- Kapasiteit: 21 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rockview-weg 25, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Sandcastle Guest House is in Amanzimtoti geleë en kyk uit oor die lieflike Indiese Oseaan. By ons sal gaste veral die klanke van die see en die pragtige sonsondergange geniet. Walvisse en dolfyne baljaar ook soms in die water voor jou. Die gastehuis is net 28 km van Durban af, 43 km van Umhlanga af en 55 km van King Shaka Internasionale Lughawe af.
Sommige van die gastekamers het plafonwaaiers. Die kamer het elkeen hul eie private badkamer met 'n stort of bad, asook 'n platskerm-TV. Sommige van die kamers het hul eie buitesitareas. Daar is uitsigte oor die see, swembad of tuin van sommige van die kamers af.
Die gastehuis het 'n gemeenskaplike sitkamer en eetarea, asook 'n lieflike swembad en braaigeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar oral op die perseel en gratis parkeerplek word voorsien op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Rockview-weg 25, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Sandcastle Guest House het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Amanzimtoti Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 21 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rockview-weg 25, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom