Thekwane lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Thekwane Lodge is in die Dinokeng Groot 5-reservaat wat sowat 60 km noord van Pretoria is en is die ideale wegbreek vir paartjies en gesinne.

Verblyf is beskikbaar in 2 suites en 3 selfsorg-rondawels met slaapplek vir altesaam 14 gaste. Elke eenheid het 'n gemaklike bed, 'n badkamer en 'n kombuisie.

Geriewe op die perseel sluit 'n eet- en leefarea, 'n swembad, braai-area en veilige parkeerplek in. Die lodge bied ook doendinge soos voëlkyk, wildkyk en wildritte. Aangesien Thekwane Lodge in 'n Groot 5-wildreservaat is word geen troeteldiere, vuurwerke of geraas wat die natuur en wilde diere kan steur toegelaat nie.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Thekwane Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za