Tulbagh Mountain Bungalow
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R46, Boontjiesrivier Erfdeel 20, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 450 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Tulbagh Mountain Bungalow is 'n pragtige selfsorghuis op 'n prentjiemooi plaas aan die voet van die Winterhoekberge tussen Tulbagh en Wolseley. Hierdie huis spog met 'n asemrowende uitsig oor die plaas en op die berge in die agtergrond.
Dié eenslaapkamerhouthuis is op stelte gebou en bied slaapplek aan 'n klein gesin van 4. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-oopplanbadkamer met 'n stort en 'n toilet. Daar is 'n uittrek-slaapbank in die sitarea wat slaapplek aan 2 gaste bied.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, smeulstofie, sitarea en 'n TV. Die houthuis lei na 'n houtdek met sonstoele, 'n etenstafel en 'n braai-area.
Gaste is welkom om in die gemeenskaplike swembad op die plaas af te koel. Die houthuis is met 'n omsetter en sonkrag vir beurtkrag toegerus.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Deon Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 132
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- R46, Boontjiesrivier Erfdeel 20, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
- Gaste dink Tulbagh Mountain Bungalow het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R46, Boontjiesrivier Erfdeel 20, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom