Urban Elephant 1916
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bree-straat 16, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 980 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Urban Elephant 1916 is ’n smaakvol versierde selfsorgwoonstel op die 19de verdieping van die 16 on Bree-kompleks. Dit bied fantastiese uitsigte en is in die hartjie van Kaapstad, naby winkels, kunsgalery, restaurante en kroeë.
Die woonstel bied verblyf aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met ’n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en skottelgoedwasser. Daar is ’n etenstafel met 2 sitplekke en die leefarea het ’n bank en ’n groot platskerm-TV met Netflix. Optiesevesel-internet is ook beskikbaar. Die leefarea lei na ’n klein balkon wat fantastiese uitsigte op Tafelberg, en oor die hawe en die stad bied.
16 on Bree het ’n ontspanningsdek op die 27ste verdieping met ’n swembad, ’n eksklusiewe kroeg op die dak en ’n buite-gimnasium. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Niles Geverifieer
Eiendomme 26
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Bree-straat 16, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bree-straat 16, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom