Wagyu Mountain Lodge
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ronwe-plaas, Lustigan-weg, Paarl, 7620, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Wagyu Mountain Lodge is op 'n wagyu-beesplaas aan die voet van die Klein Drakensteinberg in die Paarl, in die pragtige Kaapse Wynlande geleë. Dit bied 'n romantiese wegbreek wat met 'n kulinêre ervaring komplementeer word.
Verblyf word in die Olive Lodge en die Rock Lodge gebied, wat deur 'n welige olyfboord omring word. Elke eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n dubbelwasbak.
Elke eenheid het 'n gemaklike rusbank en 'n kombuis wat met 'n yskassie, tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.
Die glasdeure lei na 'n onderdakstoep met buitemeubels. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi, braaigeriewe en 'n houtvuur-warmbad. Daar is 'n restaurant en 'n deli op die perseel en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Paula Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 44
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Ronwe-plaas, Lustigan-weg, Paarl, 7620, Wes-Kaap
- Gaste dink Wagyu Mountain Lodge het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ronwe-plaas, Lustigan-weg, Paarl, 7620, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom