Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Vale Karoo Farm

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 179 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Christa P
1 nag
5.0
Jun 2024

Ongelooflike 1ste klas ervaring - dankie Taylor. Absoluut uit die boeke uit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmie V
1 nag
5.0
Mei 2024

Nice stay. Wonderful breakfast. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Org V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Ongelooflike selfsorg verblyf in die Karoo. Ek het om laaste oomblik bespreek (die aand voor die tyd!) maar die kommunikasie was onmiddellik en effektief. Dit is nie die eerste keer wat ek by The Vale Karoo Farm geslaap het nie, so ek het geweet wat om te verwag, en dit het weereens nie teleurgestel nie. Ek het spesifiek 'n selfsorg huisie met twee kamers bespreek, maar toe ons inklok is ons ingedeel in 'n dubbelkamer huisie. Dit is egter onmiddelik reggestel toe ek vra dat ons twee-slaapkamer-eenheid kan kry. Die braaipakkies was uitsonderlik lekker. Twee skaaptjoppies en twee stukke wors per persoon wat baie lekker gesout is. Die braaibroodjies en aartappelslaai wat ons bestel het, was ook voortreflik. Hout en vuuraanstekers wat ons gekoop het, was genoeg. Dit was net 'n lekker aand in die Karoo met 'n mooi sonsondergang, 'n groot vuur, lekker skaaptjops met bykosse, en brandewyn. Wat wil mens nou beter hê!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lekker oornag plekkie. Baie lekker oornag, dankie. Aandete was smaaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rule E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Heerlike rustige Karoo-stop! Ons het 'n heerlike rustige middag gehad. Daar is 'n lieflike dam om in te swem. Die ontvangs het basiese lekkers / koeldranke wat oulik is. Daar was ook vir die feesseisoen 'n drankies-spytkaart in die kamer - ons het lekker cocktails bestel wat vir ons na die kamer toe gebring is! Die braaibroodjies wat ons saam met ons braaivleis bestel het, was bitter lekker! Ons sal beslis weer hier stop!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

So good. Loved it. Pity it rained in the evening. Didn't see the Karoo night sky. 9.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelien V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

N regte oase in die Karoo. Dit was baie mooier as wat ons verwag het. Die ou nostalgie met die fyn gedekte tafels val so in ons smaak. Die aandete en ontbyt was uit die boonste rakke. Ons kom weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

We have stayed at Vale numerous times and it is always a welcome stop over. Most pleasant stay. Warm and cosy despite cold weather.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Arika B
1 nag Saam met vriende
4.8
Jul 2024

Enjoyed our stay at The Vale Karoo Farm. The food was great. Loved it. Would recommend some place to sit. The cottage room is quite small. There is no comfortable seating at the cottage other than in your bed or at the restaurant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stephen M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Highly recommended. The communication prior to the stay was excellent, as was the service during the stay. The food was as preordered and very good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Hanri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 179

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 014
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 014
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 54 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 km oos van Beaufort-Wes, 800 m vanaf die N1, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1b7e51808fe2ce5cef533ceb3ce6652de3822de8547996bb9c881d892a2bcd3182916abb452bb4d0138316520fa0cffae87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 014 per nag, vir 2 mense 179 5 1 5 30 km east of Beaufort West 800m off the N1 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.199147648438 22.842292785645

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang