The Penthouse On Bikini
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 177, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R5 000 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
The Penthouse On Bikini is 'n ruim selfsorgwoonstel in Gordonsbaai. Dit is net 'n paar meter vanaf die strand en is perfek vir 'n gesinsvakansie.
Dié woonstel is op die boonste verdieping geleë. Dit het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n gemaklike koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers het óf 'n bad en stort óf net 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies en 'n opwasarea met 'n dubbelwasbak, oorgenoeg stoorplek, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Langs die kombuis is 'n etenstafel en 'n sitarea met knus rusbanke en 'n slim-TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die stapeldeure lei na 'n gemeubileerde stoep met 'n Jacuzzi en 'n gasbraai. Die geluid van golwe kan in die oopplan-leefarea gehoor word. Gaste kan met 'n asemrowende uitsig oor die luukse seiljagte in die hawe en op Tafelberg in die verte wakker word. Daar is 'n groot privaat parkeerdek voor die deur en direkte toegang tot die strand vanaf die gebou.
Slaapplek
’n Bespreking by The Penthouse On Bikini sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Juanita Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 84
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Kusweg 177, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Gordonsbaai Mountainside Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 177, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom