Villa St Joseph
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Prys sluit in
- Kothuis
- Selfsorg, maar graanflokkies, koffie, tee, suiker en melk word vir ontbyt voorsien.
- Huis 2
- Selfsorg, maar graanflokkies, koffie, tee, suiker en melk word vir ontbyt voorsien.
- Huis 6
- Selfsorg, maar graanflokkies, koffie, tee, suiker en melk word vir ontbyt voorsien.
- Huis 7
- Selfsorg, maar graanflokkies, koffie, tee, suiker en melk word vir ontbyt voorsien.
Huisreëls
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Die plaas is ‘n area waar die diere- en voëllewe vrye toegang en loopregte selfs tussen die huise het, derhalwe kan gaste se honde nie geakkommodeer word nie. As gaste opdaag met troeteldiere, mag toegang geweier word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Villa St Joseph, Ladybrand, 9745, Vrystaat