The Somerset Nest
Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 11 Apr 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Curlew-weg 30, Somerset Ridge, Somerset-Wes, 7139, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
-
Vanaf
R600R540 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Somerset Nest is in Somerset-Wes en bied gerieflike verblyf aan sakereisigers, paartjies en oornaggaste. Dis naby verskeie winkels en restaurante.
Swaeltjie is 'n knus kamer met sy eie ingang. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is 'n haardroër, yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe in die kamer. Gaste het toegang tot 'n stoep met sitplek en 'n braai-area met 'n elektriese braaipan en 'n lugbraaier.
Duifie is 'n knus selfsorgeenheid met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n oopplan-kombuis en -sitarea en 'n stoep met braaigeriewe.
'n Pendeldiens is op versoek beskikbaar. Gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel agter 'n elektriese hek is beskikbaar.
Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, wynproe, bergfietsry, tennis, voëlkyk, fietsry en swem in.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Leon en Sonja Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 45
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Curlew-weg 30, Somerset Ridge, Somerset-Wes, 7139, Wes-Kaap
- Gaste dink The Somerset Nest het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Somerset-Wes Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Curlew-weg 30, Somerset Ridge, Somerset-Wes, 7139, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18