WabiSabi Bosveld Verblyf
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Volstruisweg 1404, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
WabiSabi Bosveld Verblyf bied knus selfsorgverblyf in die hartjie van die bosveld van Marlothpark. Dit is 'n wonderlike opsie vir gaste om van die gewoel van die stadslewe te ontsnap, aangesien hierdie huis ook 'n swembad het.
Dié verblyf bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die oorblywende 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. 'n Stort, wasbak en toilet is in albei badkamers beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel. Daar 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met stroomdienste op die boonste verdieping. Gratis WiFi is beskikbaar.
Dié area lei na 'n groot uitkykdek met uitsigte oor die omliggende bosveld. Die onderste verdiepings lei na 'n onderdakstoep met 'n tafel en stoele, 'n vuurmaakplek en 'n lieflike swembad.
Slaapplek
’n Bespreking by WabiSabi Bosveld Verblyf sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Ligging
- Volstruisweg 1404, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Volstruisweg 1404, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom