- Kapasiteit: 29 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 156 Craib Laan, , Welkom, 9469, Vrystaat
- Vanaf R590 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Wel-rie Guesthouse is in 'n woonbuurt genaamd Riebeeckstad in Welkom geleë. Ons bied skoon, netjiese, 3-ster-verblyf vir vakansiegangers, sakelui en reisigers wat op soek is na 'n oornagplekkie.
Ons het 14 kamers, 1 wittebroodsuite en 1 gesinskamer. Daar is 'n gemeenskaplike braai-area en 'n swembad, 'n eetsaal waar ontbyt genuttig kan word, en veilige parkeerplek vir jou motor.
Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad, en koffie- en teemaakgeriewe. Die wittebroodsuite, die gesinskamer en 3 van die ander kamers het yskaste.
Wel-rie Guesthouse is lekker na aan die gimnasium, restaurante en winkels.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Dawid Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 69
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 156 Craib Laan, , Welkom, 9469, Vrystaat
- Gaste dink Wel-rie Guesthouse het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Riebeeckstad Welkom Vrystaat
- Kapasiteit: 29 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 156 Craib Laan, , Welkom, 9469, Vrystaat