vakansie vreeslik baie geniet! Die plekkie is baie skoon en netjies en het alles gehad wat mens nodig kon kry en meer. Die matras was baie gemaklik en ons het lekker geslaap. Dankie dat ons by julle plekkie kon tuis gaan. Julle sal ons definitief weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Owl House se terugvoer

Baie dankie Chantel. Ons is baie bly dat julle dit geniet het. Dit is maar waarna ons streef dat julle net heerlik kan ontspan. Altyd welkom om weer te kom kuier. Sien weer. Alan en Esmé

The Owl House
Leon V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige verblyf.

Aangenaam verras met die netjiese en goed toegeruste eenheid en is ook baie vriendelik ontvang. Uitstekende waarde vir geld en word hoogstens aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie privaat en baie goed ingerig.

Ons was beïndruk met die verbly en al die geriewe wat beskikbaar was in die huis. Ons kon nie vir 'n beter plek gevra het nie en was baie privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sommer fenomenaal.

Moenie eers huiwer nie. Boek dadelik by die uile. Dis net so ongelooflik lekker daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Owl House se terugvoer

Baie dankie René. Ek waardeer die resensie. Kom gerus weer kuier.

The Owl House
Prudence V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prudence V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Real value for money!

From the day we were to arrive our host Alan and Esme were excellent! The flat is beautifully decorated and very homey! The extras in the cottage were most welcome, the privacy much appreciated!. Thank you Alan & Esme.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabe G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike vakansienessie!

Die Owl House is ongelooflik mooi, skoon en so goed toegerus. Gasheer Allan se mooie houtwerk is iets om te aanskou, om van die mooi tuin nie eens te praat nie. Ons het heerlik gebly en gaan baie beslis weer daar 'n draai maak as ons weer Jeffreys toe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Owl House se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Elsabé.
Ons opreg waardeering. Kom kuier gerus weer

The Owl House
Jennifer D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer D

Excellent location. Friendly hosts.

It was a lovely time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Owl House se terugvoer

Thanks Jennifer

We realy appreciate the feedback .
Always wellcome again

The Owl House
Anja V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Extremely relaxing and homey.

The Owl House was exceptional! We loved every single thing, and I have to mention the lovely decor! It felt like we were at home and that's the best part! Would recommend this stay to every single body. We will see you again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kosie M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kosie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed ontvang en lekker gebly.

The Owl House is 'n baie netjiese eenheid, goed toegerus met 'n onderdakbraai-area en dis goed geleë. Esmé en Alan het ons vriendelik ontvang en sommer tuis laat voel. So hier en daar 'n lekker geselsie ingepas. Hannetjie en ek sal graag weer 'n paar dae daar gaan bly en sal die eenheid vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik gasvryheid en skoon, netjiese plek.

Baie dankie Esmé en Allen vir jul gasvryheid en behulpsaamheid, veral met visvang-inligting waar hulle uit hul pad gegaan het om ons te help. Skoon, netjiese, goed toegeruste eenheid. Pragtige tuin. Mag jul besigheid gaan van krag tot krag!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Owl House se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Susan.
Voorspoed met die res van die jaar vir julle en mag julle Geseënde Kerstyd beleef.

Groete

Alan en Esme

The Owl House
Michiel R - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely fantastic, neat, clean, comfortable and a very friendly host.

The Owl House location is great, in a quiet suburb, with easy access to the beach, mall, restaurants, etc. It is very neat, comfortable and private with safe parking. The perfect place to stay for a weekend or mid-week or longer if you wish. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Owl House se terugvoer

Hi Michiel
Baie dankie vir die nice resensie ons wardeer dit opreg van julle.
Groete
Esme en Alan

The Owl House
Charlton P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlton P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enige tyd weer. Baie netjiese plek.

Ons verblyf by die Owl House het ons terdeë geniet, die vriendelikheid en behulpsaamheid was uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lukas K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbare, skoon en goed toegeruste verblyf.

Vrystaande, netjiese en privaat eenheid op eienaar se erf in pragtige tuin. As gereelde reisigers was ons ook veral verras oor die billike tarief. Die onderdak braai-area was beslis ook 'n bonus toe die weer nie na wense was nie. Hout en meer as net die noodsaaklike items is voorsien. Dit was duidelik dat Esme en Alan moeite doen om hulle gaste tevrede te stel. Die uiters goed toegeruste eenheid en dekor getuig van goeie smaak. Dis altyd lekker om sulke vriendelikheid en gasvryheid te kan ervaar terwyl jou blyplek so uiters gerieflik ingerig en toegerus is. Ons privaatheid is gerespekteer en Esme was slegs 'n oproep ver indien ons iets sou benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Owl House se terugvoer

Hi Lukas
Baie dankie vir die resensie. Very nice. Het vandag eers gekry
Groete
Esme en Alan

The Owl House
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noorsekloofstraat 39, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 17
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c6192809157d990c13ba13ba1a111ea35033627dc84c68ee2f486c41700f1051d605b2579d98dc0cd05608dbcc78a3e1dd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 39 Noorsekloof Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -34.032331775296 24.925332335274
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem