Beskrywing
Dié oopplan-eenheid beskik oor 'n slaaparea, 'n kombuisie en 'n badkamer. Die slaaparea het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die kombuisie is met 'n oondjie met 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond, 'n ketel, 'n yskassie, breekware en eetgerei toegerus.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Stort
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode binnenshuis.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid beskik oor 'n slaapkamer, 'n kombuisie en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed vir 'n kind. Die en suite-badkamer het 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond, 'n ketel, 'n yskas, breekware en eetgerei toegerus.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode binnenshuis.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die houthuisie beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die ander badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n skottelgoedwasser toegerus en die sitarea het 'n platskerm-TV met DStv, WiFi en 'n kaggel. Daar is ook lugversorging en 'n stoep met 'n tafel, sitplek en braaigeriewe. Gaste het privaat toegang tot die rivier en veilige parkeerplek. Nie troeteldiervriendelik nie.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode binnenshuis.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ou Stasie-plaas, R46, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom