Dragon Rock @ Tierkloof Mountain Cottages
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R355, Tierkloof Mountain Cottages, Breederivier DC, 6835, Wes-Kaap
- Vanaf R3 295 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Dragon Rock @ Tierkloof Mountain Cottages is een van drie kothuise op 'n 1200 hektaar-plaas in die skilderagtige Breederiviervallei wat deur berge omring word. Dit is 65 km vanaf Ceres geleë en is die perfekte opsie vir 'n rustige wegbreek aangesien die kothuis 'n toevlugsoord met skilderagtige platteland bied.
Dié kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n privaat buitestort.
Die lugtige oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit lei na 'n etenstafel. Die knus sitarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.
Hierdie leefarea maak op 'n onderdakstoep met gemaklike meubels oop. Dié stoep lei na 'n houtdek met sonstoele, 'n plonspoel en 'n houtvuurwarmbad. Gaste kan op die plaas sterrekyk, voëlkyk en voetslaan. Aktiwiteite in die omgewing sluit voëlkyk, ritslyne in Ceres, bergfietsry, fietsry en 4x4-roetes in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Elsa Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 24
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Langs die R355, Tierkloof Mountain Cottages, Breederivier DC, 6835, Wes-Kaap
- Gaste dink Dragon Rock @ Tierkloof Mountain Cottages het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Breederiviervallei Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R355, Tierkloof Mountain Cottages, Breederivier DC, 6835, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang