Tierkloof Mountain Cottages

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Tierkloof Mountain Cottages skuil op die prentjiemooi 1200 hektaar-plaas op die hellings van die Swartruggensberge en is 65 km vanaf Ceres. Die plaas is omring deur 'n pragtige vallei en berge en bied 'n rustige toevlugsoord met plattelandse natuurskoon.

Verblyf is beskikbaar in 3 privaat, losstaande kothuise, elk met 'n swembad en 'n uitsig van die plaas.

Die Serenity-kothuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die Dragon Rock-eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer. The Fort is ideaal vir groter groepe en het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Van die eenhede het 'n privaat buitestort.

Elke eenheid het 'n goed toegeruste selfsorgkombuis met 'n yskas, gasstoof en 'n oond. Die eenhede het ook 'n oopplan-leefarea met 'n kaggel en lei na 'n dek met 'n swembad, braaigeriewe en 'n eetarea. Die eenheid het ook gratis WiFi en 'n klein Bluetooth-luidspreker.

Daar is verskeie doendinge op die plaas, soos sterrekyk, voëlkyk, voetslaan en bergfietsry. Daar is ook ander doendinge in die omgewing, soos bergfiets- en fietsryroetes, zipline in Ceres en 4x4-roetes.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tierkloof Mountain Cottages gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 240 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false