Thekwane Holiday House
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Welgevonden 44, Dinokeng Groot 5-wildreservaat, Pretoria/Hammanskraal, No Code, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 600 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Thekwane Holiday House is 'n huis in die hartjie van Dinokeng Wildreservaat. Die eiendom is perfek vir gesinsbyeenkomste en kan slegs as 'n eenheid vir 12 tot 14 gaste bespreek word.
Die lodge beskik oor vier slaapkamers, elkeen het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer, terwyl die ander slaapkamers 'n groot badkamer met 'n aparte toilet deel. Elkeen van die slaapkamers het plafonwaaiers.
Die huis het 'n kombuis wat geskik is vir 12 tot 14 gaste. Dit is met 'n oond, stoof, mikrogolfoond, dubbelvrieskas, skottelgoedwasser, ketel, eierkoker, gefiltreerde water, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n grasdak lapa met 'n braai-area en swembad op die perseel.
Gaste kan die wildritte en begeleide staproetes in die reservaat geniet. Wild wat in die reservaat gesien kan word is leeus, renosters, buffels en olifante. Ander aktiwiteite wat deur die reservaat aangebied word, is lugballonritte, visvang en voëlkyk. In hierdie area kan gaste ook die historiese dorpie Cullinan of die oulike plaaslike winkels en restaurante in Hammanskraal verken.
Slaapplek
’n Bespreking by Thekwane Holiday House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat swembad
Dienste
- Diens op aanvraag
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Fanie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 65
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Welgevonden 44, Dinokeng Groot 5-wildreservaat, Pretoria/Hammanskraal, No Code, Gauteng
- Gaste dink Thekwane Holiday House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Dinokeng Dinokeng Wildreservaat Gauteng
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Welgevonden 44, Dinokeng Groot 5-wildreservaat, Pretoria/Hammanskraal, No Code, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom