Trap Suutjies
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Mari Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Jaar gelys 1
Opsomming van Resensie
Johan N - Feb 2024
Algehele gradering
Goeie bestemming in die Strand.
Trap Suutjies se terugvoer
Baie dankie Johan, jy is enige tyd weer welkom!
Colet T - Feb 2024
Algehele gradering
Awesome.
Trap Suutjies se terugvoer
It was a pleasure hosting you, Colet!
Fanie S - Des 2023
Algehele gradering
Goed vir 'n oornag, nie langer nie.
Trap Suutjies se terugvoer
Beste Fanie
Baie dankie vir jou konstruktiewe terugvoer, ek sal dadelik aandag daaraan skenk. Die gedeelde waskamer ruimte word duidelik uiteengesit op die eiendomsbeskrywing. Ons onderneem altyd om sover moontlik slegs van die wasmasjien gebruik te maak wanneer gaste uit is om hul nie te steur nie. Julle was ons eerste gaste oor die Kerstyd, met die privaat woning vol familie en ons verbeter graag waar moontlik! Vriendelike groete, Mari
Christel F - Mrt 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies, gemaklik en veilig.
Trap Suutjies se terugvoer
Baie dankie Christel, ons sien uit daarna om jou weer te ontvang.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Union-straat 76, Lochnerhof, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom