Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Vineyard on Ballito

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 11 Apr 2024 tot 12 Des 2024.

  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ashley-weg 11, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 900 R2 465 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Vineyard on Ballito is deur die kenmerkende skoonheid van die Suid-Afrikaanse wingerde en die land se ryk wingerdbou geïnspireer en bied luukse verblyf in 'n gastehuis in die kusdorpie Ballito. Hiér kan gaste uitstekende see-uitsigte vanaf die terras, 'n aangename tee in die voorhof met sy skaduryke wingerdstok geniet of by die swembad ontspan. Daar is stoepe en balkonne om die pragtige uitsigte te geniet.

Daar 7 en suite-kamers, (elk vernoem na 'n Suid-Afrikaanse wynlandgoed), elkeen is pragtig en het perkallinne, versierde kandelare, unieke versierings en oorspronklike kunswerke, asook lugversorging.

Geriewe wat voorsien word sluit in tee- en koffiemaakgeriewe, satelliet-TV, 'n yskassie met drankies en versnaperinge, vars vrugte, tuisgebakte lekkernye, komplimentêre sjerrie, bad en stort met linne en handdoeke, en badsoute. Die meeste kamers het asemrowende see-uitsigte, vanwaar gaste kyk hoe walvisse of dolfyne in die water speel.

Gaste kan 'n sonsitarea, stoep, eet- en sitareas geniet.

The Vineyard on Ballito bied 'n omvattende reeks geriewe en sluit 'n privaat swembad, met sonstoele, 'n telefoon in jou suite, WiFi, lugversorging, uitgebreide kennis van die area, toere en pendeldienste op versoek, daaglikse komplimentêre aflewering van plaaslike koerante, daaglikse kontinentale en Engelse ontbyt, ander maaltye volgens reëling, piekniekmandjies, koelbokse, strandhanddoeke in. Hierdie instansie is ook Duits en Engels magtig.

Ballito is 45 km noord van Durban en is vir sy goue strande en warm water van die Indiese Oseaan bekend. Willard Beach het 'n dagbad met lewensredders. Ander beskermde strande in die omgewing sluit Salmonbaai, Thompsonsbaai en Clarkebaai in. Ballito kontrasteer bied ook moderne geriewe, met 'n keuse van supermarkte, winkelsentrums, bioskope, vermaaklikheidsplekke en verskeie eetplekke.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 17 resensies vir The Vineyard on Ballito
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Desiree Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Ashley-weg 11, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Vineyard on Ballito het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 900
R2 900 R2 465
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 900
R2 900 R2 465
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ashley-weg 11, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE3NmRlOTFkLTBjZjktNDg1ZS1iYjZlLWZkMDkyMTU3MmU4Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 900 nouVanaf R2 465 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 11 Ashley Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 11:00 -29.539285388495 31.212517619133
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem