The Tranquil Townhouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leander-weg 75, Pretoria, 0081, Gauteng
- Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
The Tranquil Townhouse is 'n ruim meenthuis op 'n veilige landgoed in Pretoria en ideaal vir onvergeetlike verblyf saam met familie en vriende.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer is op die boonste verdieping geleë en het lugversorging, direkte toegang tot 'n groot balkon, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en dié gaste deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Op die onderste verdieping is die oopplan-kombuis met 'n gasstoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Ander geriewe sluit 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër in. Die aangrensende, knus oopplan-sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die huis beskik ook oor 'n binnenshuise kuierarea met 'n ingeboude braai en 'n etenstafel met bankies. Veilige parkeerplek word voorsien.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Thyann Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Leander-weg 75, Pretoria, 0081, Gauteng
Sien meer verblyf in Pretoria-Oos Pretoria Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leander-weg 75, Pretoria, 0081, Gauteng