The Vale Karoo Farm
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Hanri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 176
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Elmie V - Mei 2024
Algehele gradering
Nice stay. Wonderful breakfast.
Org V - Mrt 2024
Algehele gradering
Ongelooflike selfsorg verblyf in die Karoo.
Lees meerJohan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker oornag plekkie.
Rule E - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlike rustige Karoo-stop!
Anne S - Jan 2024
Algehele gradering
So good.
Roelien V - Jan 2024
Algehele gradering
N regte oase in die Karoo.
Stephen M - Jan 2024
Algehele gradering
Highly recommended.
Hennie E - Jan 2024
Algehele gradering
Gerieflik met frustrasies.
Esther V - Des 2023
Algehele gradering
Waar hart en siel ontmoet in die natuur.
Sakkie V - Des 2023
Algehele gradering
Rustige natuurskoon.
Anène F - Des 2023
Algehele gradering
'n Oasis op die lang pad Kaap toe.
Mathilda B - Des 2023
Algehele gradering
Lekker.
Corli M - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker kos en uitstekende diens.
Lindsey L - Des 2023
Algehele gradering
Lovely Karoo farm experience.
Lee-gene K - Des 2023
Algehele gradering
Baie rustig en lekker gewees.
Petro V - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig en stil.
Rindie S - Apr 2023
Algehele gradering
Rustige atmosfeer. Skaaptjops en slaaie vir braai was fantasties.
Piet M - Mrt 2023
Algehele gradering
Ideale oornagplek.
Johan O - Jan 2023
Algehele gradering
Kalm, rustig, mooi. Karoo.
Cisca L - Jan 2023
Algehele gradering
Alles wat netjies en skoon en mense was vriendelik.
Steyn O - Jan 2023
Algehele gradering
Vriendelike mense, lekker aandete, vieslike vuil badkamer in eenheid.
Pieter S - Des 2022
Algehele gradering
Aangename ervaring, vriendelike mense.
Yvette O - Des 2022
Algehele gradering
Ontvangs was baie goed. Slaapplek was raserig, kon elke geluid van die bure om jou hoor, dit het ook 'n ligte slegte reuk gehad.
Carina K - Des 2022
Algehele gradering
Gerieflike verblyf, vriendelike ontvangs en lekker braai.
Wynand B - Des 2022
Algehele gradering
Lekker stopplek op pad see toe.
Mogamat S - Des 2022
Algehele gradering
Nice and convenient for stop over.
Christoff J - Des 2022
Algehele gradering
Baie rustige omgewing, baie netjiese blyplekke en goed versorg.
Leana B - Des 2022
Algehele gradering
Vriendelike diens, uitstekende kos.
Linda K - Des 2022
Algehele gradering
Perfek toegerus vir oornagverblyf.
Mariska V - Des 2022
Algehele gradering
Misleidende advertensie en onbevredigende verblyf.
Lees meerNatalie H - Des 2022
Algehele gradering
Goeie diens, heerlike ontbyt.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Vicki J - Des 2022
Algehele gradering
Maklike oorslaapplek.
Riaan D - Mei 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Isolde M H - Apr 2022
Algehele gradering
Voorman uistekend, gee hom 'n verhoging.
Wouter C - Apr 2022
Algehele gradering
Baie goeie oornag opsie.
Coramine J - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig. Mooi omgewing. Diens by ontbyt uitstekend.
Anschen D - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtige plaas.
Marius B - Jan 2022
Algehele gradering
Great.
Hendrik O - Jan 2022
Algehele gradering
Rustige plekke in die bos.
Mike K - Jan 2022
Algehele gradering
Lovely stopover, ideally situated between Cape Town and Bloemfontein.
Trish W - Des 2021
Algehele gradering
Loved the location and everyone was very friendly.
Daniel M - Des 2021
Algehele gradering
The ideal stopover.
Walter T - Des 2021
Algehele gradering
Friendly reception and great stay.
Steven M - Des 2021
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Louise M - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker en baie mooi plek.
Pc J - Des 2021
Algehele gradering
Lekker, rustige plaasatmosfeer.
Louise R - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik rustig. Wonderlike gasvryheid en mens voel welkom.
Hansie S - Des 2021
Algehele gradering
Rustig met vriendelike gasvroue.
Graeme R - Des 2021
Algehele gradering
Wonderlike groen oase in die Karoo.
Dolf P - Des 2021
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Hendrik O - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly, lekker kos en vriendelik personeel.
Jutta B - Des 2021
Algehele gradering
Ons was terug by The Vale na 2 vorige oorslape!
Marelie G - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflik, alles wat ons nodig gehad het vir 'n oornag. Baie vriendelike en behulpsame diens.
Ryno R - Des 2021
Algehele gradering
Goed geleë vir 'n dag se ry vanaf Laeveld na Kaap. Goed ingerig.
Marthinus O - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Marne M - Des 2021
Algehele gradering
Rustig.
Marne M - Des 2021
Algehele gradering
Rustig
Corne P - Des 2021
Algehele gradering
Mooi plek, bietjie aandag nodig.
Lees meerMalcolm L - Okt 2021
Algehele gradering
Oornagplek
Janine J - Mei 2021
Algehele gradering
Baie mooi en heeltemal toereikend vir kort verblyf.
Lees meerLeroy D - Apr 2021
Algehele gradering
Rustig, stil, buite op 'n plaas in 'n baie mooi kliphuis. Die pointer het dit ook geniet daar in die stofpad.
Pieter S - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit was 'n heerlikke wegbreek-naweek.
Zelda T - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie netjies en goeie ligging vir 'n oornagstop.
Hennie L - Mrt 2021
Algehele gradering
Te veel beddens in 'n klein spasie ingedruk.
Melandi S - Feb 2021
Algehele gradering
Vriendelik en wonderlik.
Cronje S - Jan 2021
Algehele gradering
Uitstekende verblyf met uitmuntende diens.
Lees meerCallie M - Jan 2021
Algehele gradering
Nog steeds 'n staatmaker oorslaapplek sedert ons eerste besoek kort nadat hulle oopgemaak het.
Prieur D - Jan 2021
Algehele gradering
Netjies, gerieflik op die N1 en vriendelike diens.
Ida V - Jan 2021
Algehele gradering
Ons verblyf was baie teleurstellend.
Andrea E - Des 2020
Algehele gradering
Teleurstellend.
Dawie P - Des 2020
Algehele gradering
Oorslaap was so-so.
Lees meerCallie M - Des 2020
Algehele gradering
Nog steeds 'n staatmaker oorslaapplek sedert ons eerste oorslaap.
Carina F - Des 2020
Algehele gradering
Oase na 'n baie lang ry, met heerlikste kos.
Meryn M - Des 2020
Algehele gradering
Wonderful stop-over.
Deon S - Des 2020
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Pieter S - Des 2020
Algehele gradering
Baie profesioneel, skoon en het aan al die vereistes voldoen.
Elsabe E - Des 2020
Algehele gradering
Netjies en skoon. Genoeg plek om tasse te sit.
Adri F - Des 2020
Algehele gradering
Goeie ligging, verblyf en kos.
Alan T - Des 2020
Algehele gradering
Great stopover venue!
Nanja K - Nov 2020
Algehele gradering
Heerlik.
Callie T - Okt 2020
Algehele gradering
Pragtige groen oase in die middel van die Karoo.
Wouter W - Sep 2020
Algehele gradering
Goeie kliëntediens en rustige atmosfeer.
Pieter K - Aug 2020
Algehele gradering
Kamers is donker, vol stof en nie baie prakties uiteengesit nie.
Lees meerSarel S - Aug 2020
Algehele gradering
Lekker Karooplaas.
Bernice V - Jan 2020
Algehele gradering
Gasvry en behulpsaam!
Elsabe K - Jan 2020
Algehele gradering
Dam is vuil en kan nie swem nie. Drein het gestink en dis baie beknop.
Lees meerThe Vale Karoo Farm se terugvoer
Goeie dag,
Dankie vir u terugvoer aangaande u verblyf.
Ons vra onverskoning vir enige ongerief wat u ervaar het tydens u oornag by ons,
Neem asb. kennis dat weens droogte omstandighede en boorgate wat opgedroog ry ons water van ander plase af aan, dus is dit die rede vir geen swemgeriewe en dus is dit die rede waarom ons nerens swemgeriewe adverteer tydens hierdie kritiese tyd nie. Ons vra ook omverskoning dat u lugversorgers verwag het en dus slegs n waaier ontvang het in die eenheid, maar neem kennis dat ons nerens aandui dat eenhede lugversorgers beskik nie.
Ons sou waardeer dat u by ontvangs aangemeld het oor u bekommernisse tydens die verblyf dan kon ons vir u alternatiewe oplossings vind asook dat u kussings benodig het dan kon ons dit dadelik aan u voorsien het, omrede ons dit nie op die stoele plaas nie, weens die warm karoo son wat dit totniet gaan brand.
Hoop om julle weer by ons te kan verwelkom.
Vriendelike groete
The Vale Karoo Farm
Jaap S - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker gekuier by The Vale Karoo Farm.
Magda P - Des 2019
Algehele gradering
Egte Karoo-hartlikheid.
Relene C - Des 2019
Algehele gradering
Nie wat waffers.
Ferdinand P - Des 2019
Algehele gradering
Pragtige en gerieflike Karoo-verblyf.
Henro R - Des 2019
Algehele gradering
Fine.
Linette H - Des 2019
Algehele gradering
Baie mooi en netjies en die aandete was heerlik.
Nols B - Mrt 2019
Algehele gradering
Die jaghut bied waarde vir geld.
Nols D - Jan 2019
Algehele gradering
In die middel van die somer in die hartjie van die Karoo sonder lugreëling werk nie.
Hesti W - Jan 2019
Algehele gradering
Kos en vriendelikheid/diens van die 2 personeel was fantasties.
Liezl K - Des 2018
Algehele gradering
Bevredigend.
Willem P - Des 2018
Algehele gradering
Die beste oorslaap tussen Johannesburg en die Kaap.
Mari H - Des 2018
Algehele gradering
'n Mini vakansie op pad na ons vakansie!
Lian L - Des 2018
Algehele gradering
Als was net lekker!
Maritha B - Des 2018
Algehele gradering
Aangename plek om oor te slaap en iets van die Karoo te ervaar.
Jansie S - Des 2018
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Su-lize V - Des 2018
Algehele gradering
Oulike kliphuisie.
Mme V - Des 2018
Algehele gradering
Absoluut heerlikheid om in die skoon Karoo stilte uit te span in 'n netjiese, skoon plek.
Sunelle J - Des 2018
Algehele gradering
Heerlike rus vir die siel na 'n lang reis.
Renier C - Nov 2018
Algehele gradering
Oase in die Karoo.
James V - Okt 2018
Algehele gradering
Redelike waarde vir geld.
Desiree N - Okt 2018
Algehele gradering
Pragtige sterre in die aand!
Fanie V - Aug 2018
Algehele gradering
Wonderlik! Dit was so lekker!
Wimpie M - Jun 2018
Algehele gradering
Netjies en skoon.
The Vale Karoo Farm se terugvoer
Goeiedag Wimpie,
Baie dankie vir die terugvoer. Koffie, tee en melk is ingesluit by die prys en beskikbaar by die kantoor indien 'n kliënt daarvan sou wou hê.
Vriendelike groete,
The Vale Karoo Farm
Marianne F - Jun 2018
Algehele gradering
Teleurstellend.
Fred B - Apr 2018
Algehele gradering
Jagtersverblyf, alhoewel netjies en goed toegerus, nie regtig vir toeriste nie. Kliphuise lyk baie meer smaakvol!
Marie-louise F - Jan 2018
Algehele gradering
Aangenaam en rustig.
Leon C - Jan 2018
Algehele gradering
Very good clean and quiet.
Louise B - Jan 2018
Algehele gradering
Gerieflike rusplek op N1.
Johan M - Des 2017
Algehele gradering
Sal beslis aanbeveel!
Jan L - Des 2017
Algehele gradering
Baie mooi en aangenaam om daar te bly.
Lizelle D - Des 2017
Algehele gradering
Lekker, sal enige tyd weer daar oornag.
Karina H - Des 2017
Algehele gradering
Goeie ervaring.
Lees meerInge V - Des 2017
Algehele gradering
Bly definitief hier oor.
Marne M - Des 2017
Algehele gradering
Rustig.
Pieter B - Des 2017
Algehele gradering
Baie duur vir wat jy kry. Geen ontbyt ingesluit nie.
Des B - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Charl R - Des 2017
Algehele gradering
Pragtig en rustige oorslaapplek.
Ernst S - Des 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld. Goeie plek om op reis te oornag.
Gerhard P - Des 2017
Algehele gradering
Perfekte plekkie in die middel van die Karoo.
Elize B - Nov 2017
Algehele gradering
Baie rustig netjies en baie vriendelike diens.
Wietse V - Okt 2017
Algehele gradering
Lekker atmosfeer, gesellige mense en goeie diens.
Koos G - Okt 2017
Algehele gradering
Pragtige plek, lekker geslaap!
Andre S H - Sep 2017
Algehele gradering
Puik, behalwe te min isolasie tussen kamers.
Joey L - Sep 2017
Algehele gradering
Baie oulike plekkie, sal net koffie in die kamer waardeer het.
Alta P - Aug 2017
Algehele gradering
Excellent.
Lizelle S - Apr 2017
Algehele gradering
Wonderlike stop na ‘n lang rit op die pad.
Jan V - Mrt 2017
Algehele gradering
Ek sal nie na ander oornagplekke as The Vale Karoo Farm soek op pad na Kaapstad nie.
Lees meerPauline S - Jan 2017
Algehele gradering
Dit was lekker en gerieflik, die kombuis met twee beddens in was net baie klein.
Patricia V - Jan 2017
Algehele gradering
Vriendelike diens, goeie fasiliteite en mooi omgewing, etes bietjie duur.
Lees meerPieter E - Jan 2017
Algehele gradering
Fantasties. Baie mooi plek.
Frieda R - Jan 2017
Algehele gradering
Klein oase na die lang pad.
Elana F - Jan 2017
Algehele gradering
Te klein en beknop.
Lees meerChenell V - Des 2016
Algehele gradering
Ontsaglik vreedsaam.
Sonia D - Des 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Glen B - Des 2016
Algehele gradering
Comfortable and homely. Food was first class and the service efficient and friendly.
Jan V - Nov 2016
Algehele gradering
Vale Karoo is uitstekend en gerieflik en ek keer altyd terug daarheen.
Stephanie M - Okt 2016
Algehele gradering
Wonderful stay, thank you.
Helene J - Mei 2016
Algehele gradering
Rustig!
The Vale Karoo Farm se terugvoer
Baie dankie dat julle by ons kom kuier het! Dit was wonderlik om julle te ontmoet. Ons hoop julle het die Outdoor Festival by ons ook geniet. Sien julle hopelik sommer gou weer. Vriendelike groete. Lee & René
Izette F - Apr 2016
Algehele gradering
Netjiese huisies, vriendelike personeel, perfek vir oorslaap!
Odette C - Mrt 2016
Algehele gradering
Pleasant surprise in the Karoo.
Lees meerThe Vale Karoo Farm se terugvoer
Thank you so much for your review, Odette! We are thrilled to hear that you enjoyed your stay at The Vale. We always appreciate feedback from our guests. We hope to welcome you back to the farm soon! Best regards - Lee & René (Friendly Farm Humans ;))
Donovan N - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie vriendelike en aangename plekkie om te rus.
Pieter V - Jan 2016
Algehele gradering
Tien uit tien.
The Vale Karoo Farm se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering, Pieter. Dit is altyd so wonderlik om van ons gaste te hoor. Hoop julle kom kuier sommer gou weer by ons. Ons is besig met groot planne vir 2016!! Vriendelike groete - Lee
Tracy P - Jan 2016
Algehele gradering
Altyd lekker om The Vale Karoo Farm se gasvryheid te ervaar.
The Vale Karoo Farm se terugvoer
Baie dankie vir julle teruvoering!! Ons is so bly dat julle jul kuiertjie by The Vale geniet het. Hoop julle sal sommer binnekort weer vir ons kom kuier. Vriendelike Karoo groete - Lee
Maryn V - Des 2015
Algehele gradering
Heerlike halfpad-stop op pad na die Kaap.
The Vale Karoo Farm se terugvoer
Ons is bly dat ons julle kon help. Dit was glad nie moeite nie, net 'n plesier!! Hoop om julle vining weer te sien!! Karoo groete - Lee
Hannes F - Des 2015
Algehele gradering
Heerlike landelike rustigheid.
The Vale Karoo Farm se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer altyd om van ons gaste te hoor. Soos julle kan verstaan, is ons verskriklik vol bespreek Desembers. Julle sou oorspronklik 5 volwassenes en 2 kinders gewees het.. Julle het 'n ekstra volwassene saam gebring, wat 'n situasie veroorsaak het. Gelukkig, kon ons julle verder behulpsaam wees om vir julle DIE LUUKSE HONEYMOON SUITE te reel vir julle ekstra gas. Dit was net 'n plesier om julle by ons te hê, en ons hoop om julle weer te akkommodeer in die toekoms.
Vriendelike Karoo groete
- Lee
Margo D - Des 2015
Algehele gradering
Baie mooi plaas.
The Vale Karoo Farm se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering, Margo. Ons is bly julle het julle kuiertjie geniet. Hoop julle sal in die toekoms weer vir ons kom kuier.
- The Vale bestuur
Heinrich W - Des 2015
Algehele gradering
Baie mooi plek.
The Vale Karoo Farm se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering, Heinrich. Ons is besig om kwotasies te kry om die waaiers met lugversorgers te vervang. Wanneer julle volgende keer kom kuier, sal julle elkeen 'n "Verwelkomings Pakkie" kry met jul koffie, tee, suiker
Francois M - Des 2015
Algehele gradering
Heerlik gebly. Dis veilig, net vrek warm.
Gideon C - Sep 2015
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Anni L - Feb 2015
Algehele gradering
Vale Karoo is baie goed geleë vir die reisiger na en vanaf die Kaap.
Willie H - Jan 2015
Algehele gradering
What a pleasant surprise! We will visit The Vale Karoo again.
Annette R - Jan 2015
Algehele gradering
Wonderlike akkommodasie!
Monica L - Jan 2015
Algehele gradering
Ons het heerlik hier oorgebly en moes eintlik nog 'n nag oor bly om rêrig die plaas heeltemal te kon waardeer.
Wimpie L - Des 2014
Algehele gradering
Ons het twee nagte hier vertoef.
Louise V - Okt 2014
Algehele gradering
'n Ware oase in die Karoo.
Danie A - Apr 2014
Algehele gradering
Dit was baie lekker om in die natuur te bly en nie ingehok te wees in 'n kamer nie!
Lurina H - Mrt 2014
Algehele gradering
Skoon, gerieflik, huislik en heerlike kos! Omring deur die pragtige natuur!
Nelda D - Mrt 2014
Algehele gradering
Die ideale oornagstop op pad Kaap toe met baie gasvryheid en heerlike kos om te bied!
Nico E - Des 2013
Algehele gradering
Oasis in die Karoo!
Andre D - Des 2013
Algehele gradering
Aangename verrassing!
Jaco B - Des 2013
Algehele gradering
'n Wonderlike ervaring.
Etienne E - Des 2013
Algehele gradering
Waarde vir geld, skoon, pure Karoo, lekker plaasdam en ook vriendelike mense!
Natanel Israel B - Des 2013
Algehele gradering
Heerlik!
Jan N - Des 2013
Algehele gradering
Great place to stop over
Izette F - Nov 2013
Algehele gradering
Gasvry en gerieflik!
Renier E - Sep 2013
Algehele gradering
Ons het stilte en rustigheid gesoek en dit gekry.
Susan B - Sep 2013
Algehele gradering
Die verblyf het aan al ons verwagtinge voldoen.
Rietha R - Mrt 2013
Algehele gradering
Just what we needed after 11 hours after travelling - very pleasant
Ziyanda M - Des 2012
Algehele gradering
Great overnight stay place.
- Kapasiteit: 54 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 30 km oos van Beaufort-Wes, 800 m vanaf die N1, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap