Uitsig
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Mauritius Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Cecil M - Apr 2024
Algehele gradering
Relaxing.
Danie W - Jan 2024
Algehele gradering
Ongelooflik lekke gebly.
Uitsig se terugvoer
Beste Danie
Baie dankie dat jy by ons huis gebly het. Baie dankie ook vir die goeie resensie. So bly julle het lekker gekuier.
Hoop om julle weer te sien
Baie mooi jaar vir julle toegewens.
Vriendelike groete
Mauritius
Gillian D - Des 2023
Algehele gradering
We really enjoyed our stay and would go back again.
Uitsig se terugvoer
Gillian,
Thank you so much for your kind words. We really appreciate it. Have a blessed year.
Kind regards,
Wilhelm
Illana W - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlike kuier.
Uitsig se terugvoer
James, baie dankie vir die mooi resensie. Baie bly dat julle lekker gebly het.
Vriendelike groete
Mellissa G - Jan 2023
Algehele gradering
Relaxing. Sal enige tyd weer terug gaan.
Uitsig se terugvoer
Baie dankie vir jou kommentaar, Melissa. Bly julle kon lekker kuier. Kontak ons asb. wanneer julle weer Gansbaai se kant toe kom. Vriendelike groete. Mauritius Pienaar
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Berggansstraat 18, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom