Uxolo 2
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Vredenburglaan 4, Kaapstad se middestad, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R695 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Uxolo 2 is 'n moderne selfsorgwoonstel wat ideaal geleë is in die hartjie van Kaapstad. Hier kan gaste die kenmerkende ontwerp geniet, en danksy sy benydenswaardige ligging gee dit nie net direkte toegang tot inkopies nie, maar is dit ook binne maklike bereik van klubs, restaurante, kroeë en strande.
Hierdie oopplan- eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n TV. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea het 'n sitarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, asook eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek. Die sitarea het 'n groot lessenaar wat uitskuif om vir enige sakereisiger of student voorsiening te maak.
Gaste het ook toegang tot 'n stoep wat spog met 'n uitsig oor die omliggende stad. Parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
2.6/5
Leon Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Vredenburglaan 4, Kaapstad se middestad, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kaapstad Middestad Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Vredenburglaan 4, Kaapstad se middestad, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom